Can’t see this mail? Click here to view it online

Ontworpen, beheerd en onderhouden door LitNet

Nieuwsbrief 69

25/09/2020

Afrikaans, Nederlands, gewoon voor iedereen

Voertaal: Aan deze kant van het Kasteel

Literatuur

Stories van duskant die Kasteel

Elsabé Brits
Literatuur

"In die hartjie van Kaapstad lê van die interessantste stories oor die eerste plase, geboue en die mense wat daar geleef en gewerk het. Jy moet net weet waar om te kyk en ’n bietjie gaan kers opsteek by dié met kennis oor plekke soos die plase wat destyds agter die Kasteel was – waarvan een uiteindelik Distrik Ses geword het."

"Wanneer gode slaap": Fanie Olivier deel sy ervaring van vertaalwerk aan ’n groot Belgiese Eerste Wêreldoorlog-roman

Willem de Vries, Fanie Olivier
Interviews

In Godenslaap, ’n roman wat die Eerste Wêreldoorlog op aangrypende wyse die groter Nederlandse literatuur binnegebring en aan die skrywer en digter Erwin Mortier die AKO-literatuurprys besorg het, kyk ’n Belgiese digter terug op haar lewe van bykans 100 jaar. Willem de Vries het met Fanie Olivier oor sy ervaring en vertaling van hierdie monumentale boek gesels.

Regulating religion door Helena van Coller

Frank Judo
Literatuur

"Kortom: als u belangstelling hebt voor religie, en denkt dat juridische boeken vervelend zijn, moet u dit boek ter hand nemen om van gedachten te veranderen. En als u houdt van recht, en meent dat religie als thema niet meer van deze tijd is, moet u hetzelfde doen."

Nelleke Noordervliet houdt de vinger aan de pols van de tijd

Ingrid Glorie
Literatuur

"Met haar nieuwe roman De val van Thomas G. bewijst Nelleke Noordervliet dat ze nog steeds een van de belangrijkste schrijvers is in de hedendaagse Nederlandse literatuur."

Ons erfenis: Internasionale boekklub soek naam

Voertaal
Literatuur

Lesers wat belangstel in letterkunde wat die grense oorspoel, of wat graag wil deur die blaaie van boeke wil reis, word genooi om te deel in ’n boekklub wat geskep word om jonger lesers in Suid-Afrika bekend te stel aan Nederlandstalige boeke. Ons soek ook ’n naam vir dié klub.

Nuusvinke

Danny Titus (1957–2020): Nederland verloor ’n vriend

Heindrich Wyngaard
Nuusvinke

"Die verwerwing van sy doktorsgraad in die regte (LLD), ook aan die Rijksuniversiteit Leiden, het die weg voorberei vir ’n rol in die akademie en uiteindelik tog ook, hoewel ompad langs, ’n betrokkenheid in internasionale verhoudinge en diplomatieke praktyk in strukture van die Verenigde Nasies vir die belange van inheemse volkere."

In het nieuws

Cele ontketen ’n storm met uitlatings oor plaasmoorde

Jean Oosthuizen
In het nieuws

"Die minister van polisie, Bheki Cele, het hom vasgeloop teen ’n golf van woedende kritiek uit die landbougemeenskap, burgerlike organisasies en politieke partye oor sy stelling dat plaasmoorde nie prioriteitsmisdade moet wees nie."

Zondo verloor geduld met Zuma se verskonings

Jean Oosthuizen
In het nieuws

"Zuma was veronderstel om dié week voor die kommissie te getuig, maar het allerlei verskonings aangevoer waarom dit nie vir hom moontlik is om voor regter Zondo te verskyn nie."

Vlak 1 vyf maande te laat, sê Steenhuisen

Jean Oosthuizen
In het nieuws

"Die DA sê die regering moet tot verantwoording geroep word vir die sosio-ekonomiese moeras waarin die land beland het weens die inperking, omdat dit vermy kon gewees het."

Die regerende party onder skoot na onreëlmatige besoek aan Zimbabwe

Jean Oosthuizen
In het nieuws

"Die President het ingegryp en opdrag aan die Minister gegee om die omstandighede te verduidelik wat tot die vermorsing van belastingbetalers se geld gelei het."

Die President breek ’n lansie vir die media

Jean Oosthuizen
In het nieuws

"Die President het Maandag in sy weeklikse nuusbrief hulde gebring aan die werk wat joernaliste tydens COVID-19 gedoen het."

Nu op LitNet

Ons leef in Suid-Afrika asof ons nie ’n verlede het nie

Anita Jonker
Menings

"Dit het my onkant gevang dat die WVK-verhore weer by my kom spook het toe mediaberigte my laat voel het gewone mense moes nou kies tussen Black Lives Matter en weerlose mense wat op plase vermoor word."

Cultuur

Leonor Faber-Jonker: "Als kunstenaar voeg ik aan deze oude lantaarnplaatjes een extra laag geschiedenis toe"

Ingrid Glorie
Cultuur

Op 1 oktober 2020 wordt in het Zuid-Afrikahuis in Amsterdam de tentoonstelling "When Memories Become Dreams" van Leonor Faber-Jonker geopend. Een interview over nieuwe perspectieven en het mooie van de vergankelijkheid.

Persbericht: Afro_Vibes 2020: 17e editie festival met speciaal programma met Afrikaanse makers en voorstellingen

Voertaal
Kalender

Van 1 t/m 10 oktober vindt het jaarlijkse festival plaats in 8 theaters in Amsterdam, Rotterdam en Utrecht. Met corona-veilige dans- en muziekvoorstellingen van actuele kunstenaars, choreografen, dansers en makers uit Senegal, Tunesië, Oeganda en Nederland.

Interviews

#opdielug met Tenita Kidelo

Menán van Heerden, Tenita Kidelo, Robyn van de Rhede
Interviews

Tenita Kidelo vertel meer oor haar vergelykende studie oor swart feminisme in die werke van Suid-Afrikaanse skrywer Ronelda Kamfer en die Nederlandse digter Simone Atangana Bekono. Sy gesels ook oor haar studiereise na Nederland en België.

Muziek

"Liefde love uthando" vier Suid-Afrika se diversiteit in Erfenismaand

Marli van Eeden, Bouwer Bosch, Freddy L, Gazelle
Interviews

"Ons lewe in ’n unieke land met soveel kulture en tale."

Suidoosterfeeskunstenaars in spesiale musiekvideo vir inspirerende vroue

Marli van Eeden, Vicky Davis
Muziek

"’n Huldiging aan vroue, deur vroue."

Contact

voertaal@voertaal.nu

+27 (0) 21 886 5169 | +27 (0) 21 003 8164


© 2020 LitNet. Alle rechten voorbehouden | All rights reserved