Uitgestel: Veronique Jephtas
2026-04-20Die geleentheid met Veronique Jephtas by Samespraaak is uitgestel weens onvoorsiene omstandighede.
VECTIS-Taalspel "Leen uit het Afrikaans"
2026-04-15Sien asseblief die aankondiging van die 2026 ronde van die taalspel “Leen uit Afrikaans”, die spel waarin jy ’n Afrikaanse woord kan instuur wat volgens jou mooier, duideliker of oorspronkliker is as die huidige Nederlandse woord.
Uitnodiging: Samespraak-gesprek met Marni Bonthuys en Marius Swart
2026-03-13U word hartlik uitgenooi na die volgende Samespraak-sessie, waar Alwyn Roux en Yves T’Sjoen in gesprek tree met Marius Swart en Marni Bonthuys oor die Tydskrif vir Nederlands en Afrikaans (TNA), hul navorsing, en die raakpunte tussen die Nederlandstalige taal- en letterkunde in Suid-Afrika en die Lae Lande.
Call for Papers: Inter-Breyten – Breytenbach in Context
2026-03-03The Ghent Centre for Afrikaans and the Study of South Africa warmly invites submissions for a two-day conference on Breyten Breytenbach in Context, to be held in Ghent on 26–27 November 2026.
Oproep voor referaten: Inter-Breyten – Breytenbach in context
2026-03-03Het Gents Centrum voor Afrikaans en de Studie van Zuid-Afrika nodigt u van harte uit voorstellen in te dienen voor een tweedaags colloquium over Breytenbach in context.
Uitnodiging: Tom Lanoye, Saterdag 28 Februarie 2026 by SASNEV om 10:00
2026-02-18’n Spesiale geleentheid soos hierdie deur SASNEV is seldsaam. U word hartlik uitgenooi na ’n uitsonderlike lesing deur ’n invloedryke stem.
Uitnodiging: Samespraak-gesprek
2026-02-17Sluit by ons aan vir ’n gesprek oor die letterkundige en kulturele verbintenisse tussen Afrikaans en Nederlands.
Persbericht: Gouden Ganzenveer 2026 voor Gershwin Bonevacia
2026-02-03De Gouden Ganzenveer is een culturele prijs die jaarlijks door de Academie de Gouden Ganzenveer wordt toegekend aan iemand voor haar of zijn belangrijke bijdrage aan de Nederlandse geschreven taal of taalcultuur.
Persbericht: Stichting de Gouden Ganzenveer reikt ereveer uit aan Frits Spits
2026-01-05"Frits Ritmeester ontvangt de onderscheiding vanwege zijn decennialange inzet voor de Nederlandse taal, onder andere als presentator van het programma De Taalstaat. Een wekelijks programma op de zaterdagochtend waarin alles draait om taal en met talloze Nederlandse schrijvers en Nederlandstalige muzikanten als gast."
Seisoengroete aan die einde van 2025
2025-12-24Voertaal wens al sy lesers en bydraers ’n salige feestyd aan die einde van hierdie jaar toe.
Persbericht: Gerrit Komrij-prijs 2025 voor Tom Lanoye
2025-12-15Het resultaat is een absurd boek waar de liefhebber van Middeleeuwse literatuur soms van smult en soms van walgt. Een van de functies van literatuur is de verrassing, en verrassen doet ReinAard.
Persverklaring en aankondiging: Wenner van die Van Ewijck Stigting se prestasieprys 2025
2025-12-11Alfred Schaffer, digter en akademikus, is vanjaar se wenner van die Van Ewijck Stigting se prestasieprys vir die bevordering van die kulturele betrekkinge tussen Suid-Afrika en Nederland.
Persverklaring: Ena Jansen, brugbouer en literêre bemiddelaar tussen die Suid-Afrikaanse en Nederlandstalige letterkundes
2025-11-24In hierdie aflewering van Samespraak staan die werk van Ena Jansen sentraal: ’n vertaler, literatuurwetenskaplike en brugbouer tussen twee letterkundige tradisies.