|
Ontworpen, beheerd en onderhouden door LitNet 
|
Nieuwsbrief 58
24/04/2020
|
Afrikaans, Nederlands, gewoon voor iedereen
|
 |
Opperlandse overpeinzingen van een neerlandist
Yves T'Sjoen
Academisch
"Het Nederlands staat onder druk. Op school, aan de universiteit. De studie van het Nederlands kan alleen 'wervend' zijn indien ze wordt ondernomen met oog voor culturele diversiteit en meertaligheid, als deel van Global Studies en met een kritische kijk op de wereld, met aandacht voor maatschappelijke en culturele contexten vandaag."
|
 |
Stemme: noord en suid
Cliffordene Norton, Tenita Kidelo
Academisch
"Beide Ronelda Kamfer en Simone Atangana Bekono skryf vanuit ’n vooraf gemarginaliseerde posisie en gee dus so stem aan die stemlose 'swart' vrou. Dis vir my ook interessant om te sien hoe die Suid-Afrikaanse posisie teenoor die Nederlandse posisie afspeel."
|
 |
Staatsgreep in Suid-Afrika: Paranoia of "power to our people"?
Hans Pienaar
Nuusvinke
"Skielik is die vraag reg voor ons: Is die vyand die virus van COVID-19 of die virus van mag? Dis ’n pertinente vraag op Vryheidsdag 27 April (komende Maandag), wat veronderstel is om die koms van vryheid na Suid-Afrika op die eerste verkiesing van die moderne bestel op 27 April 1994 te vier."
|
 |
COVID-19-politiek: waar verlede, hede en toekoms ontmoet
André Duvenhage
Seminare en essays
"In samehang met bestaande politieke en ekonomiese uitdagings beskou, staan Suid-Afrika voor sy grootste krisis sedert die aanvaarding van die 1996-Grondwet, met sommiges, soos Johann Rupert, wat reeds praat van ’n ekonomiese parallel met die Groot Depressie van 1931."
|
 |
Korona se ergste lê nog voor vir Suid-Afrika
Jean Oosthuizen
In het nieuws
"Diegene wat gedink het Suid-Afrika gaan die eksponensiële groei van die koronavirus wat wêreldwyd voorkom, vryspring, kan hulle gereedmaak vir ’n onaangename verrassing. Dit kan vermoedelik minstens nog vyf maande duur voordat die ergste verby is."
|
 |
Ramaphosa waarsku misdadigers
Jean Oosthuizen
In het nieuws
"Ramaphosa veroordeel vandalisme en diefstal by skole, ’n toename in kabeldiefstal en ’n styging in gevalle van geweld teen vroue, kinders en bejaardes. Hy sê die regering sal geslagsgeweld as ’n prioriteit hanteer in sy reaksie op die koronaviruspandemie."
|
 |
Trump skok Suid-Afrika en res van wêreld tydens koronakrisis
Jean Oosthuizen
In het nieuws
"President Donald Trump van die VSA het hom die gramskap van feitlik die hele wêreld, onder andere ook Suid-Afrika, op die hals gehaal met sy besluit om Amerika se befondsing vir die Wêreldgesondheidsorganisasie (WGO) te staak. Dit te midde van ’n wêreldwye gesondheidspandemie."
|
 |
Publiek se bloed kook oor verbod op warm kos
Jean Oosthuizen
In het nieuws
"'Regtigwaar? ’n Moeë gesondheidswerker wat terugkeer van ’n deurnagskof van ’n hospitaal moet verhoed word om ’n ete te kan koop?' het een Facebookgebruiker sy frustrasie verwoord."
|
 |
Fopnuus in grendeltyd oor Kaapse luiperds
Jean Oosthuizen
In het nieuws
"Van die beeldmateriaal wat deesdae op sosiale media versprei word, is nie noodwendig geneem sedert die grendeltyd nie. Dit beteken dus nie luiperds loop skielik die wêreld vol sedert die staat van inperking nie. Van die diere se bewegings is al telkemale vantevore op kamera vasgelê."
|
 |
Breyten Breytenbach: Sal die nood ons leer herbesin?
Breyten Breytenbach, Willem de Vries
Interviews
"Ons is ’n bastervolk van vele oorspronge en volledig en onlosmaaklik inheems as Afrikane. Ons is (nie as enigstes nie maar net so 'geregtig' as wie dan ook) van die oorspronklike synsnyers en agter-die-sterre-aan-lopers. Ons taal moes gesmee en gelouter en versoepel word omdat ons hier moes oorlewe, moes andersmaak en andersword. Die storie is nog lank nie verby nie ..."
|
 |
Afrikaanssprekendes wat buite Suider-Afrika woon: ’n onderhoud
Cliffordene Norton, Fanie Pretorius
Interviews
Die Facebook-groep "Afrikaanssprekendes wat buite Suider-Afrika woon" het meer as 11 000 lede en ondersoek sedert 2012 die houdings en gebruike van Afrikaanssprekendes wat buite Suider-Afrika woon. Cliffordene Norton gesels met Fanie Pretorius wat die navorsingsprojek geloods het.
|
 |
Covid-19 diaries: From Shanghai to Amsterdam
Mable-Ann Chang, Tania Calleja Reina, Tanya Brückner, Emely Louise, Matt O’Hallaron, Maya Fowler Sutherland
Actueel
Read about experiences of South Africans (living in China and Canada), a Namibian (studying in Amsterdam) and citizens of Spain and the United States of America here.
|
 |
De heerlijke bedevaart van Jan Brokken
Hendrik Carette
Literatuur
"Nu we in deze Coronatijd niet mogen en niet meer kunnen reizen is het misschien goed om een goed reisboek te lezen. Jan Brokken schrijft sneller dan wij kunnen lezen en reisde al de hele wereld rond."
|
Contact
voertaal@voertaal.nu
+27 (0) 21 886 5169 | +27 (0) 21 003 8164
|
© 2020 LitNet. Alle rechten voorbehouden | All rights reserved
|
|