|
|
Ontworpen, beheerd en onderhouden door LitNet 
|
|
Nieuwsbrief 87
18/06/2021
|
Afrikaans, Nederlands, gewoon voor iedereen
|
Voertaal: Virus zonder grenzen |
 |
#cocreateSANL: Die ontwerp van voedselsekerheid
Izak de Vries
Meningen
"In die tydperk September 2020 tot Desember 2020 was daar 9,34 miljoen Suid-Afrikaners wat nie geweet het of hulle genoeg kos sal hê om te eet nie. COVID-19 en die grendelregulasies het die reeds ongelyke situasie in die land verder vererger. Kan ons stelsels ontwerp om te sorg dat minder mense honger ly?"
|
 |
Dodelike entstoffiksie: Wat is die waarheid?
Elsabé Brits
Seminare en essays
"Wat die entstowwe op die mark intussen gewys het, is een belangrike punt: Hulle beskerm goed teen ernstige siekte, hospitalisasie en die dood. En dit is tog wat elkeen van ons al maande lank wil sien – dié soort beskerming. Dit is waarvan ons dié tyd verlede jaar nog net gedroom het."
|
 |
Persbericht: Boeken uit het Huis ‒ Marita van der Vyver
Voertaal
Zuid-Afrikahuis
Onlangs is het Zuid-Afrikahuis in Amsterdam in samenwerking met de Taalunie gestart met een serie maandelijkse presentaties van boeken op het gebied van de Afrikaanse literatuur, geschiedenis en biografie: "Boeken uit het Huis".
|
 |
Poetry International 2021 (1): Poëzie, taal en waarheid
Ingrid Glorie
Literatuur
"In deze tijd van fake news en antidemocratische tendensen is poëzie volgens de Amerikaanse dichteres Carolyn Forché noodzakelijker dan ooit. Gelukkig is er ook steeds meer belangstelling voor poëzie, constateert ze. Over al deze ontwikkelingen ging Forché tijdens Poetry International in gesprek met de Nederlandse dichter Alfred Schaffer en de Mexicaanse dichteres Juana Adcock."
|
 |
Poetry International 2021 (2): De Klimaatdichters
Ingrid Glorie
Literatuur
"Tijdens Poetry International kon het publiek kennismaken met het werk van de Klimaatdichters. En met hun zorgen over de opwarming van de aarde en over hoe je daar in een gedicht aandacht voor vraagt. Want het moet wel poëzie blijven, geen preek."
|
 |
Drama in Nederlandse politiek en besoedelde grond
Milton Webber
In het nieuws
"’n Gewilde lid van die Tweede Kamer in Nederland, Pieter Omtzigt, verlaat sy party. Kroonprinses Amalia het haar gimnasium-eindeksamen geslaag, cum laude, en het aangekondig dat sy voorlopig sal afsien van die toelaag van €1,6 miljoen per jaar wat sy vanaf haar 18de verjaardag in Desember sou ontvang. In Zwijndrecht, naby Antwerpen in België, is inwoners verbied om groente uit hul eie tuin te eet. In België en Nederland lyk dit of die ekonomie aan die herstel is."
|
 |
Vlak 3-inperking straks nie genoeg om derde vlaag te stuit nie
Jean Oosthuizen
In het nieuws
"Die Suid-Afrikaanse Mediese Vereniging (SAMV) is van mening dat strenger maatreëls reeds vroeër ingestel moes gewees het om die derde vlaag in bedwang te hou. Volgens SAMV se voorsitter, Angelique Coetzee, is die jongste beperkings te min te laat. Sy sê sommige hospitale se kapasiteit word reeds tot die maksimum gerek."
|
 |
Besmette J&J-entstowwe nie in Suid-Afrika vrygestel nie
Jean Oosthuizen
In het nieuws
"Die Suid-Afrikaanse Gesondheidsproduktebeheerraad (Sahpra) het Sondag in ’n verklaring aangedui dat hy nie die Johnson & Johnson-entstowwe wat deur die Amerikaanse voedsel-en-medisyne-administrasie (FDA) in die VSA as ongeskik beskou word, sal vrystel nie."
|
 |
Nuus uit die lae lande: Koronakorrupsie, repatriasie, vliegtuie en klaprose
Milton Webber
In het nieuws
"In Nederland het die 30-jarige politieke kommentator Sywert van Lienden na wat verneem word nie minder nie as €9 miljoen, sowat R148 miljoen, uit die sogenaamde mondkapjesdeal verdien. Vroue-aktiviste wil graag terugkeer na België. Die hof by Schiphol het uiteindelik met die hofsaak van vlug MH17 begin. ’n Vrou het aan boord van ’n vlug vanaf Nairobi na Amsterdam geboorte geskenk. Die papawers, of klaprose soos hulle hier bekend staan, is vanjaar ’n lus vir die oog."
|
 |
Eskom dompel Suid-Afrika al hoe dieper in die duister
Jean Oosthuizen
In het nieuws
"Ramaphosa sê die pas van ekonomiese herstel sal kan koers kry slegs indien die regering die krisis spoedig oplos. Hy sê dit is tans die regering se belangrikste prioriteit. Daarom word die 1 megawatt-beperking op munisipaliteite en ondernemings om self krag op te wek opgehef om tot 100 megawatt sonder ’n lisensie toe te laat."
|
 |
Voertaal: Jou hoogtepunte
Voertaal
Nieuwsbrief
Hierdie is die eerste nuusbrief (Deel I) wat Voertaal se driejarige bestaan vier.
|
|
Contact
voertaal@voertaal.nu
+27 (0) 21 886 5169
|
|
© 2021 LitNet. Alle rechten voorbehouden | All rights reserved
|
|