|
|
Ontworpen, beheerd en onderhouden door LitNet 
|
|
Nieuwsbrief 215
07/08/2026
|
|
Voertaal: Straatkunst en musea |
 |
Museums is kosbaarder as korale
Maryke Roberts
Reisgogga
"Vanjaar se tema was 'Museums wat ’n verdeelde wêreld verenig'. Dit beklemtoon museums se potensiaal om as brûe oor kulturele, sosiale en geopolitieke gapings op te tree en sodoende dialoog, begrip en vrede wêreldwyd te bevorder."
|
 |
Die bewaarders van die woestyn se siel: Kingman, Arizona
Maryke Roberts
Reisgogga
"Ed Rowley, inligtingspesialis by die Kingman Besoekersentrum, vertel my dae tevore via e-pos dat een kaartjie jou toegang tot drie indrukwekkende museums gee wat mekaar soos die legkaartstukke van ’n groter prentjie aanvul."
|
 |
Limpopo se nuwe polisiebaas hardloop self agter misdadigers aan
Jean Oosthuizen
Voorblad
"Toe hy Maandag tydens onaangekondigde besoeke aan polisiestasies in Modimolle sien hoe ’n polisieman ’n verdagte te voet agternasit, het hy nie vanuit sy voertuig toegekyk nie. Hy het uitgespring en self die verdagte help aankeer."
|
 |
Motoriste hou asem op vir Augustus se brandstofprys
Jean Oosthuizen
Voorblad
"Ná ’n tydperk van relatiewe verligting in Julie, dreig stygende internasionale oliepryse om die verligting by die pomp te laat verdamp met baie oë wat onwillekeurig na Donald Trump in Washington draai."
|
 |
Breyten schrijven #44: De onburger van Breyten Breytenbach
Yves T’Sjoen
Literatuur
"De non-conformistische vagebond, zwerver of reiziger, staat op zijn autonomie en laat zich niet inkapselen door een politiek denksysteem of bijvoorbeeld een kleinburgerlijke visie op mens en maatschappij. De nomade is geen kuddedier dat zich gedwee aanpast, maar een vogel die ongebonden zingt zoals hij is gebekt."
|
 |
Leesimpressie: Hummus en Hamas door Gilad Perez
Erik van den Bergh
Literatuur
"Impressies van de net afgestudeerde journalist Perez (2001), zoon van een Marokkaans-Joodse vader uit Israël – die in Israël als correspondent voor het Algemeen Dagblad aan de slag gaat. Onbevangen op zoek naar evenwichtige berichtgeving."
|
 |
Rymstories: "Die Klipsnyer"
Etienne van Heerden
Nieuw schrijfwerk
"Van klip gaan ’n uitstraling uit ’n intelligensie
Die klip het pyn en is van nature
Terneergedruk en swaar van gemoed;
Fantásties is sy gedagtegoed"
Stemkunstenaar Johan Allers lees ’n reeks rymstories deur Etienne van Heerden voor. In hierdie reeks kom telkens ’n figuurstudie ter sprake.
|
 |
Hen deur Nico Scheepers: ’n filmresensie
Réney Warrington
Film
"Op die ou einde is ek bly ek het Hen gekyk. Dit is soveel meer as ’n gruwelfilm. ’n Donker kunsfilm? Sosiale kommentaar? All of the above? Eintlik moet mens dit ’n tweede slag kyk om al die details raak te sien. Maar so braaf is ek nie."
|
 |
Ekke en my maatjie Grok
Cornelius Henn
SêNet-briewe
"Lank, lank gelede het 'Welcome to the Machine' soos protes geklink. Wall-E het ’n voorsmaak gegee van ’n wêreld waar die menslike plek stadig deur iets anders ingeneem sou word. Dit alles het toe nog na fiksie geklink."
|
 |
Die laaste karateskop (moet tog asseblief nie van Chuck vergeet nie)
Yuwinn Kraukamp
SêNet-briewe
"So agter al die grappies en meme sal jy die waarheid vind: ’n kampioenatleet, ’n skrywer, ’n soldaat, ’n pa, en ’n paar ander fascinating feite oor Norris wat die meeste mense nie weet nie. ’n Voorbeeld: Het jy geweet dat Chuck Norris was ’n regte deputy Texas Ranger? (No joke.)"
|
 |
Dink bietjie oor die groot dinge
Hermione le Roux-Ellis
Menings
"Hulle is ’n toonbeeld van suksesvolle queer vroue en dien as rolmodelle. Hierdie twee sokkersterre se storie is eintlik vir my belangriker as die gebeure by Bishops, juis omdat stories oor diskriminasie en moord so besonder alledaags is."
|
 |
Veldsoirée 2026: videoflitse
Menán van Heerden
Etienne van Heerden Veldsoirée
"Bootcamp vir die brein" heet Stefan van Zyl van die SA Akademie se beskrywing van die pas afgelope Etienne van Heerden Veldsoirée in die Oos-Kaapse Karoo. Skrywers, akademici, praktisyne en studente het van 24 tot 26 Julie in Nxuba/Cradock byeengekom om saam te debatteer, te gesels en die "veld" in "Veldsoirée" te geniet. Die Etienne van Heerden Veldsoireé 2026 is aangebied deur LitNet Akademies, ’n maatskappy sonder winsbejag. Videografie en produksie: Menán van Heerden
|
 |
Bettina Wyngaard: Om die waarheid met deernis te skryf
Ingrid Jones
In memoriam
"Die beste huldeblyk wat ons aan haar kan bring, is nie om haar net te onthou nie. Dit is om haar ernstig op te neem. Om aan te hou luister na die vrae wat sy gestel het. Om ruimte te maak vir stemme wat nog nie gehoor word nie."
|
 |
Bettina Wyngaard (1971–2026)
Erika Terblanche
ATKV|LitNet-Skrywersalbum
"My grootste wens is dat ons as mensdom sal ophou om enigiemand wat anders as ons is, te haat en te dwing om in ons eng boksies te pas. Daar is plek vir ons almal, en ons grootste bate is juis ons diversiteit."
|
 |
Voertaal: Jou hoogtepunte
Voertaal
Nieuwsbrief
Hierdie is die eerste nuusbrief (Deel I) wat Voertaal se driejarige bestaan vier.
|
 |
Voertaal: Privaatheidskennisgewing | Privacy notice
Voertaal
Over Voertaal
Voertaal wil jou as leser die versekering gee dat ons daarop ingestel is om jou persoonlike inligting wat by ons in bewaring is, te beskerm. | Voertaal would like to assure you as a reader that we are committed to protecting your personal information held by us.
|
|
Contact
voertaal@voertaal.nu
+27 (0) 21 887 0212
|
|
© 2026 LitNet. Alle rechten voorbehouden | All rights reserved
|
|