|
|
Ontworpen, beheerd en onderhouden door LitNet 
|
|
Nieuwsbrief 178
07/02/2025
|
Afrikaans, Nederlands, gewoon voor iedereen
|
Voertaal: "Amerika is niet onze woning" |
 |
Amerika gee Suid-Afrika nóg ’n dwarsklap in die gesig
Jean Oosthuizen
Voorblad
"Die G20-Johannesburg-beraad (November 2025) sal die eerste G20-beraad wees wat in Suid-Afrika en op die Afrika-vasteland gehou word. … Dit is nog onduidelik of die VSA vanjaar heeltemal uit die G20 gaan onttrek en of hulle dalk op ’n laer vlak steeds sal voortgaan om deel te neem."
|
 |
"[Amerika] is ons woning nie": Ramaphosa en Trump se trompop botsing
Heindrich Wyngaard
Nuusvinke
"Sonder dat hy enige besonderhede kon verskaf, beweer [Trump] dat die Suid-Afrikaanse regering die allerverskriklikste vergrype pleeg deur grond te gryp en deur die behandeling van 'sekere klasse' van landsburgers. ... Suid-Afrika voel reeds die Amerikaanse angel aan die bas met die uitvoerende bevele wat deur Trump onderteken is aangaande hulpverlening aan lande deur die USAID-agentskap."
|
 |
Meer as 50 busse brand uit in oornagaanvalle
Jean Oosthuizen
Voorblad
"Die waarnemende provinsiale kommissaris van die SAPD in Mpumalanga, Zeph Mkhwanazi, het die voorval ten sterkste veroordeel en onmiddellik ’n span ondersoekers saamgestel om ondersoek in te stel 'met die hoop om oortreders van hierdie gruwelike kriminele optrede in hegtenis te neem'."
|
 |
Leesimpressie: Uittocht naar Gaza door Fatena Al Ghorra
Erik van den Bergh
Literatuur
"Met 12.000 anderen verblijft ze bijna een maand in het Al-Quds-ziekenhuis. Daar schrijft ze 24 zeer persoonlijke brieven aan haar elfjarige nichtje over 'de grootste poging tot uitroeiing in de recente geschiedenis'."
|
 |
Leesimpressie: Joodse huizen 8 door Frits Rijksbaron, Esther Shaya en Gert Jan de Vries
Erik van den Bergh
Literatuur
"Papieren monument voor een verdwenen cultuur: Over Joodse huizen in Amsterdam, Groningen, Tilburg, Den Haag, Haarlem, Ophemert, Tiel, Elburg, Bussum, Scheveningen en Diemen."
|
 |
Persbericht: Gouden Ganzenveer 2025 voor Bart Van Loo
Voertaal
Literatuur
De Academie De Gouden Ganzenveer kent de Gouden Ganzenveer 2025 toe aan de Belgische auteur en conferencier Bart Van Loo. Bart Van Loo heeft een breed en gevarieerd oeuvre met zijn liefde voor de Franse cultuurgeschiedenis in al haar facetten als rode draad.
|
 |
Japanese food: Where the Nippon soul resides
Clifford Roberts
Culinair
"The war also echoed in a dish I would try later in Tokyo, at a shrine and museum for fallen soldiers. Visiting in the early morning is best, before the tour buses arrive, and you can just sit on a bench and absorb the serenity that clings to Japan in general. The restaurant there recreates the dish served to kamikaze pilots before their missions. Called tamago-don, it is a simple bowl of rice with egg."
|
 |
Number one cities and everywhere else
Alex J Coyne
Meningen
"Cape Town has recently been crowned the world’s number one city for its picturesque views, functional infrastructure and vibrant tourism industry. The South African top spot was previously held by Durban, the KwaZulu-Natal city known for its natural beauty and nightlife. A stone’s throw away from number one cities you’ll find areas that aren’t getting the same attention."
|
 |
Digital mescaline: Exploring AI hallucinations
Alex J Coyne
Meningen
"AI does not yet seem to have the ability to flag possible inaccuracies. Humans using AI without checking the answers generated by it, may end up spreading more falsehoods, allowing AI to create even more false answers."
|
 |
Palings kom op buitengewone maniere oor ons pad
Maryke Roberts
Mens en dier
"Twee baie uiteenlopende gebeure rondom palings lei toe tot ’n interessante ontdekking oor dié visspesie waaroor daar eintlik baie min te wete is én bring ons al die pad tot op Stilbaai, ’n paar maande voor Wêreldpalingdag op 17 Mei gevier word. Palings is ’n bedreigde spesie en dié dag wil bewustheid kweek oor die uitdagings wat palings in die gesig staar."
|
 |
Maria Doyle Kennedy, as Tannie Maria, is terug met nog kosraad
Annette Havenga
Film
"Recipes for love and murder is gebaseer op die skrywer Sally Andrew se uiters gewilde Tannie Maria-reeks. Dié karakter is ’n kosskrywer en troostante wat saam met haar beste vriendin en kollega, die joernalis Jessie, in ’n moordondersoek gewikkel raak."
|
 |
Remembering Auschwitz
David Willers
Opinion
"[I]n most cases, the causes and atrocities of the wars – Korea, Vietnam, numerous struggles for liberation across Africa and the Middle East, Latin America and a dozen other settings – have been brushed over or inadequately brought to light. South Africa stands out as an exception, with its Truth and Reconciliation Commission. But the truth of the lessons of Auschwitz holds true for a world in conflict since 1945, and makes the 80th commemoration all the more important."
|
 |
Kollig op akademikus Alison Stander: taalonderrig en tegnologie
Alison Stander
SteedsDink
In hierdie video gesels Alison Stander oor die bevordering van Afrikaans deur middel van tegnologie en hoe Afrikaans op enige plek aangeleer kan word. In LitNet Akademies se SteedsDink-video’s vertel Afrikaanse akademici van die interessante navorsing waarmee hulle besig is.
|
 |
Voertaal: Jou hoogtepunte
Voertaal
Nieuwsbrief
Hierdie is die eerste nuusbrief (Deel I) wat Voertaal se driejarige bestaan vier.
|
 |
Voertaal: Privaatheidskennisgewing | Privacy notice
Voertaal
Over Voertaal
Voertaal wil jou as leser die versekering gee dat ons daarop ingestel is om jou persoonlike inligting wat by ons in bewaring is, te beskerm. | Voertaal would like to assure you as a reader that we are committed to protecting your personal information held by us.
|
|
Contact
voertaal@voertaal.nu
+27 (0) 21 887 0212
|
|
© 2025 LitNet. Alle rechten voorbehouden | All rights reserved
|
|