|
|
Ontworpen, beheerd en onderhouden door LitNet 
|
|
Nieuwsbrief 83
23/04/2021
|
Afrikaans, Nederlands, gewoon voor iedereen
|
Voertaal: Jouw luistertaal |
 |
Luister bo kibbel bou inklusiewe akademiese gemeenskappe
Jana Luther
Academisch
"Die Nederlandse Taalunie en die Universiteit Utrecht wys: Waar luistertaal aanvaar word, is alle kombinasies van tale, taalvariëteite en dialekte moontlik, mits elke gespreksgenoot reeds oor ’n mate van reseptiewe kennis van die ander taal(vorm) beskik. Luistertaal behels dat mense met verskillende taalagtergronde hulle eie taal praat en skryf en mekaar verstaan terwyl hulle reseptiewe taalvaardighede ontwikkel en strategieë oefen om die ander taal volledig(er) baas te raak."
|
 |
Onderzoeker Aafje de Roest laveert tussen universiteit en hiphopscene
Ingrid Glorie
Academisch
In die negende van ’n reeks onderhoude (LitNet Akademies internasionaal) wat Ingrid Glorie met Europese akademici voer oor hul navorsing wat aansluit by geakkrediteerde navorsingsartikels wat in LitNet Akademies gepubliseer is, gesels sy met Aafje de Roest (Universiteit Leiden).
|
 |
Program: Ontlaering-kollokwium 2021
Voertaal
Academisch
Geworteldheid: die onderrig van Afrikaans in spesifieke ruimtes is deel van ’n groter, meerjarige projek wat geleenthede bied om die pedagogiek van Afrikaanse letterkunde te herverbeel. Die 2021-kollokwium word aanlyn aangebied. Die hoofrede word deur Antjie Krog gelewer. Luister ook na digters soos Jolyn Phillips, Pieter Odendaal en Lynthia Julius.
|
 |
In memoriam: Pieter Muysken (11 april 1950‒6 april 2021)
Ingrid Glorie
Academisch
"Op 6 april overleed Pieter Muysken, emeritus hoogleraar Taalwetenschap aan de Radboud Universiteit Nijmegen. Muysken hield zich onder meer bezig met taalcontact en creolistiek. Hij was een beminnelijk mens en een bruggenbouwer, nationaal én internationaal. Zijn dood aan de gevolgen van kanker kwam voor velen onverwachts. In dit artikel halen collega’s en vrienden uit Nederland, Zuid-Afrika en de Antillen herinneringen aan hem op."
|
Nu op LitNet: Vuur in de bibliotheek |
 |
Heritage to ashes, dust to dust
Karina Magdalena Szczurek
Opinion
"What I remember most is the silent communication, between researcher and librarian, between researcher and the past – in my case literary."
|
 |
Universiteit Kaapstad-brand
Izak de Vries
Visueel
"Dele van die Universiteit Kaapstad se hoofkampus, ’n ministerswoning en die historiese Mostert se meul is gistermiddag in ’n versengende brand verwoes."
|
 |
Dié kosbare versameling is gered
Elsabé Brits
Menings
’n Belangrike deel van die Bleek en Lloyd-versameling het die brand in Universiteit Kaapstad se Jagger-biblioteek oorleef. |
 |
Die mense wat ’n sterwende taal opgeteken het
Elsabé Brits
Meningen
"Ons sou basies niks van die San se gelowe, rituele, stories en intieme lewe met die omgewing geweet het as dit nie vir Wilhelm Bleek en sy skoonsuster Lucy Lloyd, en later een van Bleek se kinders, Dorothea Bleek, was nie. Hulle het die taal, kultuur, liedjies, kuns, poëtiese stories en persoonlike geskiedenis van die San in tientalle dagboeke en verslae opgeteken." |
 |
Vlammesee saai verwoesting om Tafelberg
Jean Oosthuizen
In het nieuws
"Die EFF sê egter in hulle verklaring hulle neem met spyt kennis van die brand en veral die 'tragiese' brand by die Jagger-biblioteek. Die geskiedenis wat as gevolg van die brand verwoes is, is onberekenbaar en moet ’n teken wees vir alle instellings van hoër onderwys om te sorg dat argiewe en belangrike dokumente gedigitiseer word, sê die EFF in hulle verklaring."
|
 |
Voer Zuma iets in die mou?
Jean Oosthuizen
In het nieuws
"Daar word wyd bespiegel oor die redes waarom Jacob Zuma minder as ’n maand voordat sy korrupsieverhoor moet begin, skielik sonder enige regsverteenwoordiging sit."
|
 |
Regering "behep" met "Kubaanse kundigheid"
Jean Oosthuizen
In het nieuws
"Die regering word uit verskeie oorde daarvan beskuldig dat hy behep is met sogenaamde Kubaanse kundigheid. Dit volg na ’n omstrede besluit om 24 Kubaanse ingenieurs na Suid-Afrika te laat kom om die Departement van Water en Sanitasie (DWS) te help om probleme met waterinfrastruktuur op te los en om hulle kennis te deel."
|
 |
Bewerings van rassisme by Universiteit Kaapstad
Jean Oosthuizen
In het nieuws
"AfriForum se jeugvleuel beskuldig die Universiteit van Kaapstad (UK) van voortgesette rassisme op die kampus. Hulle eis onder andere die afdanking van een van die universiteit se dosente."
|
 |
Persbericht: Erfstukken (online)
Voertaal
Kalender
Vijf auteurs schreven op verzoek van Writers Unlimited een brief aan een familielid van een andere generatie met de vraag: "Welke zorg of vrees over deze tijd wil je aan een familielid uit het verleden of in de toekomst voorleggen?" Vijf kunstenaars reageerden op deze brieven en maakten een unieke illustratie. Op vrijdag 30 april om 16.00 uur wordt de analoge versie van Erfstukken met een online programma gelanceerd.
|
 |
Daar’s ’n hiëna in my truspieël
Izak de Vries
Reizen
"Toe die beloning: Voor in die pad, met lig agter hulle, loop hulle uit die gras en gebruik die hoogte om op my af te kyk. Hulle is versigtig. Ek stop, neem foto’s en wag."
|
 |
Persbericht: Neo Matloga wint tiende ABN AMRO Kunstprijs
Voertaal
Actueel
Op dinsdag 14 april 2021 is bekendgemaakt dat de tiende editie van de ABN AMRO Kunstprijs is gewonnen door Neo Matloga (Mamaila, Zuid-Afrika 1993). Eind 2021 opent, als onderdeel van de prijs, een tentoonstelling van zijn werk in de Hermitage Amsterdam.
|
 |
Voertaal: Jou hoogtepunte
Voertaal
Nieuwsbrief
Hierdie is die eerste nuusbrief (Deel I) wat Voertaal se driejarige bestaan vier.
|
|
Contact
voertaal@voertaal.nu
+27 (0) 21 886 5169
|
|
© 2021 LitNet. Alle rechten voorbehouden | All rights reserved
|
|