|
|
Ontworpen, beheerd en onderhouden door LitNet 
|
|
Nieuwsbrief 88
30/06/2021
|
Afrikaans, Nederlands, gewoon voor iedereen
|
 |
Hoogste hof lewer striemende en verdoemende uitspraak teen Zuma
Jean Oosthuizen
In het nieuws
"Een van Zuma se getroue ondersteuners, Carl Niehaus, het op Twitter uitgevaar teen die vonnis en gesê dit is totaal onaanvaarbaar. Hy sê dit is Zuma-ondersteuners se revolusionêr-demokratiese reg om hulle verontwaardiging en weerstand teen die vonnis uit te spreek en dat hulle dit onverbloemd sal doen."
|
 |
Welkom in Amsterdam, maar kyk waar jy piepie!
Izak de Vries
In het nieuws
"Terwyl Suid-Afrika tans weer erger inperking in die gesig staar, het die Nederlandse entstofprogram só suksesvol gewerk dat hulle met totaal ander probleme as ons te kampe het."
|
 |
’n Bouramp, ’n natuurramp en ... maskerlose inkopies!
Milton Webber
In het nieuws
"Konstruksiewerkers sterf nadat ’n gebou inmekaar tuimel, hewige weer saai verwoesting, die lyk van die vermiste Belgiese soldaat word opgespoor en grootskaalse Covid-verligting vir België en Nederland."
|
 |
Jou selfoon weet jy is ingeënt, ’n tiener ry weg met ’n trein, en Oranje stel teleur
Milton Webber
In het nieuws
"Die treindiens Arriva het onder skoot gekom toe ’n video op sosiale media opgeduik het van ’n tiener wat deur die masjinis gevra is om die trein te bestuur. Saam met die nuwe versoepelinge wat die afgelope week in Nederland in werking getree het, is die CoronaCheck-selfoontoepassing ook bekendgestel. Die dagblad Trouw berig dat klimaataktiviste nou een van Nederland se grootste pensioenfondse in hul visier het om hulle te dwing om geen beleggings in fossielenergie meer te doen nie."
|
 |
Persbericht ‒ Jongerenproject: Virtuele studiereis na Nederland en België
Voertaal
Zuid-Afrikahuis
Wil jy jou kennis oor Nederland en Belgiё verbeter? Elke twee jaar organiseer die Zuid-Afrikahuis in Amsterdam en die Vlaams Zuid-Afrikaanse Vereniging in Belgiё ’n studenteprojek. Weens die koronakrisis bied die Zuid-Afrikahuis dié jaar ’n digitale alternatief. Deelnemers moet universiteitstudente in Suid-Afrika of Namibiё wees en ook Afrikaanssprekend wees. Deelname is gratis. Let op dat daar slegs ’n beperkte aantal plekke beskikbaar sal wees.
|
 |
Persbericht: Antjie Krog ‒ UGent Writer in Residence (oktober‒november 2021)
Voertaal
Academisch
De Zuid-Afrikaanse auteur, vertaler en buitengewoon hoogleraar Antjie Krog, verbonden aan de Universiteit van Wes-Kaapland (UWK), is de eerste literaire gastschrijver van de UGent. De aanstelling van de Writer in Residence is een cultureel initiatief dat aan buitenlandse universiteiten al langer ingang heeft gevonden en op publieke belangstelling kan rekenen. Gastschrijvers worden beschouwd als creatieve inspiratiebron en een baken voor kritische reflectie.
|
 |
Distrik Ses: 108 gesinne trek uiteindelik terug
Izak de Vries
Meningen
"Tussen 24 Junie en 16 Julie sal altesaam 108 gesinne genader word om die nuwe huis aan hulle te oorhandig. Die oorspronklike Distrik Ses sal nooit meer wees nie, maar binnekort sal daar weer harte klop-klop, amper soos David Kramer dit in sy liedjie beskryf."
|
 |
Amerikaans-Chinese wedywering: ’n Sistemiese en teoretiese ontleding
Fanie Herman
LitNet Akademies (Geesteswetenskappe)
"Die Trump-administrasie verdien krediet vir die erkenning van die belangrikheid van tegnologiese wedywering met China en die wyse waarop dit hanteer is, byvoorbeeld die Huawei-kwessie. Die Biden-administrasie sal vinnig moet begin om oplossings vir die uitdagings wat Trump gestel het, te vind."
|
 |
Persvrystelling: Twee kortkursusse ‒ Nederlands vir beginners
Voertaal
Over taal
Die volgende twee kortkursusse "Nederlands vir beginners" begin in September aan die Universiteit Stellenbosch. Albei kursusse word volledig aanlyn aangebied. Aan die einde van elke kursus word ’n aanlyn toets geskryf. As jy hierdie toets slaag, ontvang jy ’n sertifikaat "Nederlands vir beginners" van die kortkursusafdeling van die Universiteit Stellenbosch.
|
 |
Voertaal: Jou hoogtepunte
Voertaal
Nieuwsbrief
Hierdie is die eerste nuusbrief (Deel I) wat Voertaal se driejarige bestaan vier.
|
 |
Voertaal: Privaatheidskennisgewing | Privacy notice
Voertaal
Over Voertaal
Voertaal wil jou as leser die versekering gee dat ons daarop ingestel is om jou persoonlike inligting wat by ons in bewaring is, te beskerm. | Voertaal would like to assure you as a reader that we are committed to protecting your personal information held by us.
|
|
Contact
voertaal@voertaal.nu
+27 (0) 21 886 5169
|
|
© 2021 LitNet. Alle rechten voorbehouden | All rights reserved
|
|