Zuma was slegs die vonk in die kruitvat
“Oudpresident Jacob Zuma mag die vonk gewees het, maar die huidige plundery in Suid-Afrika het niks meer met Zuma te doen nie. Dit is eerder ’n ongedissiplineerde bevolking met geen respek vir reëls of eiendom nie teenoor ’n swak-opgeleide en onbekwame polisiemag.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed