Zeitz MOCAA wil bewys kuns behoort aan almal

“Die Zeitz Museum of Contemporary Art Africa (Zeitz MOCAA) in Kaapstad is nie net die grootste kunsmuseum in Afrika en die grootste museum in die w√™reld wat kontempor√™re kuns van Afrika vertoon nie, die museum poog ook om kuns toeganklik vir almal te maak en te help om die idee dat kuns net vir die sogenaamde ‘elite’ is om te besigtig, te help afbreek.”