Can’t see this mail? Click here to view it online

Ontworpen, beheerd en onderhouden door LitNet

Nieuwsbrief 79

25/02/2021

Afrikaans, Nederlands, gewoon voor iedereen

Moeten Zuid-Afrikaanse plaatsnamen veranderd worden?

Actueel

David Stuurman-lughawe ’n goeie (regstel-)vertrekpunt

Heindrich Wyngaard
Nuusvinke

"Sommige mense meen ons het belangriker, groter kwessies as naamsveranderings om aan aandag te gee. Hulle is reg as hulle verwys na korrupsie, armoede, en sekerlik vandag die gevolge van die Covid-regulasies. Maar hulle is selektief in hulle teregwysing. Die groter, onafgehandelde saak of taak is die regstelling (geleenthede en waardigheid) en herverdeling (grond en welvaart) waarsonder Suid-Afrika nie sommer na ’n meer regverdige, meer gelyke samelewing vordering sal kan maak nie."

Slavernij zindert overal na: spraakmakende tentoonstelling in het Rijksmuseum, Amsterdam

Herman Meulemans
Actueel

"In Zuid-Afrika werd slavernij opgeheven in 1834, in Suriname en op de Antillen in 1863, in Nederlands-Indië een paar jaar eerder … Slechts vier of vijf generaties scheiden ons van een samenleving waarin slavernij vanzelfsprekend was … Door middel van verhalen, getuigenissen, kunstobjecten, archivalia, diorama’s, een geïllustreerd boek en een audiotour doorbreekt de tentoonstelling Slavernij sereen de stilte rondom de slavernij."

"Erfgoed van de toekomst": Meertens Instituut inventariseert reacties op de coronacrisis

Ingrid Glorie
Meertens Instituut

"Hoe zag het dagelijkse leven in Nederland eruit tijdens de eerste maanden van de coronacrisis? Wat deden we? En hoe praatten we daarover op sociale media? De wetenschappers van het Meertens Instituut hebben een bestekopname gedaan en komen met een voorzichtige duiding. Maar een half jaar later is er alweer zoveel gebeurd dat we méér nodig hebben."

In het nieuws

Verdere verligting van COVID-19-inperkings gevra

Jean Oosthuizen
In het nieuws

"Daar word gegis dat die nasionale inperkingsregulasies as gevolg van COVID-19 binnekort verder verslap kan word. Dit volg na Woensdag se kabinetsvergadering en die voortgesette daling van die gemiddelde aantal nuwe infeksies van COVID-19."

Regering verswyg ware matrieksyfers, sê DA

Jean Oosthuizen
In het nieuws

"Terwyl die minister van basiese opvoeding, Angie Motshekga, met ’n slaagsyfer van byna 80% spog, sê die DA die ware syfer is bykans die helfte minder as die groot uitvalsyfer van skoliere wat voor matriek die skool verlaat in ag geneem word."

Die President waarsku teen ondermyning van die Grondwet

Jean Oosthuizen
In het nieuws

"Ramaphosa sê in sy nuusbrief die land se demokratiese Grondwet is die produk van jare se opoffering en stryd."

Gedrukte koerante op hul sterfbed

Jean Oosthuizen
In het nieuws

"Moneyweb wys op hulle webwerf daarop dat die afname in dagblaaie se sirkulasie geen nuwe of slegs ’n Suid-Afrikaanse verskynsel is nie."

Nu op LitNet

Review of Promised land by Karl Kemp

Rian Malan
Books and writers

"Every South African city is already ringed by giant shack settlements, almost all erected on land that was illegally grabbed at the outset, and some still technically subject to eviction. But on the ground, everyone knows this will never happen."

Literatuur

Lewende, gesaghebbende digitale biblioteek vir Afrikaanse letterkunde

Willem de Vries, Janien Linde
Interviews

Die ontwikkeling van ’n omvattende aanlyn bron oor alle publikasies wat oor die Afrikaanse letterkunde handel, is tans goed op dreef. Die projekbestuurder van die Digitale Bibliografie van die Afrikaanse letterkunde aan die Noordwes-Universiteit is die letterkundige Janien Linde. Sy het aan Willem de Vries vertel van die projek wat reeds aanlyn beskikbaar is en wat deurentyd bygewerk word.

Persbericht: Boeken uit het Huis (1) ‒ Jolyn Phillips en Yves T’Sjoen

Voertaal
Zuid-Afrikahuis

Jolyn Phillips wordt tijdens deze eerste aflevering van Boeken uit het Huis, een nieuwe serie boekpresentaties, geïnterviewd door prof. dr. Yves T’Sjoen.

Persverklaring: Sitkamer ‒ ’n podsending oor Afrikaanse letterkunde

Voertaal
Literatuur

Met ’n uitgesoekte geselskap neem Mercy Kannemeyer die leiding in die gesprekke tussen boekliefhebbers. Gereelde stemme wat maandeliks in Sitkamer gehoor gaan word, is benewens Mercy dié van Earl Basson, Janien Linde, Bibi Burger, Remona Voges-Van Huyssteen en Alwyn Roux. Vir die eerste episode kan julle uitsien na ’n gesprek tussen dié ses lede wat gaan oor die betekenisassosiasies van ’n sitkamer.

Persbericht: De poëtische werelden van Zuid-Afrika, Nederland en Vlaanderen

Voertaal
Zuid-Afrikahuis

Met veel plezier besteden het Zuid-Afrikahuis te Amsterdam, het SASNEV in Kaapstad, de Universiteit van Amsterdam en de Universiteit Gent met een digitaal symposium aandacht aan de toekenning van de prestigieuze P.C. Hooft-prijs 2021 aan Alfred Schaffer.

Academisch

Ontlaeringskollokwium 2021: Tweede oproep om voorstelle

Voertaal
Academisch

Die derde, interdissiplinêre Ontlaeringgeleentheid, Geworteldheid: die onderrig van Afrikaans in spesifieke ruimtes, word vanjaar aanlyn aangebied. Voorstelle uit verskillende vakdissiplines wat op ingeplaastheid, pedagogie en Afrikaans fokus, word verwelkom. Ons nooi veral opkomende akademici, en navorsers en dosente wat in België, Nederland, Pole, Aruba, VSA en Namibië met/oor Afrikaans werk om deel te neem. Die hoofsprekers is Antjie Krog, Andries Coetzee en Michael le Cordeur.

Geschiedenis

Pierre Simond – Franse Hugenoot, Afrikaskrywer in Amsterdam gepubliseer

Dominique Botha
Geschiedenis

"Nagwake uit Afrika het dus ’n sonderlinge reis gehad, vanaf die Banghoekberge aan die suidpunt van Afrika in 1699, via Nederland, Warskou, en uiteindelik Sint Petersburg in Rusland, waar dit eers weer in 1997 weer opgeduik het."

Reizen

Reis in die tyd van die korona: Die wysheid van die meeue

Helena Opperman
Reizen

"Die Omani’s in hul lugverkoelde voertuie ver van die strande van Batinah, verlang hul soms na mosseltyd? Onthou hul nog van die wysheid van die meeue?"

 

Voertaal: Jou hoogtepunte

Voertaal
Nieuwsbrief

Hierdie is die eerste nuusbrief (Deel I) wat Voertaal se driejarige bestaan vier.

Voertaal: Jou hoogtepunte ‒ Deel II

Voertaal
Nieuwsbrief

Lees die tweede nuusbrief (Deel II) wat Voertaal se driejarige bestaan vier.

Volg Voertaal ook op Facebook!

Voertaal

Like Voertaal op Facebook en blijf op de hoogte van al onze artikelen.

Contact

voertaal@voertaal.nu

+27 (0) 21 886 5169


© 2021 LitNet. Alle rechten voorbehouden | All rights reserved