|
Ontworpen, beheerd en onderhouden door LitNet 
|
Nieuwsbrief 59
08/05/2020
|
Afrikaans, Nederlands, gewoon voor iedereen
|
 |
Sjef rol nou moue vir kosskema op
Maryke Roberts
Actueel
"’n Span van 200 vrywilligers werk nou daagliks saam met Margot Janse om meer as 500 kospakkies gereed te maak vir weeklikse aflewering. Die skole in Suid-Afrika is al vir bykans sewe weke gesluit en Isabelo se skoolvoedingsprojek kan dus nie normaal voortgaan nie; hulle wy hulle nou toe aan die Disaster Management Franschhoek-projek." Maryke Roberts gesels met die Nederlands-gebore sjef Margot Janse, wat al verskeie male as een van Suid-Afrika se top sjefs gekroon is.
|
 |
COVID-19 diaries: An account from China
Marli van Eeden, Saskea Jacobs
Actueel
Saskea Jacobs, a South African citizen living in China, knows all too well about the devastating effect of the coronavirus, living in the country where the virus originated. She tells more about how she has been experiencing everything, and where China is, regarding the virus.
|
 |
O Brose Aarde – ’n Misorde vir die Nuwe Verbond
Antjie Krog
Musiek
Antjie Krog se MI(SA), wat in 2019 by die Toyota US Woordfees uitgevoer is, se boodskap is in die tyd van die koronapandemie toepasliker as ooit tevore. Die digter het die volledige Afrikaanse teks en klankopnames waarin sy gedeeltes voorlees, eksklusief aan LitNet beskikbaar gestel.
|
 |
Polisie slaan toe op branderplankryers
Jean Oosthuizen
In het nieuws
"Die bekende Surfers Corner in Muizenberg was Dinsdag van vroegdag af die bymekaarkomplek van branderplankryers wat hulle misnoeë uitgespreek het omdat hulle nie soos drawwers, stappers en fietsryers mag oefen nie."
|
 |
Politieke ontleders stamp kop oor Ramaphosa se posisie in ANC
Jean Oosthuizen
In het nieuws
"Volgens André Duvenhage se voorspelling is die druk teen Ramaphosa in die ANC besig om so sterk toe te neem dat hy dalk binnekort van sy troontjie gestoot kan word. Van Duvenhage se kollegas verskil met hom en sê hy is besig met samesweringsteorieë."
|
 |
Tabakreus tree met die regering in gesprek
Jean Oosthuizen
In het nieuws
"In ’n onverwagse wending het Batsa onlangs aangekondig dat hulle besluit het om eerder met die regering in gesprek te tree oor die formulering en toepassing van die regulasies. Die groep sê hulle is bekommerd oor die sluikhandel in onwettige sigarette wat te midde van vlak 4 meer as ooit floreer."
|
 |
Eloff lig sluier oor FW se omstrede verklaring
Jean Oosthuizen
In het nieuws
"Theuns Eloff sê in die tydperk tussen 14 Februarie en 13 Maart 2020 het daar ’n reeks gebeure plaasgevind wat hom gedwing het om sy voortgesette betrokkenheid by die stigting te heroorweeg."
|
 |
’n Suid-Indiese troue se kleurryke, kultuurryke tradisies
Ingrid van der Walt
Reizen
"Die bruid en haar aanstaande het ons maande voor die troue al begin voorberei. Maar niks kan mens werklik voorberei vir reis na ’n land soos Indië nie, en veral nie vir die ryk kulturele ervaring van ’n Indiese troue nie. Dit duur veel langer as ’n middag en ’n aand soos in Suid-Afrika. Dit is feestelik, groots, seremonieel en kleurvol – soos Indië self."
|
 |
"The tangible power of language"
Cliffordene Norton, Maham Javaid
Literatuur
"My story explores the tenuous bonds between the female body, gender, and society. It describes the absurd bodily experience of being a brown woman by exploring the sexual lives of young South Asian people, the relationships young women nurture and destroy with parents and partners, and the mythical battle between modesty and objectification." Maham Javaid’s short story has been shortlisted for the Commonwealth Short Story Prize.
|
 |
"I had the character long before I had any kind of story"
Cliffordene Norton, Alboricah Rathupetsane
Literatuur
"The story was very personal to me, which made it both difficult and easy to write. But I would say the most challenging part was not getting carried away with words and making it fit within the 5 000 word limit." Alboricah Tokologo Rathupetsane’s short story has been shortlisted for the Commonwealth Short Story Prize.
|
 |
Opperlandse overpeinzingen van een neerlandist III
Yves T'Sjoen
Academisch
"Hoe internationaler de onderzoekfocus, hoe beter de particulariteit van de Nederlandstalige literaturen wereldwijd kan worden belicht. Globalisering betekent geen onachtzaamheid voor lokale ontwikkelingen."
|
 |
The political economy and public debate in West Africa
Cliffordene Norton, Rahmane Idrissa
Academisch
"The think tank 'Political Economy and Autonomous Governance' (EPGA) was established to popularise political economy among decision-makers in francophone countries in West Africa. At EPGA, we have this big ambition to team up with organisations in West Africa, but also in Europe, such as the African Studies Centre of Leiden."
|
Contact
voertaal@voertaal.nu
+27 (0) 21 886 5169 | +27 (0) 21 003 8164
|
© 2020 LitNet. Alle rechten voorbehouden | All rights reserved
|
|