|
|
Ontworpen, beheerd en onderhouden door LitNet 
|
|
Nieuwsbrief 115
29/07/2022
|
Afrikaans, Nederlands, gewoon voor iedereen
|
Voertaal: Lichten uit in Zuid-Afrika? |
 |
Ramaphosa kort straks "kragdadigheid" vir sy kragplan
Heindrich Wyngaard
Nuusvinke
"Uiteindelik dui sy (langverwagte) aankondiging van die kragplan heel moontlik veral daarop dat ’n staatshoof nie noodwendig 'daadkragtig' of 'kragdadig' hoef op te tree om op beslissende of kragtige wyse leiding te gee nie. Maar dalk sal dit juis nodig wees om te verseker dat die plan tot spoedige en suksesvolle uitvoering kom."
|
 |
Ramaphosa se kragplan sal fyn dopgehou word
Jean Oosthuizen
In het nieuws
"President Cyril Ramaphosa se regrukplan om die land se energiekrisis te oorkom, is met gemengde gevoelens deur politieke partye en energiekenners ontvang."
|
 |
Jan Publiek moet opdok vir ministers se kragopwekkers
Jean Oosthuizen
In het nieuws
"Die bedrag wat die belastingbetalers in Suid-Afrika moet opdok om ministers se ligte te laat brand terwyl die res van die land in die duister tas, beloop reeds byna drie miljoen rand."
|
 |
ANC se rasvoorstel vir skole is "ondeurdag, onsinnig en onprakties"
Jean Oosthuizen
In het nieuws
"Nodada sê hierdie voorgestelde rassemanipulering deur die ANC is sterk in ooreenstemming met hul steun vir die drakoniese wysigingswetsontwerp op basiese-onderwys-wette (BELA) en veral die 'Lesufi-klousule' wat poog om skoolbeheerliggame te ontmagtig."
|
 |
Verdeelde ANC wil red wat daar te red is
Jean Oosthuizen
In het nieuws
"Die konferensie duur tot Sondag. Dit volg kort op die hakke van die party se provinsiale verkiesingskonferensie in KwaZulu-Natal (KZN) waar die Zuma-faksie die oorhand gekry het."
|
 |
Bekende letterkundige ontruim sy pos na omstrede rubriek
Jean Oosthuizen
In het nieuws
"Die storm wat in die Afrikaanse letterkunde losgebars het oor ’n omstrede rubriek deur een van die land se bekende letterkundiges, Hennie van Coller, het gelei tot sy bedanking as voorsitter van die Letterkundekommissie én as raadslid van die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns."
|
 |
Juni: Keti Koti maand – bezinningsmaand
Bernice Nieuwendam
Meningen
"Afgelopen juni stond, net als andere jaren, weer in het teken van Keti Koti (verbroken ketens). Dat betekent op grote en kleine schaal stilstaan bij het leed dat de voorouders van Afro Nederlanders, Afro Surinamers en Caribische mensen is aangedaan tijdens de trans-Atlantische mensenhandel. Al jaren vragen de grassroot organisaties om meer aandacht voor deze zwarte bladzijde in de Nederlandse geschiedenis."
|
 |
Algemeen-Nederlands Verbond (Afdeling Kaapstad) en Zuid-Afrika
Yves T'Sjoen
Meningen
"De nieuw opgerichte leerstoel Nederlandse taal- en letterkunde & cultuurkunde in Zuid-Afrika is vast en zeker meer inclusief, met oog voor cultureel-etnische diversiteit, de uitkomst van samenspraak tussen docentenplatformen voor neerlandistiek (Kaapse Forum en Noordelijk Kennisnetwerk), SAVN (Suider-Afrikaanse Vereniging vir Neerlandistiek) en departementen Afrikaans en Nederlands in Zuid-Afrika en in Namibië."
|
 |
Mandeladag: ’n Keur uit ons Voertaal-argief
Voertaal
Uit het archief
Nelson Mandela is op 18 Julie 1918 gebore. Sy nalatenskap word wêreldwyd elke jaar op 18 Julie gedenk. Voertaal deel graag ’n keur van artikels uit ons argief.
|
 |
Paternoster se skoonheid hou jou siel gevange
Maryke Roberts
Reizen
"So waai ’n koue winterswind ons siele teen ’n draadheining in Paternoster vas, soos die wasgoed wat langs die vissershuisies in die seebriesie wapper. Lank nadat dié Weskusdorpie uit jou truspieëltjie verdwyn het, sit jou binneste nog daar teen die heining vas," skryf Maryke Roberts.
|
 |
Idealisme en de Wereldbibliotheek
Hendrik-Jan de Wit
Literatuur
"Het zijn vaak beduimelde exemplaren; de oude, vooroorlogse boeken van goedkopere uitgevers zoals Uitgeverij Wereldbibliotheek. Deze ideële uitgeverij maakt vlak na de oprichting het boek bereikbaar voor een grote groep lezers. De uitgaven zijn goedkoop. De achterliggende maatschappij - de Maatschappij tot verspreiding van Goede en Goedkoope Lectuur - beoogt dat ook. Het veroorzaakt een revolutie in de boekenwereld."
|
 |
Persbericht: Literatuurmuseum verwerft literaire nalatenschap van Ingrid Jonker
Voertaal
Kalender
Het Literatuurmuseum heeft een bijzondere collectie verworven: handschriften, typoscripten, agenda’s, brieven en persoonlijke documenten van de Zuid-Afrikaanse dichter Ingrid Jonker (1933–1965). Ter ere van deze aanwinst opent het Literatuurmuseum op zaterdag 27 augustus een kleine expositie over Ingrid Jonker en verschijnt er een achtergrondartikel op LiteratuurLab.nl, het online museum van het Literatuurmuseum.
|
 |
Voertaal: Jou hoogtepunte
Voertaal
Nieuwsbrief
Hierdie is die eerste nuusbrief (Deel I) wat Voertaal se driejarige bestaan vier.
|
 |
Voertaal: Privaatheidskennisgewing | Privacy notice
Voertaal
Over Voertaal
Voertaal wil jou as leser die versekering gee dat ons daarop ingestel is om jou persoonlike inligting wat by ons in bewaring is, te beskerm. | Voertaal would like to assure you as a reader that we are committed to protecting your personal information held by us.
|
|
Contact
voertaal@voertaal.nu
+27 (0) 21 886 5169
|
|
© 2022 LitNet. Alle rechten voorbehouden | All rights reserved
|
|