Literaal

Literaal is ’n boekklub wat jong lesers aanmoedig om oor ons lands- en taalgrense heen te lees.

Jy is ook welkom. Klik hier en vul die vorm in om op die hoogte te bly van volgende uitsendings.

Literaal, episode 2: Distopiese fiksie

Literaal SASNEV 2020-10-29

In hierdie episode kom distopiese fiksie onder die loep en daar word gevra of hedendaagse jongmense vergelyk kan word met generasie Nix.

Persvrystelling: Literaal Ep.2. | Persbericht: Aflevering twee van Literaal

Literaal SASNEV 2020-10-23

Op 26 Oktober om 18:00 gesels ons met Fanie Viljoen oor distopiese verhale aan die hand van sy nuwe roman Offers vir die Vlieë. | Op 26 Oktober om 18:00 zijn we in gesprek met Fanie Viljoen, een bekende Zuid-Afrikaans outeur. Wij praten over dystopische verhalen aan de hand van zijn nieuwe roman Offers vir die vlieë.

Persvrystelling | Literaal Episode 2: Distopiese verhale

Literaal SASNEV 2020-10-19

Verken saam met ons ’n distopiese wêreld wat Fanie Viljoen in sy splinternuwe boek Offers vir die vlieë, aan ons openbaar. Ons vind uit hoekom dit so gewild is onder jong volwassenes, hoe dit in die Lae Lande lyk en wat ’n skrywer inspireer om ’n boek te skryf waar die toekoms onbekend en ongewens lyk.

Literaal: Registreer hier vir ons internasionale boekklub

Literaal SASNEV 2020-09-28

Literaal is ’n lit nuwe boekklub wat landsgrense oorsteek en wil brûe bou tussen lesers van Suid-Afrika, Nederland en België. Die eerste gesprek vind op 1 Oktober om 16:00 plaas op Zoom.

Verified by MonsterInsights
Top