Can’t see this mail? Click here to view it online

Ontworpen, beheerd en onderhouden door LitNet

Nieuwsbrief 221

30/10/2026

Voertaal: Jongerenproject 2026

Cultuur

Jongerenprojek 2026: ’n verslag

DJ Cloete
Cultuur

"Die Jongerenprojek (JP) is ’n akademiese en kulturele uitwisselingsprogram wat ’n groep 'jongeren' uit die Lae Lande en Suider-Afrika byeenbring."

Tweede diktee vir Afrikaans tydens Toyota Stellenbosch Woordfees gehou

Maryke Roberts
SASNEV

"Dis ’n inisiatief van die Suid-Afrikaanse Sentrum vir Nederland en Vlaandere (SASNEV) in samewerking met die Nederlandse Taalunie, Wes-Kaapse Onderwysdepartement en Penguin Random House en LAPA Uitgewers."

Persbericht: Uitslag "Taalspel leen uit Afrikaans 2026"

Voertaal
Over taal

Het doel van het Taalspel is om de aandacht te vestigen op het Afrikaans als geschikte bron voor nieuwe of (eventueel) te hernoemen Nederlandse woorden (bijvoorbeeld bij gebruik van een Engels woord).

Persverklaring: Prestasieprys van die Van Ewijck-Stigting weer beskikbaar 

Voertaal
Cultuur

Daar kan weer aansoek gedoen word vir die Van Ewijck-Stigting se Prestasieprys. Die prysgeld is verhoog tot R150 000.

Academisch

Herinneringen aan Diana Ferrus-herdenkingsbijeenkomst

Voertaal
Zuid-Afrikahuis

Kun je er niet bij zijn? De bijeenkomst wordt gelivestreamd en is ook later terug te kijken via het YouTube-kanaal van het Zuid-Afrikahuis.

Eerste oproep tot bijdragen: Neerlandistiek in beweging

Voertaal
Academisch

De Suider-Afrikaanse Vereniging vir Neerlandistiek nodigt u van harte uit om voorstellen voor presentaties en panels voor ons 12e internationale congres in te dienen. Het congres vindt plaats van 29 juni t/m 1 juli 2027 te Stellenbosch, Zuid-Afrika.

Uitnodiging: Boekvoorstelling van Twee overzijden (Universiteit Gent)

Voertaal
Literatuur

Yves T'Sjoen en Academia Press nodigen u van harte uit voor de boekvoorstelling van Twee overzijden op woensdag 25 november in de faculteitsraadzaal van de faculteit Letteren en Wijsbegeerte.

Actueel

Rudi Visker (22 Augustus 1959, Leuven – 16 Oktober 2026, Leuven): die ongemak van singulariteit en intersubjektiwiteit

Willie van der Merwe
Actueel

"Visker was ’n kompromislose denker, genadeloos skerpsinnig en altyd in staat om sy gespreksgenoot met priemende vrae en ’n kritiese blik vanuit ’n onverwagse hoek te ontgogel."

Matriekeksamens opgeskort, taxigeweld eskaleer en Ramaphosa waarsku teen onrus op vooraand van verkiesing

Jean Oosthuizen
Voorblad

"Hy het beklemtoon dat Umalusi nou saamwerk met assesseringsliggame, provinsiale onderwysdepartemente en ander rolspelers om te verseker dat verkiesingsverwante byeenkomste en protesaksies nie die eksamenproses beïnvloed nie."

Bronkhorstspruit-waterkrisis word ’n politieke speelbal en verkiesingswapen

Jean Oosthuizen
Voorblad

"Vir inwoners in die geaffekteerde gebiede is die politieke skermutseling van weinig waarde. Baie sê hulle is moeg vir partye wat net voor verkiesings omgee."

Een week voor stemdag loop DA voor in sleutelmetro’s terwyl ANC se steun kwyn

Jean Oosthuizen
Voorblad

"Wat ook al die uiteindelike uitslag, hierdie verkiesing sal ’n waterskeidingsmoment wees. Dit is die eerste keer sedert 1994 dat die ANC se plaaslike mag so direk uitgedaag word ná die verlies van sy nasionale meerderheid."

Ramaphosa ontplooi 510 soldate in KZN op vooraand van munisipale verkiesing

Jean Oosthuizen
Voorblad

"Die SANW-lede is formeel onder polisiebevel en met duidelike opdragte oor die betrokkenheid van hul ontplooiing."

Brandstofverligting: Verkiesingsfoefie of werklike hulp vir Suid-Afrikaners?

Jean Oosthuizen
Voorblad

"Godongwana het aangekondig dat die algemene brandstofheffing van 4 November tot 1 Desember met R1,50 per liter vir petrol en R3 per liter vir diesel verlaag word."

Vals bomdreigement by King Phalo: Skuldiges kan tot 30 jaar tronkstraf kry

Jean Oosthuizen
Voorblad

"Die vliegtuig is onder bewaking geplaas as deel van standaardsekuriteitsprotokolle, nadat al 184 passasiers aan boord veilig ontruim is."

Minstens 11 bekende Suid-Afrikaners tans agter tralies ná borgtog geweier of hangende is

Jean Oosthuizen
Voorblad

"Terwyl al hierdie sake nog in die ondersoek- of vroeë hofstadium is en niemand nog skuldig bevind is nie, bly die feit dat soveel prominente name tegelykertyd sonder borgtog in aanhouding sit, ’n opvallende kenmerk van die huidige regs- en misdaadlandskap in Suid-Afrika."

DA loop voor in Johannesburg, behou voorsprong in Kaapstad

Jean Oosthuizen
Voorblad

"Die uitslae dui op ’n moontlike verskuiwing in die politieke magsbalans in die land se groot metro’s, waar die ANC toenemend steun aan opposisiepartye afstaan."

Culinair

Culinair: Erfeniskos neem hande by Heirloom

Maryke Roberts
Culinair

"Die Engelse woord heirloom verwys na ’n erfstuk; iets van waarde wat gekoester en van geslag tot geslag oorgedra word."

Literatuur

Leesimpressie: Blijf in leven door Ian Buruma

Erik van den Bergh
Literatuur

"Veelzijdige kijk op Berlijn in oorlogstijd, gebaseerd op interviews met overlevenden, literatuur en familie-ervaringen."

Leesimpressie: Dora Bruder door Patrick Modiano

Erik van den Bergh
Literatuur

"Opmerkelijke roman over grondige zoektocht in de jaren tachtig naar een vijftienjarig meisje dat decennia eerder verdween. Aanleiding is een bericht in een oude krant uit 1941."

Leesimpressie: Lázár door Nelio Biedermann

Erik van den Bergh
Literatuur

"Boeiende roman van 21-jarige Zwitserse schrijver over de ondergang van een adellijke Hongaarse familie tegen de achtergrond van oorlog en revolutie. Met vaart verteld."

Leesimpressie: Intermezzo door Sally Rooney

Erik van den Bergh
Literatuur

"Pakkende roman over familieverhoudingen en relatiepatronen, met hoofdrollen voor twee nogal verschillende broers: Peter, advocaat in Dublin, dertiger en Ivan, professioneel tweeëntwintigjarige schaker."

Nu op LitNet

Van Parys tot Pretoria: Wie besit die woorde wanneer KI die pen vashou?

Marion Erskine
LitNet-skrywersberaad

"Of is ons bloot besig om te herhaal wat mense met elke nuwe tegnologiese sprong doen: Eers verklaar ons dit as die einde van die kunsvorm, en ’n paar jaar later kan ons nie meer daarsonder werk nie?"

Bruidsmistiek in die geskrifte van die Middeleeuse mistici Hadewijch van Brabant en Rumi

Elizabeth van der Berg
LitNet Akademies (Geesteswetenskappe)

"Na ’n inleiding oor liefdesmistiek en erotiese taal in die algemeen, word hul benutting van die huweliksmetafoor, liefdesmetafore en erotiese taal na aanleiding van aanhalings uit hul werk aangetoon. [...] Indien hul onderskeie agtergronde en kulture in ag geneem word, is dit egter duidelik dat dit bloot tradisie was."

Gerrit Olivier (1954–2026)

Erika Terblanche
ATKV|LitNet-Skrywersalbum

"’n Mens leer nie by mense wat met jou saamstem nie; jy leer by die mense wat van jou verskil." 

The municipal elections: Five things to consider before you make your cross

Chris Heymans
Opinion

"For many households, the immediate test of their local government concerns the availability of water when needed. ... You do not need to agree with a party on everything, but you do need a reason to believe that it can do the job."

Die kompleksiteit van poele in niestandhoudende riviere: volhoubaarheid, ekologiese waarde en monitering

Handré Brand
Menings

"Riviere is dus nie bloot standhoudende of niestandhoudende kanale met vloeiende water nie, maar lewende stelsels met belangrike ekologiese funksies en kulturele betekenisse wat voortdurend gerespekteer behoort te word."

Voertaal: Jou hoogtepunte

Voertaal
Nieuwsbrief

Hierdie is die eerste nuusbrief (Deel I) wat Voertaal se driejarige bestaan vier.

Voertaal: Jou hoogtepunte ‒ Deel II

Voertaal
Nieuwsbrief

Lees die tweede nuusbrief (Deel II) wat Voertaal se driejarige bestaan vier.

Volg Voertaal ook op Facebook!

Voertaal

Like Voertaal op Facebook en blijf op de hoogte van al onze artikelen.

Voertaal: Privaatheidskennisgewing | Privacy notice

Voertaal
Over Voertaal

Voertaal wil jou as leser die versekering gee dat ons daarop ingestel is om jou persoonlike inligting wat by ons in bewaring is, te beskerm. | Voertaal would like to assure you as a reader that we are committed to protecting your personal information held by us.

Contact

voertaal@voertaal.nu

+27 (0) 21 887 0212


© 2026 LitNet. Alle rechten voorbehouden | All rights reserved