Literaal, episode 2: Distopiese fiksie

  • 0

Literaal is ’n boekklub wat jong lesers aanmoedig om oor ons lands- en taalgrense heen te lees.

In hierdie episode kom distopiese fiksie onder die loep en daar word gevra of hedendaagse jongmense vergelyk kan word met generasie Nix.

Deelnemers is Fanie Viljoen, Hardus Engelbrecht, Anke Theron, Eugenie Gregan en Dehlia Rabie. Shawna-Leze Meiring lei die gesprek.

Jy is ook welkom. Soos Shawna-Leze sê: “Almal het ’n stem. Almal se stem tel.”

Klik hier en vul die vorm in om op die hoogte te bly van volgende uitsendings.

Literaal: Registreer hier vir ons internasionale boekklub

  • 0
Verified by MonsterInsights
Top