Can’t see this mail? Click here to view it online

Ontworpen, beheerd en onderhouden door LitNet

Nieuwsbrief 219

05/10/2026

Voertaal: Neerlandistiekdag

Literatuur

Neerlandistiekdag 2026 en die Alfred Schaffer-erelesing: Wanneer ’n taal joune word sonder dat dit jou moeder se taal is

Jean Oosthuizen
Literatuur

"Die gesprek met Mustafa Stitou het gewys waarom taal- en letterkundestudies uiteindelik oor veel meer as boeke en tekste gaan. Dit gaan oor mense. Oor waar ons vandaan kom, waar ons beland, watter tale ons praat, watter gelowe ons erf en verloor, watter familieverhale ons met ons saamdra en hoe ons dit alles probeer verstaan."

Stemvurke & Stemvorken. Bruggesprekken met letterkundige academici

Alwyn Roux, Yves T’Sjoen
Academisch

"Stemvurke & Stemvorken verzamelt in beide talen getuigenissen van docenten in zuidelijk Afrika en Europa die zich in lessen en studie toeleggen op (de relaties tussen) Afrikaanse en Nederlandse literatuur."

Leesimpressie: Een woord voor door Eva Meijer

Erik van den Bergh
Literatuur

"Achteloos is het eerste woord dat verdwijnt. Dit is een roman waarin het Nederlands op mysterieuze wijze langzaam, maar zeker, verdwijnt en wordt vervangen door het Engels."

Leesimpressie: Vergeten plekken, vergeten mensen door Leendert van der Valk

Erik van den Bergh
Literatuur

"Nederlandse slavenhandel bleef tot nu toe in veel gebieden buiten beeld. Relatief veel kennis beschikbaar over de slavenhandel, veel minder over de aantallen en inheemse slaafgemaakten."

Leesimpressie: Marseille 1940 door Uwe Wittstock

Erik van den Bergh
Literatuur

"Veelomvattende en gedegen beschrijving van pogingen van honderden ballingen uit Duitsland en Oostenrijk, veelal Joodse schrijvers, kunstenaars en wetenschappers, om via Marseille te ontsnappen aan de Gestapo."

Film

La venue de l’avenir op die Europese Filmfees: ’n kort bespreking

Izak de Vries
Film

"La venue de l’avenir is ’n ligte film wat fyn kyk na die brose skeidslyn tussen vandag en gister, maar ook na dit wat môre se mense van vandag sou weet."

Carice van Houten smeul in A family op die Europese Filmfees

Izak de Vries
Film

"Om die trauma van ’n egskeiding deur die oë van twee kinders te beleef, soos A family dit aanbied, is besonders."

Reizen

Die Namakwaland is meer as net twee maande se blomme

Maryke Roberts
Reisgogga

"By Namaqua Flower Beach Camp ontdek jy dat die ware magie van Namakwaland nie net in die blomme lê nie, maar in die landskap self, die mense wat die kamp met soveel sorg bestuur en die ervaring van algehele afsondering."

Kunst

Pareltjes uit Amsterdam: Yayoi Kusama in die Stedelijk Museum

Johan Allers
Kunst

Johan Allers besoek die Stedelijk Museum en ontdek ’n pareltje in die retrospektiewe uitstalling van Yayoi Kusama, die meester van dotjies.

In het nieuws

Groen ID-boek het sy laaste hoofstuk bereik: Suid-Afrikaners kry tot 2028 om oor te skakel

Jean Oosthuizen
Voorblad

"Die departement se vennootskap met banke, wat in Maart vanjaar begin het, stel mense in staat om by deelnemende banktakke vir slim-ID-dienste aansoek te doen."

IRR-peiling: Groot meerderheid Suid-Afrikaners verwerp bewerings van "wit volksmoord"

Jean Oosthuizen
Voorblad

"Die peiling beteken nie dat Suid-Afrikaners die land se probleme met geweld, plaasaanvalle, rassisme of ongelykheid ignoreer nie."

VSA-ambassadeur lig self die sluier oor vyf eise aan Suid-Afrika

Jean Oosthuizen
Voorblad

"Die Amerikaanse ambassadeur sê Washington wil steeds ’n konstruktiewe verhouding met Suid-Afrika hê en sien groter handel, belegging en werkskepping as belangrike terreine vir samewerking. Hy doen egter ’n beroep op Pretoria om, soos hy dit stel, 'ideologie' opsy te skuif en Suid-Afrika se belange eerste te stel."

Gesamentlike nasionale ondersoek na geweld en moord op vroue te midde van Ekurhuleni-moorde

Jean Oosthuizen
Voorblad

"Vir baie is dit nie net ’n ondersoek nie, maar ’n toets of Suid-Afrika ernstig is om die oorlog teen geweld en moord op vroue te wen."

Konstitusionele Hof is ANC se laaste hoop om 181 kandidate op stembriewe te kry

Jean Oosthuizen
Voorblad

"Die party voer nou aan dat die wet nie uitdruklik vereis dat dié spesifieke knoppie gedruk moet word voordat ’n kandidaat se nominasie as ingedien beskou kan word nie."

Amerika trek die streep: Ramaphosa onder druk oor "Kill the Boer"

Jean Oosthuizen
Voorblad

"Ontleders waarsku dat die situasie ekonomiese gevolge kan hê as dit nie gou ontlont word nie, veral vir uitvoerders wat van die Amerikaanse mark afhanklik is."

DA eis antwoorde van Ramaphosa oor spesmagte-operasie en moontlike valse hofgetuienis

Jean Oosthuizen
Voorblad

"Die saak strek terug na 29 Desember 2022. Abadiga, ’n Ethiopiese burger wat in 2008 tydelike asiel in Suid-Afrika gekry het en later deur die VSA gesanksioneer is as ’n IS-werwer, en sy lyfwag, het by die Mall of Africa verdwyn."

Afrikanervlugtelinggesin sit gestrand in Suid-Afrika omdat VSA hulle nie meer wil hê

Jean Oosthuizen
Voorblad

"Die storie dien as ’n harde les vir enigeen wat die program oorweeg: Vlugtelingstatus is nie ’n heen-en-weer-kaartjie nie. Wanneer jy eenmaal die land van 'vervolging' vrywillig verlaat en weer daarheen terugkeer, kan die deure permanent toegaan."

Ongekende 136 790 kandidate staan vir 4 November se plaaslike verkiesing

Jean Oosthuizen
Voorblad

"Die oorgrote meerderheid (99,5%) is dus partykandidate. Mans maak 62% van alle kandidate uit (85 263), terwyl vroue 38% (51 527) verteenwoordig."

Nu op LitNet

Emily100: met ’n Emily-bril

Milan Murray
Leefstyl

"Ek vermoed dat ek op 31 Oktober ’n paar vroue in my kombi gaan laai. Ons sal wit aantrek en biltong pak vir die langpad Bloemfontein toe. Met elke tree van die prosessie sal ons stil-stil ons eie oorlog voer en met die loslaat van die duiwe elkeen haar eie opstand van stapel stuur." Lees meer oor die Emily100-eeufees in Oktober vanjaar.

KI-miniseminaar: Sewe probleme voor middagete

Johan Fourie
Kunsmatige intelligensie | Artificial intelligence

"Wie gee hul denkwerk prys?"

Die gebruik van verborge stories: gemeenskapskennis en outobiografiese narratiewe in toerisme-onderrig

Andries de Beer, Candice Livingston, Amanda Swart, Athi Ndita
LitNet Akademies (Ekonomiese en Bestuurswetenskappe)

"Die bevindinge toon dat studente, wanneer hulle toegelaat word om vanuit hul eie kulturele en sosiale kontekste te werk, narratiewe ontwikkel wat die kurrikulum vir hulle meer betekenisvol en kontekstueel verstaanbaar maak."

Waar die grond nog praat – kultuurgeleentheid in Springbok

Dianne Du Toit Albertze
Leefstyl

"Dit is juis die hart en vertrekpunt van die projek: om te kyk hoe jong vroue van Namakwaland hulself en hul mense weer in die geskiedenis kan terugskryf."

Kaaps issie ’n joke nie: die sosiolinguistiese funksies van kode- en registerwisseling in Vannie Kaap-meme

Donovan Lawrence
LitNet Akademies (Geesteswetenskappe)

"Teen die agtergrond van die historiese marginalisering van Kaaps ontleed die artikel hoe digitale platforms soos Vannie Kaap die variëteit herkontekstualiseer vanaf ’n gestigmatiseerde 'joke-taal' na ’n medium van digitale gesag en satire."

Voertaal: Jou hoogtepunte

Voertaal
Nieuwsbrief

Hierdie is die eerste nuusbrief (Deel I) wat Voertaal se driejarige bestaan vier.

Voertaal: Jou hoogtepunte ‒ Deel II

Voertaal
Nieuwsbrief

Lees die tweede nuusbrief (Deel II) wat Voertaal se driejarige bestaan vier.

Volg Voertaal ook op Facebook!

Voertaal

Like Voertaal op Facebook en blijf op de hoogte van al onze artikelen.

Voertaal: Privaatheidskennisgewing | Privacy notice

Voertaal
Over Voertaal

Voertaal wil jou as leser die versekering gee dat ons daarop ingestel is om jou persoonlike inligting wat by ons in bewaring is, te beskerm. | Voertaal would like to assure you as a reader that we are committed to protecting your personal information held by us.

Contact

voertaal@voertaal.nu

+27 (0) 21 887 0212


© 2026 LitNet. Alle rechten voorbehouden | All rights reserved