|
|
Ontworpen, beheerd en onderhouden door LitNet 
|
|
Nieuwsbrief 82
09/04/2021
|
Afrikaans, Nederlands, gewoon voor iedereen
|
Voertaal: Astrid H. Roemer |
 |
"Ik hou van het leven": Een interview met Astrid H. Roemer
Annemarié van Niekerk, Astrid H. Roemer
Interviews
Schrijver Astrid H. Roemer ontvangt dit najaar de Prijs der Nederlandse Letteren 2021. Roemer is de eerste auteur uit Suriname (Zuid-Amerika) die bekroond wordt met de Prijs der Nederlandse Letteren.
|
 |
Waardering vir skrywer Harry Kalmer kring uit in Nederlands
Willem de Vries
Zuid-Afrikahuis
In ’n land sonder voëls, die laaste roman van die bekende Suid-Afrikaanse skrywer Harry Kalmer (1956–2019), het vroeër vanjaar in die Nederlandse vertaling van Rob van der Veer onder die titel In een land zonder vogels by die uitgewery Aldo Manuzio verskyn. Dit is onlangs bespreek op Boeken uit het huis, ’n program aanlyn waarin die Zuid-Afrikahuis in samewerking met die Taalunie werke van Afrikaanse skrywers aan ’n internasionale gehoor bekendstel.
|
 |
Die DBAL-reeks: Marita van der Vyver
Janien Linde
Literatuur
"Hierdie is die eerste bydrae tot die DBAL (Digitale bibliografie van die Afrikaanse letterkunde)-reeks. Die doel van hierdie reeks is om enigeen wat betroubare inligting soek, ’n bietjie touwys te maak oor die navorsingsproses. Ek, Janien Linde van die Noordwes-Universiteit (NWU), doen dit deur prakties te demonstreer hoe ’n mens die DBAL as beginpunt in hierdie verband kan gebruik."
|
 |
Persbericht: Boeken uit het Huis (3): Deon Meyer en Peter Römer
Voertaal
Zuid-Afrikahuis
Het doel van "Boeken uit het Huis" is de bekendheid van de Afrikaanse taal en de Afrikaanstalige literatuur in de breedste zin van het woord in Nederland, Vlaanderen en wereldwijd te bevorderen. Elke laatste donderdag van de maand wordt er een presentatie gelivestreamd via het YouTube-kanaal van het Zuid-Afrikahuis.
|
 |
Wim de Villiers: Liewers taalbal as taalbul
Hans Pienaar
Nuusvinke
"Hy maak die eienaardige uitspraak dat Universiteit Stellenbosch (US) nie as speelbal deur politici gebruik moet word nie. Dit sê hy terwyl hy US se oorname van die klassifikasie van Afrikaans as nie-inheems aan die hand van ’n politieke dokument probeer verduidelik!"
|
 |
Departement Afrikaans en Nederlands in opstand oor Afrikaans by US
Jean Oosthuizen
In het nieuws
"In ’n ongewone stap het die US se Departement Afrikaans en Nederlands nou ook tot die stryd toegetree. Die departement het die universiteit se standpunt oor Afrikaans skerp gekritiseer in ’n ope brief aan die rektor, Wim de Villiers."
|
 |
’n Nuwe pelgrimstog vir Suid-Afrika?
Heindrich Wyngaard
Nuusvinke
"Hierdie April kan op sy eie manier ’n bepalende oomblik in die geskiedenis van ons land aandui as Magashule en sy maters besluit om wel terug te veg en vir grootskaalse ontwrigting en sosiale onrus te sorg, soos wat hulle reeds dreig. Dit sal nie ’n Arabiese Lente wees nie, want dit is ’n politieke oorlog wat op geen opregte en geloofwaardige gronde gevoer word nie; en mag eiebelang tog nooit gemeenskaplike belang troef nie. Maar desperate mense maak, na die spreekwoord, benoude spronge."
|
 |
Donkere wolken boven het Binnenhof
Ingrid Glorie
Meningen
"Eén dag na de Nederlandse parlementsverkiezingen leek de uitkomst nog voor de hand te liggen ... Maar een week later liep alles mis, en nóg een week later hangt Ruttes politieke toekomst aan een zijden draadje."
|
 |
Griefskrif met sewe eise vir Afrikaans aan US oorhandig
Jean Oosthuizen
Universiteitseminaar | University Seminar
"’n Griefskrif waarin geëis word dat Afrikaans steeds as volwaardige akademiese taal by die Universiteit Stellenbosch (US) aangewend word, is vandag (Vrydag 9 April) tydens ’n protesoptog aan die universiteit oorhandig. Die griefskrif met sewe eise vir Afrikaans is tydens ’n optog onder die vaandel van die DAK Netwerk ook aan die deure van die universiteit se hoofgebou vasgeplak."
|
 |
Dala Afrikaans in Stellenbosch se strate
Izak de Vries
Universiteitseminaar | University Seminar
Danie van Wyk, voorsitter van die DAK Netwerk, het op 9 April 2021 ’n protesoptog deur Stellenbosch se strate gelei om DAK se verontwaardiging met die Universiteit Stellenbosch (US) se taalbeleid te kenne te gee.
|
 |
Al hoe meer partye eis Lesufi se kop
Jean Oosthuizen
In het nieuws
"Die storm wat om die kop van die Gautengse LUR vir onderwys, Panyaza Lesufi, losgebars het na sy uitsprake oor tenders wat glo sy eie mense moet tevrede stel, het uitgebrei nadat nóg ’n party sy kop geëis het."
|
 |
Zuma vaar uit teen ANC se top ses
Jean Oosthuizen
In het nieuws
"Politieke ontleders is dit eens dat die volgende 30 dae van die onstuimigste tye in die ANC se geskiedenis gaan wees hangende die Konstitusionele Hof se uitspraak oor Zuma en wat Ace Magashule gaan doen wanneer die 30 dae om is."
|
 |
Voertaal: Jou hoogtepunte
Voertaal
Nieuwsbrief
Hierdie is die eerste nuusbrief (Deel I) wat Voertaal se driejarige bestaan vier.
|
|
Contact
voertaal@voertaal.nu
+27 (0) 21 886 5169
|
|
© 2021 LitNet. Alle rechten voorbehouden | All rights reserved
|
|