Can’t see this mail? Click here to view it online

Ontworpen, beheerd en onderhouden door LitNet

Nieuwsbrief 136

02/06/2023

Afrikaans, Nederlands, gewoon voor iedereen

Voertaal: Krotoa neemt haar plek in

Academisch

Krotoa neem haar volwaardige plek op US-kampus in

Maryke Roberts
Academisch

"Die hernoeming van geboue vorm deel van ’n langtermyn visuele regstellingsproses op die US se kampusse in ’n poging om nie net sekere simbole te verwyder nie, maar ook om nuwe visuele simbole bekend te stel wat dui op ’n gedeelde geskiedenis, die diverse stories van Suid-Afrikaners, en openbare ruimtes wat vir almal verwelkomend is."

Leer lees en leer leef

Milton Webber
Zuid-Afrikahuis

"’n Afvaardiging van die Vriende van Afrikaans (VVA) en Doen en Leer het onlangs ’n besoek aan die Lae Lande gebring en ’n praatjie by Zuid-Afrikahuis in Amsterdam gehou om die uitdagings van ongeletterdheid in Suid-Afrika te belig en meer te vertel oor die projekte om leer- en leesprobleme aan te pak."

Press release | Persverklaring: How do you swear? Hoe vloek jy?

Voertaal
Academisch

The study will focus on English-Afrikaans bilingualism, examining the perceptions of swearwords and swearing behaviours of English-Afrikaans bilinguals in South Africa. | Die studie fokus op Engels-Afrikaanse tweetaligheid deur die persepsies van vloekwoorde en vloekgedrag van Engels-Afrikaanse tweetaliges in Suid-Afrika te ondersoek.

Literatuur

Cobalt Red: de blauwe tragiek achter de groene revolutie

Herman Meulemans
Literatuur

"Kobaltblauw is een schitterende kleur. Johannes Vermeer gebruikte het zeldzame pigment voor de tulband van het Meisje met de parel. Maar achter de titel van Siddharth Kara’s boek schuilt direct een vloek. Cobalt Red verwijst naar het bloed dat is vergoten om de natuurlijke rijkdom van de Democratische Republiek Congo (DRC) uit te buiten."

Persbericht: Henriette Roland Holstprijs voor geëngageerde literatuur 2023 voor Annemarié van Niekerk

Voertaal
Actueel

De Maatschappij der Nederlandse Letterkunde te Leiden maakt bekend dat zij de Henriette Roland Holstprijs 2023 heeft toegekend aan Annemarié van Niekerk voor haar boek Om het hart terug te brengen. Een memoir. Liefde en geweld in Zuid-Afrika (Atlas Contact, 2021). Deze prijs, ingesteld in 1957, wordt eens in de drie jaar uitgereikt en richt zich op in druk verschenen en in de Nederlandse taal geschreven werk van proza, poëzie of toneel dat zich richt op sociale bewogenheid, engagement én literaire kwaliteit.

Persbericht: Tournee Lezersprijs De Bronzen Uil

Voertaal
Literatuur

Het boek De gelijktijdigheid der dingen staat centraal tijdens drie literaire middagen in Amsterdam, Utrecht en Hilversum. Auteur Frouke Arns zal door Voertaal-journalist Ingrid Glorie geïnterviewd worden over de totstandkoming van haar debuutroman, die werd bekroond met de Lezersprijs van De Bronzen Uil.

Actueel

Nog twee provinsies bevestig gevalle van cholera

Jean Oosthuizen
In het nieuws

"News24 berig die ouditeur-generaal, Tsakani Maluleke, het Woensdag aan die parlement gesê onlangse cholerasterftes is ’n 'harde herinnering' van voortgesette verwaarlosing van munisipale infrastruktuur."

Cholera-uitbraak kan ’n landwye krisis word

Jean Oosthuizen
In het nieuws

"Die cholera-uitbraak by Hammanskraal in Gauteng wat reeds byna 20 lewens geëis het, is moontlik nie net tot Tshwane beperk nie en kan ’n landwye krisis word."

Poetin se besoek gee Suid-Afrika steeds hoofbrekens

Jean Oosthuizen
In het nieuws

"Buitelandse media het dit vertolk as ’n manier om by wyse van ’n agterdeur aan Poetin immuniteit te verleen tydens die Brics-beraad."

Moord en doodslag gedy steeds in Suid-Afrika

Jean Oosthuizen
In het nieuws

"Al toon van die misdaadstatistieke wat Dinsdag deur die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) vrygestel is, ’n geringe afname sedert die vorige drie maande, moet Bheki Cele onthou dat werklike mense agter daardie syfers sit. Dit is in werklikheid geen rede om fees te vier wanneer meer as ’n kwartmiljoen mense oor ’n dekade vermoor word nie."

Kinderbeskermingsweek skop af met gids teen kuberboelies

Jean Oosthuizen
In het nieuws

"’n Kuberboeliegids wat bewusmaking skep oor die gevare van tegnologie, sosiale media, seksskrywery (sexting) en kinderpornografie, is Maandag op die eerste dag van die inwerkingtreding van die Nasionale Kinderbeskermingsweek bekendgestel."

Wet op raskwotas kan duisende se werk kos

Jean Oosthuizen
In het nieuws

"Die voorgestelde kwotas in die Wysigingswet op Diensbillikheid sal veroorsaak dat minstens 220 000 wit mense, 85 000 bruin mense en 50 000 Indiërs hul werk in Gauteng alleen verloor."

Universiteit van Fort Hare word glo deur ANC gekaap

Jean Oosthuizen
In het nieuws

"Verskeie senior lede van die ANC is na bewering betrokke by ’n bedrogspul met grade wat sedert 2013 deur die Universiteit van Fort Hare (UFH) aan hulle uitgereik is. Hulle word daarvan beskuldig dat hulle kwalifikasies op onwettige wyse van die universiteit verkry het."

Persbericht: De opkomst van Zuid-Afrikaanse helden

Voertaal
Zuid-Afrikahuis

Heldenburgers stonden op uit deze uitdagende omstandigheden om de handen ineen te slaan in hun gemeenschap en van dienstverlening een prioriteit te maken.

Geschiedenis

Dis my ding, Wellington: Die stigting van die Breytenbach Sentrum

Irene Schoonwinkel
Cultuur

"Dit is ’n plek wat al ’n wye verskeidenheid mense die geleentheid gegee het om hul unieke 'ding' te kon doen en saam met ander te kon vier: Van musiekoptredes, boekbekendstellings, galeryopeninge tot die bedryf van ’n leerwinkel, ’n tweedehandse boekwinkel, ’n teater, ’n koffiewinkel en ’n kunswinkel deur huurders op die terrein."

Persbericht: Winnie & Mandela

Voertaal
Zuid-Afrikahuis

Op maandag 12 juni gaat moderator Dineo Nhlapo in gesprek met Steinberg, Olitha Lebelo van de Zuid-Afrikaanse ambassade en Kier Schuringa, expert op het gebied van de anti-apartheidsbeweging(en) in Nederland, over de afbeelding van Winnie toentertijd en tot heden.

Nu op LitNet

The renaming of the Krotoa Building at the University of Stellenbosch and "A !Nau for now: crossing oceans inside"

Paul Murray
Universiteitseminaar | University Seminar

"The name Krotoa is not only linked to a woman, but also to an entire underrepresented group of people indigenous to Southern Africa and the area now known as the Western Cape."

Africa Day: Nkosi sikelel’ iAfrika

Mphuthumi Ntabeni
Opinion

"Lastly, I dream of an Africa that honours its own identity and looks after its cultural/historical heritage. Of a new African consciousness – not just in politics, but in a deeper worldview of environmental respect that arises from the philosophy of Ubuntu bethu, which we inherited from our forefathers and ancestors."

Aanvaardingstoespraak: Die Jaap Durand-Denise Ackermann-toekenning vir Eenheid, versoening en geregtigheid

Marlene le Roux
Menings

"Kyk ek na my geboortedorp, Wellington, sit daar Sondae twee afsonderlike gemeentes regoor mekaar met die standbeeld van Andrew Murray tussenin."

Water, armoede, politieke onverskilligheid en cholera in SA

Bettina Wyngaard
Rubrieke

"Jy kan jou kind se bababottel hóéveel keer in die mikrogolf sit om te ontsmet; die water waarmee jy sy formule aanmaak, is nie suiwer nie. Dis water wat deur die plaaslike munisipaliteit en oorhoofs deur die nasionale Departement van Water en Sanitasie voorsien word."

Die neerslag van Russiese propaganda in kommentare op Maroela Media se nuusberigte oor die oorlog in Oekraïne

Burgert A Senekal
LitNet Akademies (Geesteswetenskappe)

"Die oorlog in Oekraïne is die eerste grootskaalse konvensionele oorlog in Europa tussen twee sterk moondhede sedert die koms van die internet, en beide kante het aanlyn platforms aangewend om hul posisie te verdedig, terwyl hulle hulle opponent se posisie probeer ondermyn het."

Friend or foe? Expert panel tackles ChatGPT debate

Talia Kincaid
Kunsmatige intelligensie | Artificial intelligence

Two reports about this seminar, written by BA Honours journalism students, were selected in partnership with Stellenbosch University’s Department of Journalism for publication on LitNet. Herewith Talia Kincaid’s report.

Verslag ‒ ASSAf-bespreking: The impact of Artificial Intelligence (AI) on Scholarly Writing and Publishing

Dirk Postma
Kunsmatige intelligensie | Artificial intelligence

ASSAf se tweede rondetafel, aanlyn bespreking oor ChatGPT het gehandel oor die invloed van Kunsmatige Intelligensie (KI) op akademiese skryfwerk en publikasies. Die paneel onder leiding van emeritus Mike Lambert (UK) het bestaan uit drie kundiges uit die KI-omgewing, Tommie Meyer (UK), Burgert Senekal (UFS) en Bhekisipho Twala (TUT). Dirk Postma lewer verslag.

Voertaal: Jou hoogtepunte

Voertaal
Nieuwsbrief

Hierdie is die eerste nuusbrief (Deel I) wat Voertaal se driejarige bestaan vier.

Voertaal: Jou hoogtepunte ‒ Deel II

Voertaal
Nieuwsbrief

Lees die tweede nuusbrief (Deel II) wat Voertaal se driejarige bestaan vier.

Volg Voertaal ook op Facebook!

Voertaal

Like Voertaal op Facebook en blijf op de hoogte van al onze artikelen.

Voertaal: Privaatheidskennisgewing | Privacy notice

Voertaal
Over Voertaal

Voertaal wil jou as leser die versekering gee dat ons daarop ingestel is om jou persoonlike inligting wat by ons in bewaring is, te beskerm. | Voertaal would like to assure you as a reader that we are committed to protecting your personal information held by us.

Contact

voertaal@voertaal.nu

+27 (0) 21 887 0212


© 2022 LitNet. Alle rechten voorbehouden | All rights reserved