|
Ontworpen, beheerd en onderhouden door LitNet
|
Nieuwsbrief 145
06/10/2023
|
Afrikaans, Nederlands, gewoon voor iedereen
|
Voertaal: Taal en technologie |
|
Verken die taal-en-tegnologie-moontlikhede in Afrikaans: ’n onderhoud met Marlie Coetzee van VivA
Cliffordene Norton, Marlie Coetzee
Interviews
"Ons droom vir die toekoms is om studente te kry wat sê: 'Ek sien kans om tegnologie, sagtewareontwikkeling, webbladontwerp, grafiese kuns, grafiese uitleg, webbladontwikkeling, kommunikasie of joernalistiek te gaan swot.' Ons wil graag hê daar moet ’n volgende groot skrywer of taalkundige wees wat vir ons nuwe insigte tot Afrikaanse taalkunde gaan gee," sê Marlie Coetzee, die uitvoerende direkteur van die Virtuele Instituut vir Afrikaans (VivA).
|
|
Ontdek Rwanda: MBA-student Jason Beukes se reis van eerste indrukke
Cliffordene Norton, Jason Beukes
Interviews
"Reeds na die eerste dag het ek besef hoeveel merkwaardige potensiaal daar binne die akademiese gemeenskap skuil. Die besprekings en insigte wat hier gedeel was, het getoon dat ons, as Afrika-universiteite, die kennis, kundigheid en vaardighede het wat nodig is om betekenisvol by te dra tot die dialoog rondom Afrika se uitdagings en geleenthede wat universeel opgesluit lê. Ek het opnuut besef dat ons gesamentlik kan bydra om beleid te vorm, innovasie aan te dryf en verandering te beïnvloed op ’n skaal wat die vasteland kan transformeer. Die belangrikheid van strategiese vennootskappe kan natuurlik nie oorbeklemtoon word nie."
|
|
Memphis – geboorteplek van rock ’n roll en tuiste van die blues
Stephen Fourie
Reizen
"My reis het eintlik al in Parow, Kaapstad van alle plekke begin. Die platewinkel Melody Inn in Voortrekkerweg was my kerk. ’n Byna magiese plek waar ek op twaalfjarige ouderdom die eerste keer 'You shook me' van Led Zeppelin gehoor het. Dit was asof ’n skakelaar iewers diep binne my aangeskakel het en sedertdien nooit weer afgeskakel het nie. Ek sou later eers hoor dat dit oorspronklik ’n Willie Dixon-komposisie is. Dit het my op ’n ontdekkingstog gelei na die legendariese blues-musikante van Memphis en omstreke."
|
|
Persverklaring: Samespraak-gespreksforum aangebied deur Unisa | 11 Oktober
Voertaal
Academisch
Julle word vriendelik uitgenooi na die Samespraak-gespreksforum op 11 Oktober 2023. Yves T'Sjoen gesels met Marius Crous (redakteur), Karen de Wet (teksadviseur), Metha-Miré van Schalkwyk, Marius Swart en Alwyn Roux oor hul bydraes in die SA Akademie-huldigingsreeks vir Marlene van Niekerk.
|
|
Invitation: Inaugural lecture by UGent South Africa Chair Marlene van Niekerk | 23 November 2023
Voertaal
Academisch
In her inaugural lecture, the acclaimed South African writer, philosopher, and professor emeritus at Stellenbosch University Marlene van Niekerk examines what kind of critical apparatus would be needed to best identify the conditions of possibility under which Afrikaans literature was produced. What kind of self-understanding could be expected from a historically privileged South African who teaches literature to foreign students?
|
|
Persvrystelling: Konferensie in Utrecht, Nederland op 24 November 2023
Voertaal
Academisch
Die Buitelandse Werksgemeenskap van die SA Akademie vir Wetenskap en Kuns (SAAWK) nooi u uit na sy eerste konferensie op Vrydag 24 November 2023. Die tema van die konferensie is Die wêreld is ons woning (nie)? Afrikaanssprekende en Suid-Afrikaanse akademici in die "buiteland". Die konferensie vind van 11.00 tot 16.00 plaas in die vergadersaal van die Lutherse Kerk, Hamburgerstraat 11, Utrecht, Nederland.
|
|
Afrovibes Festival 2023: Liquid Traces | Vloeibare Sporen
Voertaal
Cultuur
Afrovibes Festival viert van 4 tot en met 15 oktober haar 20ste jubileum! Het festival vindt plaats in Amsterdam, Utrecht en Rotterdam en brengt dans, theater, muziek en meer van actuele makers en kunstenaars uit zowel het (Oost) Afrikaanse continent als de Afrikaanse diaspora in Europa en Nederland.
|
|
Advertensiereguleerder wil niks weet van f*k*l
Jean Oosthuizen
In het nieuws
"’n Maatskappy wat gepantserde voertuie adverteer, sê die bedoeling was nie om aanstoot te gee toe hulle ’n advertensiebord met ’n vulgêre woord op die N3-snelweg in die ooste van Johannesburg in die rigting van die OR Tambo-lughawe aangebring het nie."
|
|
Cele skuld Suid-Afrika ’n verskoning na woede-uitbarsting
Jean Oosthuizen
In het nieuws
"Die Gesamentlike Komitee oor Etiek en Ledebelange het bevind dat Cele tydens hierdie uitbarsting item 10.1.1.3 saamgelees met 4.1.5 van die Kode van Etiese Gedrag en Openbaarmaking van Lede oortree het. Die Nasionale Vergadering het aanbeveel dat Cele vir Cameron verskoning moet vra."
|
|
VBS-plunderaars uiteindelik in die hof
Jean Oosthuizen
In het nieuws
"Byna R3 miljard van meestal arm mense uit die landelike gebiede, veral rondom die bank se hoofkwartier in Thohoyandou, Limpopo, is geplunder. Sowat 14 munisipaliteite in Limpopo, Noordwes en Gauteng het miljarde rand verloor."
|
|
Misdaadbekamping in Suid-Afrika boer verder agteruit
Jean Oosthuizen
In het nieuws
"Cele het gesê akademici, lede van die media en sekere magte binne die polisie het ’n agenda om die polisie se werk wat die misdaadintelligensie-eenheid moet versterk, ongedaan te maak."
|
|
Omstrede Bela-wet oor onderwys nog ’n stap nader
Jean Oosthuizen
In het nieuws
"Die omstrede wysigingswetsontwerp op onderwyswette wat onlangs deur die parlementêre portefeuljekomitee oor basiese onderwys aanvaar is, sal waarskynlik in die hof gaan draai as die parlement dit goedkeur."
|
|
Suid-Afrika se godsdiens-, taal- en kultuurregte kry ’n rapport
Jean Oosthuizen
In het nieuws
"Die doel van hierdie studie, in die vorm van ’n telkaart, sal wees om te bepaal tot watter mate die land daarin slaag om die regte van sy kulturele, godsdienstige en taalgemeenskappe in ooreenstemming met die Grondwet te verseker en te bevorder."
|
|
Stormramp tref die Stormkaap
Jean Oosthuizen
In het nieuws
"Rampbestuursbeamptes moes deur die nag werk terwyl verskeie berigte ontvang is van paaie wat oorstroom is, huise wat beskadig is, bome ontwortel is en kragonderbrekings voorgekom het."
|
|
SPU Internasionale Taalkongres 2023
Frederick Botha
Universiteitseminaar | University Seminar
"Die heel eerste SPU Internasionale Taalkongres is van 6 tot 8 September deur die Sol Plaatje-universiteit in Kimberley aangebied. Aan die hand van die referate wat aangebied is en die gesprekke wat daardeur ontketen is, is dit duidelik dat daar verskeie deurslaggewende kwessies is wat die inheemse tale beïnvloed, waarvan die publikasie van literatuur in spesifiek gemarginaliseerde taalvariasies die grootste is. Onder leiding van Yusuf Feltman van die Universiteit van Johannesburg is daar besluit om ’n werkgroep te vorm om hierdie publikasiekwessie aan te pak."
|
|
Voertaal: Jou hoogtepunte
Voertaal
Nieuwsbrief
Hierdie is die eerste nuusbrief (Deel I) wat Voertaal se driejarige bestaan vier.
|
|
Voertaal: Privaatheidskennisgewing | Privacy notice
Voertaal
Over Voertaal
Voertaal wil jou as leser die versekering gee dat ons daarop ingestel is om jou persoonlike inligting wat by ons in bewaring is, te beskerm. | Voertaal would like to assure you as a reader that we are committed to protecting your personal information held by us.
|
Contact
voertaal@voertaal.nu
+27 (0) 21 887 0212
|
© 2023 LitNet. Alle rechten voorbehouden | All rights reserved
|
|