Can’t see this mail? Click here to view it online

Ontworpen, beheerd en onderhouden door LitNet

Nieuwsbrief 85

21/05/2021

Afrikaans, Nederlands, gewoon voor iedereen

Voertaal: Deon Meyer

Literatuur

Veelsydige Deon Meyer stel nuwe Bennie-en-Vaughn-boek in vooruitsig

Willem de Vries
Zuid-Afrikahuis

"Meyer het dié nuus met die Nederlandse skrywer Peter Römer gedeel in ’n onderhoud wat Römer met Meyer gevoer het vir die skrywersgespreksreeks Boeken uit het Huis wat die Zuid-Afrikahuis in Amsterdam aanbied. Die Nederlandse vertaling van Meyer se jongste speurspanningsroman, Donkerdrif, het onlangs verskyn en Martine Vosmaer, wat saam met Karina van Santen Meyer se boeke in Nederlands vertaal, het oor die vertaalwerk daaraan gesels."

Persbericht ‒ Boeken uit het Huis (4): Ronelda Kamfer en Alfred Schaffer

Voertaal
Zuid-Afrikahuis

Op 27 mei gaat Ama van Dantzig, sociaal ondernemer en co-founder van innovatiestudio Dr Monk, in gesprek met Ronelda Kamfer en haar vertaler Alfred Schaffer, aan wie voor zijn eigen poëzie in december 2020 de PC Hooft-prijs is toegekend.

Suid-Afrikaanse skrywer Abraham H de Vries ontvang ’n eredoktorsgraad in die lettere

Wium van Zyl, Abraham H de Vries
Interviews

"Wat die wonderlike genoem word, is meestal wat in die gewone misgekyk word." Wium van Zyl gesels met Abraham H de Vries.

Luisteren naar de verhalen van opa Ali

Ingrid Glorie
Literatuur

"'De Marokkaanse Nederlander, die symbool staat voor het falen van de multiculturele samenleving, is een nationale obsessie,' schrijft Khalid Mourigh. Om de negatieve beeldvorming te doorbreken en Marokkaanse Nederlanders een smoel te geven, vertelt Mourigh in De gast uit het Rifgebergte het levensverhaal van zijn opa Ali, een van de eerste zogenaamde 'gastarbeiders' die in de jaren zestig vanuit de Rif naar Nederland kwamen."

De geheimzinnige gedichten van Herman Leenders

Hendrik Carette
Literatuur

"De nieuwe dichtbundel van Herman Leenders heeft als titel Overstekend wild. Al in de tweede versregel van het eerste gedicht valt de naam van Adriaan Roland Holst. Maar de dichter Herman Leenders (°Brugge, 1960) die op de grens van Oost- en West-Vlaanderen woont is zeker geen epigoon. Hij leeft en schrijft in zijn eigen taalcocon: schijnbaar koudbloedig en onbetamelijk stil bevat elk mooi gedicht en elk in memoriam een goed bewaard soms zelfs zeer geheimzinnig geheim."

Meningen

Vuurpyllanseerders en vals poskodes oorheers die Covid-nuus in België

Izak de Vries
Meningen

"Daar is inderdaad antivaksers in België; die man met die vuurpyllanseerder is dalk ’n ekstreme voorbeeld. Die regering probeer tans baie hard om oorreding te gebruik, nie strafmaatreëls nie. Almal wil tog 'zodat we stukje bij beetje weer het gewone leven kunnen oppikken'."

Nuusvinke

Inequality and culture: The two key fault lines in our world

Mike van Graan
Nuusvinke

"The statement goes on to call on artists to use their capacity to raise awareness to bring what is happening in Palestine to the attention of the world. They have also re-emphasised the call for a cultural boycott of Israel, in the same way as apartheid South Africa was subjected to a cultural and sports boycott. Israel, though, has the massive economic, political and military support of the USA and of Europe, unlike apartheid South Africa, so that the call for action against Israel by the Palestinian artists will have, at best, symbolic value."

Where’s Wally?

Hans Pienaar
Nuusvinke

"As Brittanje se poet laureate is Simon Armitage ’n besige man ... Maar Serote is nêrens te siene nie, nie in die openbare oog nie."

Nu op LitNet

Israel en Palestina: Draadsit raak nou ’n luukse

Bettina Wyngaard
Rubrieke

"Die tyd toe ons kon agteroorsit en die konflik in die Wesbank afmaak as godsdienstige geskille, of ’n probleem van die Midde-Ooste wat niks met ons te doen het, is verby. Die tyd toe ons kon oë toemaak is verby."

Reguit met Robinson: ’n Zoom-gesprek met Sakkie Spangenberg

Freek Robinson, Sakkie Spangenberg
Onderhoude

Sal die konflik tussen Israel en die Palestyne ooit opgelos word? Freek Robinson gesels met Sakkie Spangenberg, professor emeritus en navorsingsgenoot verbonde aan die Departement Bybelse en Antieke Studie aan Unisa.

In het nieuws

Tussenverkiesings: DA verloor meeste wyke

Jean Oosthuizen
In het nieuws

"Woensdag se uitslag, wat as ’n barometer beskou word van wat later vanjaar verwag kan word wanneer die hele land na die stembus gaan om nuwe stadsraadslede te kies, word verskillend deur die land se twee grootste politieke partye vertolk."

Geen taboe op Afrikaans by US, sê rektor

Jean Oosthuizen
In het nieuws

Wim de Villiers: "Die US is nie ’n Afrikaanse universiteit nie. Dit is nie ’n Engelse universiteit nie. En dit is nie ’n Xhosa-universiteit nie. Ons is ’n inklusiewe, meertalige universiteit, een van baie min hoëronderwysinstellings in ons meertalige land wat hierdie benadering volg."

Die lang messe in die ANC is uit

Jean Oosthuizen
In het nieuws

"Die lang messe in die ANC is nou behoorlik uit vir mekaar. ’n Bloedige regstryd waarin die verskillende faksies mekaar in die hof gaan beveg is op hande na die tydelike skorsing van Ace Magashule. Intussen het Jacob Zuma die afgelope week gedreig om sekere 'diep geheime' van die ANC te verklap as daar nie opgehou word hom te 'teiken' nie."

Solidariteit hof toe oor Kubaanse ingenieurs

Jean Oosthuizen
In het nieuws

"Die vakbond Solidariteit glo egter die regering speel nie oop kaarte met die publiek oor waarom Suid-Afrikaners kwansuis nie die werk kan doen nie."

Plaasmoorde neem toe en word al hoe wreder

Jean Oosthuizen
In het nieuws

"In 22% van die aanvalle is slagoffers wreed gemartel deur hulle met strykysters te brand, dood te slaan of dood te skop, of herhaaldelik met ’n skerp voorwerp te steek."

Minibustaxi’s ontduik op groot skaal belasting

Jean Oosthuizen
In het nieuws

"Terwyl die minibustaxibedryf aandring op regeringsubsidies, betaal die hele bedryf volgens die Minister altesaam jaarliks slegs R5 miljoen belasting."

Voertaal: Jou hoogtepunte

Voertaal
Nieuwsbrief

Hierdie is die eerste nuusbrief (Deel I) wat Voertaal se driejarige bestaan vier.

Voertaal: Jou hoogtepunte ‒ Deel II

Voertaal
Nieuwsbrief

Lees die tweede nuusbrief (Deel II) wat Voertaal se driejarige bestaan vier.

Volg Voertaal ook op Facebook!

Voertaal

Like Voertaal op Facebook en blijf op de hoogte van al onze artikelen.

Contact

voertaal@voertaal.nu

+27 (0) 21 886 5169


© 2021 LitNet. Alle rechten voorbehouden | All rights reserved