Can’t see this mail? Click here to view it online

Ontworpen, beheerd en onderhouden door LitNet

Nieuwsbrief 57

10/04/2020

Afrikaans, Nederlands, gewoon voor iedereen

De wereld in verandering

Actueel

Ons wag op die nuwe wêreld

Hans Pienaar
Nuusvinke

"Terwyl ons op die virus wag, is daar ritse aanbiedings om die dooie tyd om te kry, dikwels rolprente met clichétonele van mense wat in doodsangs wag vir die gevaar om die hoek: Tom Cruise vir die tentakels van die invallers uit die ruimte in The war of the worlds; Sigourney Weaver vir die tandewerk van die monster in Alien. Ons wag op die virus om haar uit te woed voor ons weer normaal kan word. Daarna gaan die wêreld verander, word ons belowe."

"There will be a remarkable cultural footprint on the map of history left by art"

Cliffordene Norton, Mario Reijnen
Actueel

Mario Reijnen is an artist and composer and the creator of Coronagedicht.nl – an initiative to collect poetry written in response to the Coronavirus and to bring attention to this novel virus in various ways. He talks to Cliffordene Norton about this website.

Skuldgevoelens oor my voorreg

Cliffordene Norton
Meningen

"Ek weet swaarkry is nie ’n kompetisie nie, dat ek en baie ander soos ek ook deur hierdie epidemie beïnvloed word. Maar die skaal weeg nie gelyk nie en ek kry nie die skuldgevoelens afgeskud nie."

Amsterdam in quarantaine

Maurice Jörissen
Actueel

"t Is stil in Amsterdam", zong Ramses Shaffy al in de vorige eeuw. Maurice Jörissen verzamelde foto’s van het Amsterdam van vandaag. Zo ligt de stad erbij in tijden van corona.

Nu op LitNet

Lockdown: The corona chronicles – an interview with Melinda Ferguson

Naomi Meyer, Melinda Ferguson
Books and writers

"No. I don’t think we are ever going to go back to the 'unconscious normal' we were in just a few weeks ago. I think that after lockdown, the world and South Africa will, in many ways, be in pieces; in many ways, the systems we knew will be broken, and we will all have to readjust and start again."

COVID-19: Huiswerkers in onrustige tye

Ena Jansen
Seminare en essays

"Wanneer Suid-Afrikaners van onrus praat, is die veronderstelling immers byna vanselfsprekend dat dit polities van aard sal wees. Maar hoe het ons moeilikheid en onrus nie die afgelope tien dae verander nie!"

In het nieuws

Koronavirus laat Moeder Natuur weer asemhaal

Jean Oosthuizen
In het nieuws

"Oral hoor mens van verskynsels in die natuur wat stadig maar seker weer besig is om na normaal terug te keer terwyl miljoene agter slot en grendel is."

Strenger optrede gevra teen minister wat regulasies oortree het

Jean Oosthuizen
In het nieuws

"Die minister van kommunikasie, telekommunikasie en posdienste, Stella Ndabeni-Abrahams, wat deur president Cyril Ramaphosa op twee maande spesiale verlof geplaas is omdat sy die regulasies tydens die staat van inperking oortree het, kan dalk ook strafregtelik vervolg word."

Dit gons oor verbod op tabak- en drankverkope tydens inperking

Jean Oosthuizen
In het nieuws

"Daar was verlede week groot verwarring oor die opheffing van die verkoop van sigarette in die Wes-Kaap."

Bruidspaar tronk toe pleks van wittebrood

Jean Oosthuizen
In het nieuws

"Die pastoor wat hulle in die huwelik sou bevestig het, is saam met die paartjie en omtrent 50 gaste in hegtenis geneem. Videomateriaal van die bruid in haar spierwit bruidsuitrusting en haar voornemende bruidegom wat onseremonieel in ’n vangwa geprop word, het soos ’n veldbrand op sosiale media versprei."

Suid-Afrika op die rand van grootskaalse armoede

Jean Oosthuizen
In het nieuws

"Volgens navorsing deur Bloomberg Economics sal Suid-Afrika een van 10 lande wees wat die ergste deur die koronavirus geraak sal word."

Onmoontlik om sosiale-afstand-reël oral te handhaaf

Jean Oosthuizen
In het nieuws

"Pensioenarisse in Suid-Afrika het einde Maart op verskeie plekke in die land in lang toue saamgedrom om hulle Sassa-toelae te ontvang ondanks die vereiste sosiale afstand van ’n meter tussen persone."

Interviews

Nederkaans – "Daai ietsie van Suid-Afrika"

Cliffordene Norton, Maronel Lotter
Interviews

"Ek wil Nederkaans uitbrei sodat elkeen wat hiernatoe trek en alleen voel en voel asof hulle nie inpas nie, daai ietsie van Suid-Afrika, hulle eie kultuur, hier by hulle kan hê. Of dit nou ’n T-shirt, kussingsloop of net ’n muurdekal is. Dis daardie klein goedjies wat ’n huis jou eie maak."

Meningen

Hüzün

Hoffie Albertyn
Meningen

"Die tradisie kom uit die Sufi-mistisisme en bied ’n meer positiewe en medelydende begrip van die woord, en van die ruimte of plek van verlies en droefheid in ons lewens. Ons hüzün is nie heeltemal dieselfde nie, maar resoneer verbasend diep met ons Kapenaars. Die pragtige ou Groote Kerk-gebou met sy ryke geskiedenis en die ou slawelosie reg langsaan met sy tragiese geskiedenis."

Academisch

Oproep voor referaten: Congres over Transtaligheid in Zuid-Afrika (12 en 13 November 2020)

Voertaal
Academisch

Call for papers: Submit a short abstract by 8 May 2020. The conference (presented by the University of Amsterdam and Ghent University) will accept contributions in Afrikaans, Dutch and English. The conference organisers foresee the possibility of delivering papers by Skype in cases where travel to Amsterdam cannot be arranged.

Cultuur

Commendatio met die oorhandiging van die Van Ewijck Stigting se prestasieprys aan Wannie Carstens

Wium van Zyl
Actueel

Die Van Ewijck Stigting se prestasieprys moet gesien word teen die agtergrond van die testamentêre verpligtinge teenoor die Van Ewijck-egpaar, naamlik om inisiatiewe aan te moedig en te beloon wat die kulturele verbintenisse tussen Suid-Afrika en Nederland versterk.

Press release: Van Pletzen release sophomore album Love & Legehness

Voertaal
Muziek

Brace yourself for a serious dose of Love & Legehness in the form of 15 new songs ranging from serious club bangers to deeply intimate and sensual ballads about the complexities of liefde! Afrikaans has never sounded groter or sexier!

Contact

voertaal@voertaal.nu

+27 (0) 21 886 5169 | + 31 (0) 20 6249318


© 2020 LitNet. Alle rechten voorbehouden | All rights reserved