Program: Ontlaering-kollokwium 2021

  • 0

Oor die Ontlaeringprojek:

Geworteldheid: die onderrig van Afrikaans in spesifieke ruimtes is deel van ’n groter, meerjarige projek wat geleenthede bied om die pedagogiek van Afrikaanse letterkunde te herverbeel.

Die eerste geleentheid het gedraai rondom Afrikaanse letterkunde, pedagogiek en burgerskap. Die twee se titel was Transnasionale pedagogiek: Afrikaans & X. Uit hierdie twee suksesvolle geleenthede sal twee spesiale uitgawes van akademiese joernale (Stilet en Tydskrif vir Letterkunde) eersdaags verskyn.

Die 2021-kollokwium word aanlyn aangebied.

Klik hier vir die volledige program: ONTLAERING 2021 Program
Lees meer:

Ontlaeringskollokwium 2021: Tweede oproep om voorstelle

Buro: MvH
  • 0
Verified by MonsterInsights
Top