Can’t see this mail? Click here to view it online

Ontworpen, beheerd en onderhouden door LitNet

Nieuwsbrief 72

06/11/2020

Afrikaans, Nederlands, gewoon voor iedereen

Voertaal: Staat van het Nederlands

Over taal

"Staat van het Nederlands": belang vir Afrikaans

Izak de Vries
Over taal

"In die 2016-studie is daar naamlik bevind dat heelwat Nederlanders aanstoot geneem het as hul streekstaal of dialek nie formeel erkenning gekry het nie; Hiskens het gewaarsku dat Suid-Afrika dit in ag moet neem sou ons ’n soortgelyke studie wou doen vir die stand van Afrikaans."

Eenders en anders: Om Nederlands weer in Suid-Afrikaanse skole bekend te stel

Izak de Vries, Marieta Nel
Interviews

"Die materiaal is so saamgestel dat dit enersyds kyk na dit wat dieselfde of eenders is in die twee tale, maar dan brei dit uit na die verskille. Die 'eenders en anders' verwys nie net na die taal nie, maar ook na die kulturele ooreenkomste en verskille."

Academisch

Marijke van der Wal: "Deze historische brieven brengen ons dicht bij het Nederlands van de gewone man en vrouw"

Ingrid Glorie
Academisch

In dit interview vertelt Marijke van der Wal, emeritus-hoogleraar Geschiedenis van het Nederlands aan de Universiteit Leiden, over haar project "Brieven als buit", dat is gebaseerd op zeventiende- en achttiende-eeuwse brieven die buitgemaakt werden als Engelse kapers een Nederlands schip in beslag namen.

Nu op LitNet

Skoon wasgoed: Poskaarte van ver af

Frederik de Jager
Boeke en skrywers

"Ek onthou dat ek Foxtrot iewers beskryf het as ’n liefdesbrief aan Afrikaans van ’n ver land af. Postcards from the edge, wil mens amper sê. Poskaarte en briewe is wat jy skryf wanneer jy nie in die vlees teenwoordig kan wees nie."

Kwarantynketting: "Los gedagtes terwyl jy wag dat ’n tsunami oor jou breek" deur Marita van der Vyver

Marita van der Vyver
Kwarantynketting

"By die huis moet ek my dogter bel om vir haar te sê dat ek nie Parys toe kan kom om haar 21ste verjaardag oor ’n maand saam met haar te vier nie, want ons gaan heel waarskynlik nog ingeperk wees."

Afrofuturisme in Afrikaanse letterkunde: ’n onderhoud

Cliffordene Norton, Jerome Coetzee
Onderhoude

"Afrofuturisme wil Afrika se plek aan die tafel in die toekoms bevestig en ook aan die mense bewys dat daar potensiaal is vir soveel meer."

Sosiale media en die Afrikaanse leefwêreld uit ’n navorsingsoogpunt

Burgert A Senekal
Seminare en essays

Burgert Senekal deel ’n paar gedagtes oor wat met sosialemediadata bestudeer kan word, sowel as praktiese wyses waarop dit bestudeer kan word en uitdagings rondom die gebruik van sosialemediadata.

Gesprekke met ontvangers van die R350-COVID-19-verligtingstoelaag

Cliffordene Norton
Menings

"Wat is die waarde van R350? Vir die meeste mense is dit nie genoeg vir ’n week se kruideniersware nie, maar vir duisende Suid-Afrikaners was die spesiale COVID-19-toelaag van R350 hul enigste inkomste."

Literatuur

Abraham de Geweldige: Nieuwe biografie markeert begin Kuyperjaar

Ingrid Glorie
Academisch

"Deze maand is het honderd jaar geleden dat Kuyper overleed. Op 20 oktober was het ook nog eens honderdveertig jaar geleden dat op Kuypers’ initiatief in Amsterdam de Vrije Universiteit werd opgericht. Daarom is het academisch jaar 2020-2021 uitgeroepen tot Kuyperjaar."

Literaal, episode 2: Distopiese fiksie

Literaal
SASNEV

In hierdie episode kom distopiese fiksie onder die loep en daar word gevra of hedendaagse jongmense vergelyk kan word met generasie Nix.

Cultuur

’n Gratis Europese filmfees en ’n bonus vir Afrikaanse lesers

Izak de Vries
Film

"Die Europese Filmfees 2020 word van 12 tot 22 November virtueel gehou, met gratis aanlyn uitsendings vir Suid-Afrikaners. Vir Afrikaanse lesers is daar boonop ’n groot bonus, byeengebring deur Sasnev, en ondersteun deur Protea Boekhuis en die Belgiese ambassade."

Ruby & Roach se animasie: geen taalgrense nie

Izak de Vries, Erentia Bedeker
Interviews

"Ruby & Roach het tot op hede al by tien internasionale feeste en drie nasionale feeste gaan kuier."

COVID-19 and its impact on the aesthetics of dance and theatre

Mike van Graan
Nuusvinke

"Without live audiences for more than seven months and the retreat to online platforms, how have theatre and dance adapted and changed?"

Reizen

Simondium

Maryke Roberts
Reizen

Tussen die R44, R45, neffens die N1 en R310 naby Stellenbosch, Paarl en Franschhoek, is ’n klein vierkantige lappie aarde waar die tuine, wingerde, berge en uitspansel jou deel van ’n reuseskildery maak. In Simondium kan smulpape en wynliefhebbers dae deurbring, skryf Maryke Roberts.

"We love life on a bike"

Cliffordene Norton, Anne-Mieke Martyn
Reizen

"Mostly, we were completely blown away by how the Dutch treat their disabled and elderly. As a society, they are very advanced in their mindset. Inclusion, acceptance and tolerance levels are high here."

In het nieuws

Getuie met Zuma-lojaliteite trap klei voor Zondo

Jean Oosthuizen
In het nieuws

"Die voormalige voorsitter van die SAL se direksie, Dudu Myeni, het die afgelope week kwaai kleigetrap toe sy voor regter Raymond Zondo getuig het oor haar beweerde betrokkenheid by staatskaping."

Solidariteit breek ’n lansie vir Afrikaans in die regsberoep

Jean Oosthuizen
In het nieuws

"Solidariteit het bekendgemaak dat die Regspraktisynsraad (RPR) uiteindelik aan die Solidariteit Regsgilde bevestig het dat toelatingseksamens vir regslui in sowel Afrikaans as Engels beskikbaar sal wees."

Ikoniese Tafelberg skud sy vere reg

Jean Oosthuizen
In het nieuws

"Een van die wêreld se bekendste landmerke, Tafelberg in Kaapstad, gaan later die maand opgeruim word tydens ’n vrywillige bergskoonmaakaksie."

Wynboere maak planne om COVID-19 te oorleef

Jean Oosthuizen
In het nieuws

"Die skade wat die nasionale inperking as gevolg van COVID-19-regeringsbeleid aan Suid-Afrika se wynbedryf aangerig het, beloop reeds R7,5 miljard in die sewe maande sedert die inperking aangekondig is. Na raming is daar ’n oorskot van byna 400 miljoen liter wyn, wat meer as Suid-Afrika se plaaslike jaarlikse verbruik is, sê Suider-Afrika Agri Inisiatief (Saai)."

Boikot SAL nes e-tol, vra Outa

Jean Oosthuizen
In het nieuws

"Die Organisasie teen Belastingmisbruik (Outa) het ’n beroep op Suid-Afrikaners gedoen om die Suid-Afrikaanse Lugdiens (SAL) te boikot net soos wat hulle die e-tol-stelsel geboikot het en glad nie van hulle diens gebruik te maak nie."

Bankrot SAL kry nog R10,5 miljard terwyl ekonomie verder krimp

Jean Oosthuizen
In het nieuws

"Die land se fiskus is in ’n baie slegter posisie as wat dit tydens 2008 se wêreldwye finansiële krisis was."

Contact

voertaal@voertaal.nu

 


© 2020 LitNet. Alle rechten voorbehouden | All rights reserved