Can’t see this mail? Click here to view it online

Ontworpen, beheerd en onderhouden door LitNet

Nieuwsbrief 68

11/09/2020

Afrikaans, Nederlands, gewoon voor iedereen

Voertaal: De pruik van Jan van Riebeeck

Nuusvinke

Clicks: Dis dié keer regtig Van Riebeeck se skuld

Hans Pienaar
Nuusvinke

"Dis Jan van Riebeeck en sy opvolgers se pruike wat die grondslag vir die Eurosentriese harebedryf in Suid-Afrika gelê het. Natuurlik is enige gesprek oor harekwessies op die verkeerde grond gestel as jy nie ook verwys na die skreiendhede van apartheid en sy potloodtoetse nie."

’n Pluimpie vir Afrikaans ná sterk winde SA se "hoogste boom" tref

Heindrich Wyngaard
Nuusvinke

"Om te kan bly staan, het só ’n boom egter sterk wortels nodig – en seker vir die eerste keer sedert Ramaphosa in Februarie 2018 staatshoof geword het, toe Zuma gedwing is om te bedank, het hy stewig in die saal voorgekom."

Sustaining Theatre and Dance (STAND)

Mike van Graan
Nuusvinke

"It is against this background that a few friends and colleagues in the dance and theatre sector and I decided to launch the Sustaining Theatre and Dance (STAND) Foundation, whose core purpose is to provide support to South Africa’s dance and theatre ecosystems."

Uit het LitNet-archief

Hare verskrik

Shirmoney Rhode
Rubrieke

"Gladde hare, together met Engels praat, is jou 'hoe om vijou gevaalik te hou' starter pack in die Kaap. Regtigwaar. Engels praat kan ek dalk nog verstaan. Dit kan jou moontlik help in jou werksplek of tricky situations. Maar lang gladde hare?"

"Dis hartseer dat ek nie gedigte ten volle in Nama kan skryf nie"

Cliffordene Norton, Lynthia Julius
Skrywersonderhoude

"Mamma sê ek moet my kop nasien
(reguit maak; gladder, dunner, witter maak)
wie nog kroes is is aspris hoor ek
daar’s genoeg Dark & Lovely en Sunsilk
om die geskiedenis uit jou hare te vee
om jou te laat vergeet watter voorouers
by die wortels van jou hare deursingdans"

"Ek wou die boek skryf wat ek nie as kind gehad het nie"

Cliffordene Norton, Bianca Flanders
Skrywersonderhoude

Prinses Pampoenpit se wilde, woeste krulle weier om getem te word. Cliffordene Norton gesels met die skrywer, Bianca Flanders, oor dié kinderboek wat deel in die debat rondom die dra van hare op ’n natuurlike manier.

In het nieuws

EFF plunder en brand na omstrede haar-advertensie

Jean Oosthuizen
In het nieuws

"Die voormalige openbare beskermer Thuli Madonsela sê dit is goed om die advertensie te veroordeel, maar anargie en geweld ondermyn die saak."

EFF-"boewery" wyd veroordeel

Jean Oosthuizen
In het nieuws

"AfriForum het ’n beroep gedoen op Bheki Cele, die minister van polisie, om daadwerklik op te tree teen oortreders wat Clicks-winkels landwyd gevandaliseer en beskadig het. Dit volg nadat ’n rasseherrie ontketen is weens ’n omstrede Clicks-advertensie."

Ramaphosa streng oor korrupsie

Jean Oosthuizen
In het nieuws

"Pogings in die ANC om ontslae te raak van president Cyril Ramaphosa het misluk."

Zuma en Guptas wou vermoedelik Eskom ook kaap

Jean Oosthuizen
In het nieuws

Die jongste getuienis voor die Zondo-kommissie vind plaas in ’n week waartydens die land opnuut daagliks met beurtkrag gekonfronteer word.

Vlak 1 van COVID-19-inperking word oorweeg

Jean Oosthuizen
In het nieuws

"’n Aankondiging hieroor sal waarskynlik volgende week deur president Cyril Ramaphosa gedoen word wanneer hy weer die land toespreek."

Actueel

De coronacrisis: een zaak van lange adem

Ingrid Glorie
Actueel

"Een overzicht van de belangrijkste ontwikkelingen sinds de coronacrisis in maart begon."

Geschiedenis

Het blijft je familie

Ingrid Glorie
Geschiedenis

"In haar boek Negotiating Racial Politics in the Family presenteert Barbara Henkes zes casestudies over transnationale verwantschapsnetwerken ('kinship networks'). De eerste drie gaan over Duitse migranten in Nederland tijdens de Duitse bezetting in de Tweede Wereldoorlog en de laatste drie over Nederlandse migranten in Zuid-Afrika tijdens de apartheid."

Academisch

Persbericht: Samespraak – Bekendmaking van website voor gevorderde studiegroep voor Afrikaans en Nederlands

Voertaal
Academisch

Samespraak biedt een online platform voor gevorderde studenten en postdoctorale onderzoekers uit de Lage Landen en Zuid-Afrika (maar ook uit Polen, Tsjechië, Duitsland, Namibië, Suriname, Curaçao en Aruba) waarop seminars, leesgroepen en workshops gefaciliteerd kunnen worden.

Ontlaering 2021: Eerste oproep om voorstelle

Voertaal
Academisch

Die tema van die aanlyn 2021-kongres is Geworteldheid: die onderrig van Afrikaans in spesifieke ruimtes. Ons nooi veral opkomende akademici, en navorsers en dosente wat in België, Nederland, Pole, Aruba, die VSA en Namibië met/oor Afrikaans werk om deel te neem.

Literatuur

Persbericht: Manon Uphoff wint Charlotte Köhler Prijs 2020

Voertaal
Literatuur

Voor de prijs komt elke drie jaar een ander genre in aanmerking: proza, poëzie, toneel.

Persbericht: Feestelijke uitreiking P.C. Hooft-prijs 2020 aan Maxim Februari

Voertaal
Kalender

Op donderdag 17 september ontvangt Maxim Februari (1963) de P.C. Hooft-prijs 2020 voor beschouwend proza.

Digitale boekpresentatie "Dit zijn geen aardige mensen" met Andrew Harding

Voertaal
Zuid-Afrikahuis

Op 29 september organiseert het Zuid-Afrikahuis in Amsterdam een digitale boekpresentatie van het boek Dit zijn geen aardige mensen van Andrew Harding.

Britse journalist ontleedt spanningen in hechte gemeenschap op Vrystaatse platteland

Ingrid Glorie
Literatuur

"Vier jaar lang volgde BBC-correspondent Andrew Harding de rechtszaak rond de zogenaamde 'Parys-6', een groep blanke boeren die in een vlaag van collectieve woede twee zwarte mannen zouden hebben gedood. De zaak draait om ras, geweld, grondbezit en de kloof tussen rijk en arm."

Contact

voertaal@voertaal.nu

+27 (0) 21 886 5169 | +27 (0) 21 003 8164


© 2020 LitNet. Alle rechten voorbehouden | All rights reserved