|
|
Ontworpen, beheerd en onderhouden door LitNet 
|
|
Nieuwsbrief 75
18/12/2020
|
Afrikaans, Nederlands, gewoon voor iedereen
|
Voertaal: Alfred Schaffer |
 |
Om oor Hendrik Witbooi en rap te praat
Andries Bezuidenhout
Academisch
"Kulturele produksie – in hierdie geval musiek en liriek in die vorm van hip-hop en rap – gaan oor meer as net vermaak en plesier (dit gaan daaroor ook), maar kan ’n manier wees om die wêreld anders te verbeel en om daardie verbeeldings aan ander te kommunikeer."
|
 |
Oor versoening en die "onbetaalde skuld"
Heindrich Wyngaard
Nuusvinke
"Versoeningsdag op 16 Desember is veronderstel om ’n dag te wees waarop landsburgers besin oor 'onvoltooide vrede', haak-en-tak-eenheid en hoe sosiale kohesie bevorder kan word."
|
 |
Motivering vir afgestigte Kaap dalk "die leuen van 2020"
Heindrich Wyngaard
Nuusvinke
"Die belangstelling (of is dit eerder omstredenheid?) wat The lie of 1652: A decolonised history of land, Patric Tariq Mellet se boek oor die vroeë koloniale geskiedenis van die Kaap, ontketen het, loop tesame met ’n ander, ewe opspraakwekkende verwikkeling."
|
 |
DA en regering bots skerp oor toe strande
Jean Oosthuizen
In het nieuws
"Die DA het Donderdag op twee fronte oorlog verklaar teen wat hulle beskou as die regering se drakoniese maatreëls om COVID-19 tydens die feesseisoen te beveg."
|
 |
’n Resensie van Proxima
Izak de Vries
Film
"Wanneer haar deelname aangekondig word, is die manlike Amerikaanse spanleier se kommentaar dat hy bly is oor haar nasionaliteit, want hy het goeie goed gehoor oor Franse vroue se kookvernuf."
|
|
Contact
voertaal@voertaal.nu
+27 (0) 21 886 5169
|
|
© 2020 LitNet. Alle rechten voorbehouden | All rights reserved
|
|