Can’t see this mail? Click here to view it online

Ontworpen, beheerd en onderhouden door LitNet

Nieuwsbrief 188

27/06/2025

Afrikaans, Nederlands, gewoon voor iedereen

Voertaal: NAVO

In het nieuws

Navo-beraad in Den Haag: historiese besluite en gemengde reaksies

Jean Oosthuizen
Voorblad

"Die beraad was ’n diplomatieke mylpaal vir Nederland, wat die geleentheid benut het om sy rol as ’n sleutelspeler in die alliansie te beklemtoon."

Johannesburg se ANC-burgemeester onder skoot; Zille slyp haar tande vir sy pos

Jean Oosthuizen
Voorblad

"Zille, wat van 2006 tot 2009 Kaapstad se burgemeester was en in 2008 die Wêreldburgemeesterprys gewen het, glo sy kan Johannesburg, 'wat diep gebroke is', regruk deur haar bewese Kaapstad-model toe te pas."

Afrikaner-driemanskap besoek VSA vir bespreking by Hudson-instituut

Jean Oosthuizen
Voorblad

"Die besoek het ook aandag gekry weens Trump se herhaalde, maar ongefundeerde, bewerings dat Afrikaners in Suid-Afrika 'vervolging' en ’n 'wit volksmoord' in die gesig staar."

SA lughawens kry massiewe infrastruktuuropknapping

Jean Oosthuizen
Voorblad

"Benewens basiese instandhouding het Acsa ook ’n reeks ambisieuse kapitaalopgraderings geloods om veerkragtigheid en doeltreffendheid te verhoog."

Brittanje weier Malema ’n tweede keer ’n visum

Jean Oosthuizen
Voorblad

"Die VK se ministerie van binnelandse sake het Malema se onlangse aansoek om ’n visum vir die tweede maal binne twee maande afgekeur."

ANC minister in spervuur oor Seta-aanstellings

Jean Oosthuizen
Voorblad

"Die Nkabane-Seta-kontroversie beklemtoon die brose aard van demokratiese verantwoording in Suid-Afrika."

Suid-Afrika se teenwoordigheid by G7-beraad: ’n platform vir globale invloed

Jean Oosthuizen
Voorblad

"Suid-Afrika se deelname aan die G7 word egter beskou as ’n mylpaal in sy globale diplomasie."

Jeugdag word gekenmerk deur ’n werklose jeug

Jean Oosthuizen
Voorblad

"Ondersteuners van ActionSA het gesê Jeugdag is bedoel om die land te herinner aan die moed en opofferings van die jongmense van 1976, maar dit is ook ’n pynlike weerspieëling van hoe ver daar nog gevorder moet word."

Actueel

Stap vir geregtigheid én studenteregte

Maryke Roberts
Actueel

"Die vierde Maatskaplike Geregtigheid-staptog is Maandag 16 Junie, Jeugdag, in Stellenbosch gestap. Dis ’n inisiatief van die Sentrum vir Maatskaplike Geregtigheid en die 13 kilometer-staptog van Stellenbosch na Kylemore via die historiese Ou Helshoogtepas is daarop gemik om fondse in te samel vir die #Aksie4Insluiting- (#Action4Inclusion-) inisiatief."

Nuusvinke

’n Anderse "familievergadering"

Heindrich Wyngaard
Nuusvinke

"'Familievergaderings' het ’n nasionale gonswoord vir Suid-Afrikaners geword gedurende die grendeltydperk [...]. Nou, vyf jaar ná die pandemie [het] ’n nuwe gonsword [...] deel van die samelewingswoordeskat geword. Dit is 'nasionale dialoog'. […] Wat ons gedurende Covid ervaar het, was ’n eensydige affêre: Ramaphosa sou op die televisieskerm verskyn [...] en dan sy verklaring aan ons voorlees. Wat nou moet gebeur, is dat almal in die familie ’n sê mag hê."

Literatuur

Tweespraak met Francois Smith #1: "Dit is vir my belangrik om nie net ’n Angel-Saksiese blik op die wêreld te kry nie en Nederlands is dan die naaste familie wat ons het. Ons moet daardie band koester."

Yves T’Sjoen, Francois Smith
Literatuur

"Met Kamphoer was die vernaamste vertaalstruikelblok die feit dat die Bybel (glo) vir Nederlanders ’n vreemde boek geword het."

Leesimpressie: De kleine deugden door Natalia Ginzburg

Erik van den Bergh
Literatuur

"Een bundel met elf persoonlijke teksten van Natalia Ginzburg over zeer uiteenlopende thema’s."

Leesimpressie: Kofferverhalen door Karin Amatmoekrim, Abdelkader Benali en Adriaan van Dis

Erik van den Bergh
Literatuur

"Een bundel met tien verhalen naar aanleiding van de meer dan 2000 koffers die migratiemuseum Fenix in Rotterdam de afgelopen jaren verzamelde."

Culinair

Chardonnay ’n staatmaker danksy twee pioniers

Maryke Roberts
Culinair

Met Internasionale Chardonnay-dag wat op 22 Mei gevier is, was dit heel gepas dat mens hulde bring aan die pioniers wat hierdie druifsoort na Suid-Afrika gebring het en boonop wêreldklasstatus gegee het. Chardonnay is die tweede grootste witdruifaanplantings ter wêreld.

Nu op LitNet

Israel, Iran en Navo: Toe werp Trump sy F-bom! (26 Junie 2025)

Theo Venter
Menings

"Interessante gebeure en patrone het die laaste twee weke na vore gekom in die komplekse wêreld van geopolitiek."

Die dwaasheid van Israel se aanval op Iran se kernaanlegte

Eben Coetzee
Menings

"Trouens, Israel se aanval gaan in alle waarskynlikheid Irannese besieling om tot die kernwapenklub toe te tree, versterk."

Voertaal: Jou hoogtepunte

Voertaal
Nieuwsbrief

Hierdie is die eerste nuusbrief (Deel I) wat Voertaal se driejarige bestaan vier.

Voertaal: Jou hoogtepunte ‒ Deel II

Voertaal
Nieuwsbrief

Lees die tweede nuusbrief (Deel II) wat Voertaal se driejarige bestaan vier.

Volg Voertaal ook op Facebook!

Voertaal

Like Voertaal op Facebook en blijf op de hoogte van al onze artikelen.

Voertaal: Privaatheidskennisgewing | Privacy notice

Voertaal
Over Voertaal

Voertaal wil jou as leser die versekering gee dat ons daarop ingestel is om jou persoonlike inligting wat by ons in bewaring is, te beskerm. | Voertaal would like to assure you as a reader that we are committed to protecting your personal information held by us.

Contact

voertaal@voertaal.nu

+27 (0) 21 887 0212


© 2025 LitNet. Alle rechten voorbehouden | All rights reserved