|
Ontworpen, beheerd en onderhouden door LitNet
|
Nieuwsbrief 90
30/07/2021
|
Afrikaans, Nederlands, gewoon voor iedereen
|
Voertaal: Kunst tijdens de lockdown |
|
Breytenbach skep in grendeltyd nuwe bundel en werke vir uitstalling op Wellington
Willem de Vries
Actueel
Breyten Breytenbach was onlangs op Wellington om oor sy onlangs voltooide skilderye en nuwe bundel gedigte te gesels. Die uitstalling heet Skeursels en die bundel, wat benewens gedigte, afdrukke van werke op die uitstalling bevat, heet Hokhokaai Fragmente. Willem de Vries berig oor die virtuele bekendstelling daarvan. Skeursels duur tot 8 Augustus in die Breytenbach-galery.
|
|
Een boek dat alles heeft: Niels Posthumus neemt afscheid van Zuid-Afrika
Ingrid Glorie
Literatuur
"Met Alle problemen begonnen met Van Riebeeck heeft de Nederlandse journalist Niels Posthumus misschien wel het ultieme boek over Zuid-Afrika geschreven. In elk geval voor een tijdje. En – niet onbelangrijk – voor een Nederlands lezerspubliek. Want Posthumus stelt in zijn boek de vraag welke gevolgen de komst van de VOC naar Zuid-Afrika voor het land heeft gehad, en wat daar nu nog van is terug te zien."
|
|
Meer as 1 000 Suid-Afrikaanse soldate in Mosambiek ontplooi
Jean Oosthuizen
In het nieuws
"Die speaker van die parlement, Thandi Modise, en die Nasionale Raad van Provinsies (NRP) se voorsitter, Amos Masondo, het ’n brief van Ramaphosa ontvang waarin hulle in kennis gestel is dat hy 1 495 lede van die SANW beskikbaar gestel het ter ondersteuning van ’n internasionale verpligting van Suid-Afrika teenoor die Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap (SAOG)."
|
|
Universiteit Stellenbosch se taalbeleid laat weer vonke spat
Jean Oosthuizen
In het nieuws
"Die Universiteit Stellenbosch (US) en die bestuur van die universiteit se konvokasie stamp al weer koppe oor die hersiening van die US se taalbeleid. Dit volg nadat die US belangstellendes genooi het om kommentaar te lewer op die tweede konsepweergawe, wat tot 14 Augustus 2021 op die US se taalwebblad beskikbaar is."
|
|
Miljoene blikkies blikkieskos moet vernietig word
Jean Oosthuizen
In het nieuws
"Miljoene eenhede blikkieskos wat die afgelope twee jaar deur een van Suid-Afrika se grootste kosvervaardigers en bemarkers van blikkieskos vervaardig is, word van die mark onttrek en gaan vernietig word."
|
|
Aanlyn hoërskool is ’n onderwysmylpaal vir Suid-Afrika
Jean Oosthuizen
In het nieuws
"Die eerste volledige aanlyn hoërskool in Suid-Afrika en een van slegs ’n handvol in die wêreld is onlangs in Kaapstad deur die Universiteit Kaapstad (UK) van stapel gestuur. Die universiteit is die eerste in Afrika wat sy kundigheid na die sekondêre-onderrig-sektor uitbrei. Die universiteit het in ’n verklaring gesê die aanlyn hoërskool is ontwerp om Suid-Afrikaanse leerlinge van ’n wye verskeidenheid sosio-ekonomiese agtergronde te bedien."
|
|
Ekonomiese ramp tref KwaZulu-Natal na plundering
Jean Oosthuizen
In het nieuws
"Meer as die helfte van alle plattelandse dorpe in KwaZulu-Natal (KZN) stuur op ’n ekonomiese ramp af nadat hulle ekonomie feitlik totaal vernietig is tydens die onlangse onluste toe winkels en besighede voor die voet geplunder en vernietig is."
|
|
Moorde en dodelike water
Milton Webber
In het nieuws
"Terwyl Suid-Afrikaners moes toekyk hoe onmeetbare skade deur plunderaars aangerig word, moes Europeërs in Duitsland, België en Nederland toekyk hoe ’n natuurramp verwoesting saai en al hul besittings deur vloedwater meegesleur word."
|
|
Nederland se vlag twee dae ná mekaar die ruimte in
Izak de Vries
Meningen
"Op 20 Julie het Oliver Daemen die jongste persoon geword wat die ruimte ingevaar het, saam met Jeff Bezos, en op 21 Julie is ERA, ’n baie gevorderde robotarm wat in Leiden gebou is, op ’n Russiese vuurpyl die ruimte in gestuur."
|
|
Die eerste Kaaps-woordeboek: ’n onderhoud met Quentin Williams
Menán van Heerden, Quentin Williams
Onderhoude
Die Drietalige woordeboek van Kaaps- (DWK-) projek, wat die eerste woordeboek van Kaaps gaan ontwikkel, is pas bekend gemaak. Die DWK-projek word gelei deur die Centre for Multilingualism and Diversities Research (CMDR) aan die Universiteit van die Wes-Kaap en die nieregeringsorganisasie Heal the Hood Project. Menán van Heerden gesels met Quentin Williams, direkteur van die CMDR.
|
|
Kuba: ’n tyd vir nuwe idees?
Hein Willemse
Seminare en essays
"Daar is ’n ou waarheid: As mense voel dat hulle nie gehoor word nie, voel hulle nie deel nie, dan is verset, ondermyning en die vernietiging van die stelsel die onvermydelike vooruitsig."
|
|
Voertaal: Jou hoogtepunte
Voertaal
Nieuwsbrief
Hierdie is die eerste nuusbrief (Deel I) wat Voertaal se driejarige bestaan vier.
|
|
Voertaal: Privaatheidskennisgewing | Privacy notice
Voertaal
Over Voertaal
Voertaal wil jou as leser die versekering gee dat ons daarop ingestel is om jou persoonlike inligting wat by ons in bewaring is, te beskerm. | Voertaal would like to assure you as a reader that we are committed to protecting your personal information held by us.
|
Contact
voertaal@voertaal.nu
+27 (0) 21 886 5169
|
© 2021 LitNet. Alle rechten voorbehouden | All rights reserved
|
|