|
Ontworpen, beheerd en onderhouden door LitNet
|
Nieuwsbrief 84
07/05/2021
|
Afrikaans, Nederlands, gewoon voor iedereen
|
Voertaal: Jouw literaire landschappen |
|
Vrystaat Kunstefees: Literêre landskappe – Suid-Afrika versus België
Izak de Vries
Festivals
Is vroue se werk beduidend deel van die kanon? Word vroue genoegsaam op skole se leeslyste geplaas? Izak de Vries lewer verslag oor ’n gesprek by die Vrystaat Kunstefees se Vlaamse week. Saskia de Coster en Annelies Verbeke het die Vlaamse literêre landskap verteenwoordig. Ronelda Kamfer en Ingrid Winterbach het die Suid-Afrikaanse vlag laat wapper.
|
|
Press release ‒ Programme: ArtFluence Human Rights Festival
Voertaal
Cultuur
The inaugural ArtFluence Human Rights Festival (5‒8 May 2021) will focus on arts, constitution and democracy. This online festival, presented by the Centre for Creative Arts (CCA) in partnership with the Embassy of the Netherlands, will be live-streamed.
|
|
Promoveren in twee landen tegelijk? Dat kan!
Ingrid Glorie
Academisch
Ingrid Glorie voer onderhoude met Europese/Suid-Afrikaanse akademici oor hul navorsing wat aansluit by geakkrediteerde navorsingsartikels wat in LitNet Akademies gepubliseer is. In haar volgende onderhoud gesels sy met teoloog Marius Louw (Universiteit Stellenbosch en Vrije Universiteit Amsterdam).
|
|
Besondere erepenning van die SA Akademie 2021: ’n onderhoud met Rina Loader
Naomi Meyer, Rina Loader
Academisch
’n Besonderse erepenning deur die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns is onlangs aan Rina Loader, woonagtig in Oostenryk, toegeken. Die prys word aan haar toegeken vir haar bydrae oor 23 jaar met betrekking tot die bevordering en bekendstelling van Afrikaans in Europa en in die besonder haar betrokkenheid by die onderrig van Afrikaans aan die Universiteit van Wene.
|
|
Afrikaans: die groter prentjie
Menán van Heerden, Quentin Williams, Elvis Saal, Ernst Kotzé
Academisch
Menán van Heerden praat met linguiste Ernst Kotzé, Quentin Williams en Elvis Saal.
|
|
Wat zou Marius ervan gedacht hebben? Een herinnering aan Marius de Waal
Frank Judo
Meningen
"Een informele kennismaking leidde tot een aangename samenwerking en tot versterking van de academische banden tussen Zuid-Afrika en de Lage Landen. Niet dat De Waal behoefte had aan een internationaal netwerk – het zijne was indrukwekkend. Hij doceerde in Parijs, deed onderzoek in Berlijn en publiceerde in Oxford, met een gemak dat velen verbaasde."
|
|
Sampai Jumpa Lagi, Indonesië – Memories van my 2016-trip Indonesië toe
Tasneem Daniels
Cultuur
"Ek moes lee dat Indonesië ’n Asian land is net soes enige anner Asian land; dissie net die home van alle Cape Malays in isolation vannie res van Asia nie. Ek dink as ek Indonesië toe getravel’t straight vannie Kaap, miskien sou ek baie restricted Kaapse expectations van Indonesië ve’wag’t."
|
|
Schrijver Hafid Bouazza overleden
Ingrid Glorie
Literatuur
"Met Marlene Dumas verzorgde hij in 2017 een uitgave van Venus en Adonis van William Shakespeare; zij maakte tekeningen die geïnspireerd waren op zijn vertaling."
|
|
Ramaphosa sê media moet korrupsie aanhou oopvlek
Jean Oosthuizen
In het nieuws
"President Cyril Ramaphosa het vir die tweede keer binne ’n week ’n lansie gebreek vir die media. Hy het joernaliste aangemoedig om sonder vrees verslag te doen en voort te gaan om korrupsie en ander vergrype aan die kaak te stel."
|
|
Regering verdedig Kubaanse hulp om waterkrisis te help red
Jean Oosthuizen
In het nieuws
"Intussen is daar al hoe meer berigte van ’n water- of rioolkrisis by etlike munisipaliteite in die land. Volgens inligting van die Emalahleni-raad verloor die munisipaliteit sowat 3,66 miljoen kiloliter (3,66 miljard liter) water per kwartaal weens gebarste en lekkende pype, gesteelde watermeters en onwettige waterkoppelings."
|
|
Voertaal: Jou hoogtepunte
Voertaal
Nieuwsbrief
Hierdie is die eerste nuusbrief (Deel I) wat Voertaal se driejarige bestaan vier.
|
Contact
voertaal@voertaal.nu
+27 (0) 21 886 5169
|
© 2021 LitNet. Alle rechten voorbehouden | All rights reserved
|
|