Can’t see this mail? Click here to view it online

Ontworpen, beheerd en onderhouden door LitNet

Nieuwsbrief 128

09/02/2023

Afrikaans, Nederlands, gewoon voor iedereen

Voertaal: Ingrid Jonker-verzameling – Waarheen nu?

Meningen

Toekomst van Ingrid Jonkers nalatenschap ligt nu bij Erfenisstigting, zegt Nederlandse museumdirecteur

Ingrid Glorie
Actueel

"'Sy het gesterf met haar lewenswerk voltooi', schreef haar dochter na het overlijden van Simone Garcia Marques. Hoe staat het met de literaire nalatenschap van Simone’s moeder, Ingrid Jonker? Aad Meinderts, directeur van het Literatuurmuseum in Den Haag, geeft openheid van zaken."

Brand South Africa: How best to attract foreign tourists?

Anneleigh Jacobsen, Izak de Vries
Interviews

"There is no good way to spin loadshedding in an ad for South Africa as a tourist destination. Candle-lit dinners can only get you so far when you can’t charge your phone, use a hairdryer or watch TV while you’re on holiday. … But can we justify spending money on advertising South Africa when the basics are failing?"

Kübra Gümüşay: "Haat is geen mening"

Ingrid Glorie
Actueel

"Anders dan de titel suggereert, is Spreken en zijn van Kübra Gümüşay geen boek over taal, maar over macht."

ChatGPT: vloek of zegen voor generatie Alfa

Herman Meulemans
Meningen

"Lieve kleinkinderen, er staat jullie heel wat te wachten de komende jaren. Jullie zouden kunnen denken dat ChatGPT, het nieuwe pareltje van artificiële intelligentie, daar veel mee te maken zal hebben. Natuurlijk niet. Jullie zijn slay genoeg. ... Iets wat sedert de ontdekking van de boekdrukkunst bij al de vorige generaties onveranderd is gebleven, is dat zij op een onbewaakt ogenblik in een hoekje gingen zitten en hun dromen en gedachten de vrije loop lieten bij het lezen van een goed boek. ... Maar ook ChatGPT heeft veel boeken nodig om jullie pientere vragen te kunnen beantwoorden. ... Wanneer technologie te opdringerig wordt, tellen alleen jullie dromen. Die moeten jullie volgen."

Academisch

Taalunie begin nuwe studentenetwerk vir internasionale neerlandistiek

Willem de Vries, Carlijn Pereira
Interviews

"Het studentennetwerk is een nieuw project en verbindt studenten neerlandistiek wereldwijd, om Nederlands met elkaar te spreken, om praktische tips uit te wisselen (bijvoorbeeld over studeren in het buitenland) en om samen activiteiten te ontplooien. … Alle geïnteresseerde studenten internationale neerlandistiek – van Curaçao tot Stellenbosch – zijn welkom om deel te nemen." Carlijn Pereira (Taalunie) gesels met Willem de Vries.

Nuusvinke

Nou maak beurtkrag nuwe kragte in SA los

Heindrich Wyngaard
Nuusvinke

"Beurtkrag diskrimineer nie op grond van ras nie, ook nie op grond van ekonomiese status nie. En dis nie asof jy krag by die bure kan gaan leen as hulle dalk ’n binnenshuise opwekker of die raserige opwekkers buite het nie. Saamstaan is dus die enigste uitweg – en dit is saamstaan wat die regering gedwing het om die verwagte styging in die elektrisiteitsprys, hoewel reeds goedgekeur, op ys te laat plaas. Saamstaan het dus reeds resultate opgelewer, maar dinge kan nie daar gelaat word nie, aangesien dit nog nie die einde van beurtkrag beteken nie."

In het nieuws

DA hou eie alternatiewe staatsrede

Jean Oosthuizen
In het nieuws

"Die DA-leier, John Steenhuisen, het in aanloop tot Donderdag se staatsrede wat deur president Cyril Ramaphosa gehou sal word, sy eie alternatiewe staatsrede Dinsdag in Kaapstad gelewer."

Vuurwarm politieke week lê vir Suid-Afrika voor

Jean Oosthuizen
In het nieuws

"Suid-Afrikaners behoort teen die einde van die week groter duidelikheid te hê wat president Cyril Ramaphosa en sy regering se planne is om die land uit die energiekrisis en die ekonomiese moeras te lei waarin beurtkrag dit gedompel het."

Openbare verontwaardiging oor sokkerborgskap

Jean Oosthuizen
In het nieuws

"Outa sê die Tottenham Hotspur-voorstel is nog ’n projek wat wys hoe verwyderd die regering is van die behoefte om sy skaars inkomste verstandig te bestee."

Konstitusionele Hof beslis in AfriForum en Solidariteit se guns

Jean Oosthuizen
In het nieuws

"Die Konstitusionele Hof het die Suid-Afrikaanse regering ’n harde hou toegedien in die regering se pogings om diskriminasie op grond van ras te probeer regverdig."

Skok en woede na leerder skoolmeisie glo aanrand

Jean Oosthuizen
In het nieuws

"TimesLIVE berig die Gautengse Departement van Onderwys het gesê dat ’n graad 10-leerling wat glo by hierdie voorval betrokke was, geskors is."

Gemengde gevoelens oor regering se beoogde ramptoestand vir Eskom

Jean Oosthuizen
In het nieuws

"’n Nasionale ramptoestand kan Eskom-tenders en die verkryging daarvan bespoedig, aangesien dit baie reëls wat tot rompslomp lei, opskort, maar dit kan ook die deur vir korrupsie oopmaak."

Beurtkrag pootjie nou ook ID-dokumente en paspoorte

Jean Oosthuizen
In het nieuws

"By besoeke aan Bronkhorstspruit se Binnelandse Sake-kantoor saam met ’n raadslid, Lida Erasmus, is glo gevind dat daar gevalle is waar mense aansoek doen vir ’n ID-dokument of paspoort, die aansoek voltooi en ’n geldige kwitansie ontvang. ’n Paar weke later wanneer hulle na die kantoor terugkeer om uit te vind hoekom die dokumente nie gereed is nie, vind hulle dat die aansoek heeltemal uitgevee is as gevolg van beurtkrag wat veroorsaak dat die stelsel van lyn gaan."

Reizen

Die ontwykende vos het ons, wel, bly ontwyk (Hornstrandir-natuurreservaat, die Westfjords, Ysland)

Maryke Roberts
Reizen

’n Paar jaar gelede het ons op jag na die noorderligte (aurora borealis) in die Arktiese Sirkel in Finland bykans ’n huispaaiement betaal vir twee – op die ou einde heerlike – hot dogs (Finse styl, natuurlik). Geen natuurskouspel nie, maar darem mosterd- én tamatiesous, dankie. Nou het twee heerlike pannekoeke in Ysland weer só ’n duur uitstappie geword, skryf Maryke Roberts.

Cultuur

Persbericht: Extra show Radio Raps in Comedy Café, Amsterdam

Voertaal
Cultuur

Deze act van Rikus de Beer komt voor het eerst naar Nederland en het optreden van 23 februari is al helemaal uitverkocht. Daarom is besloten om er op 24 februari nog een optreden aan vast te plakken in het Comedy Cafe te Amsterdam. Het wordt een late night-optreden van 22.30 uur tot middernacht. Voor dit optreden is nog een klein aantal kaarten beschikbaar.

Persbericht: Voorstelling Nataniël

Voertaal
Cultuur

Nataniël in Amsterdam! Na 37 jaar in de schijnwerpers maakt de Zuid-Afrikaanse zanger, verteller, columnist, componist en spreker Nataniël voor het eerst zijn opwachting in een theater in Amsterdam. Met de hem kenmerkende originele muziek, hilarische verhalen en unieke collectie kostuums brengt hij een avond vol humor, fantasie en schoonheid.

Nu op LitNet

Simone Cilliers Jonker (1957–2023): ’n Brief vir Simone

Mellet Moll
In memoriam

"Om haar te ken, het my laat besef dat die stereotipering van die romantiek rondom digterskap ’n verbeeldingsvlug is; dat pyn nie verromantiseer moet word nie; en dat die poësie ’n genadelose muse is wat sy eie slagoffers (en weeskinders) nalaat."

Simone Jonker: uiteindelik net liefde

Francois Lötter
In memoriam

"Dalk gee Gert Vlok Nel die antwoord in sy boodskap op Simone se Facebook-profiel, waar (haar dogter) Margarita haar heengaan aangekondig het: 'Simone, uiteindelik net liefde.'"

Elders gesien: Ruk die toe-eieningsdebat nie hande uit nie?

Anne-Marie Mischke
Elders gesien

"Maar toe kom dit weer met Kahlo ter sprake, weens haar oorvloedige gebruik van die Mexikaanse kultuur. Al het sy aan moederskant Mexikaanse bloed gehad."

bemagtigde Frida

Breyten Breytenbach
SêNet-briewe

"Ek onthou dat een van my werke (nie so watwonders nie) wat deur ’n versamelaar aan die Universiteit van Kaapstad geleen is en daar iewers uitgehang het, 'aanstoot' gegee het en op aandrang van die versugters-na-Westerse-verbruikersweelde-barbare verwyder is."

Opening the GG Cillié Building and visual redress at Stellenbosch University (VRSU)

Faaiz Gierdien
Universiteitseminaar | University Seminar

"Currently, SU has adopted a visual redress policy to come to terms with its historical relations with the apartheid state structure. Starting in 2015, student protests, namely #Rhodesmustfall, #Feesmustfall and #OpenStellenbosch, called for 'transformation' and 'decolonisation' at historically white universities. SU reacted by choosing 'visual redress' as one of its core responses to these protests."

The demise of Eskom | Iingxaki zikaEskom zikubaphathi

Mphuthumi Ntabeni
Opinion

"The provision of reliable energy is at the centre of South Africa's ability to solve the scourge of poverty, unemployment, inequality, violent crime ..." | "Yiyo kuphela indlela enokukwazi ukusikhupha kula manyundululu orhwaphilizo kulungiswe eli ziko uEskom aphuhlise isizwe, azise impilo engcono kwabo babetheka kakhulu yintlupheko nokulamba."

Our poisoned land: living in the shadows of Zuma’s keepers deur Jacques Pauw – ’n resensie

Jan-Jan Joubert
Resensies

"Die lees van Our poisoned land was vir my ’n moeilike ervaring. Dit het my genoegsaam ontstel dat ek net ’n paar bladsye op ’n slag kon lees. Dit wil voorkom asof min of meer elke deel van die staat tot aan die stingel verrot is van die korrupsie, en asof nie net die wil nie (dis al sleg), maar algaande ook die vermoë (dis erger) om hierdie kanker te klop, by die Suid-Afrikaanse staat ontbreek."

The presidents. From Mandela to Ramaphosa, leadership in the age of crisis deur Richard Calland en Mabel Sithole: ’n resensie

Jan-Jan Joubert
Resensies

"Op die keper beskou is hierdie boek bepaald die lees en die aankoop werd. Hoewel dit nie asembenemende nuwe insigte bring nie, is dit ’n bruikbare opsomming en bestekopname van presidensiële leierskap in ’n demokratiese Suid-Afrika. Dis nie ’n briljante boek nie, maar beslis ’n baie goeie een."

Is the "big picture" of South Africa really so bad?

Rory Riordan
Opinion

"In 1994, ignorant of this future, and on a national consensus of all political parties, we set out to do something that no country before us had done – we set out to deliver a welfare state to a country with a rapidly growing population, in the absence of an oil bonanza or some such."

Ek bly net hier

Bettina Wyngaard
Rubrieke

"As ek my verhouding met Suid-Afrika ’n Facebook-status moet gee, is 'It’s complicated' die enigste blokkie wat pas."

Koekies: Die gekonkel in jou komper

Sidney Gilroy
Seminare en essays

"Al hierdie bogenoemde wonders is nie ’n skim op die veraf horison nie. Dit is praktiese KI wat vandag alreeds toegepas word. Die oorsprong daarvan is data. ... Dit is só: Om aan Marmite te dink net om daarna ’n Bovril-advertensie te sien, maak ’n mens ongemaklik."

Is ChatGPT ’n bruikbare hulpmiddel vir akademiese skryfwerk?

Burgert A Senekal
Seminare en essays

"Benewens hierdie voorbeelde is daar baie komponente van ’n akademiese teks wat nie deur ChatGPT behartig kan word nie, byvoorbeeld dataversameling, -verwerking en -ontleding, sowel as die formulering van afleidings uit die data. ChatGPT sal ook nie deur argiewe kan soek en ’n studie oor ’n aspek van die geskiedenis genereer nie."

Voertaal: Jou hoogtepunte

Voertaal
Nieuwsbrief

Hierdie is die eerste nuusbrief (Deel I) wat Voertaal se driejarige bestaan vier.

Voertaal: Jou hoogtepunte ‒ Deel II

Voertaal
Nieuwsbrief

Lees die tweede nuusbrief (Deel II) wat Voertaal se driejarige bestaan vier.

Volg Voertaal ook op Facebook!

Voertaal

Like Voertaal op Facebook en blijf op de hoogte van al onze artikelen.

Voertaal: Privaatheidskennisgewing | Privacy notice

Voertaal
Over Voertaal

Voertaal wil jou as leser die versekering gee dat ons daarop ingestel is om jou persoonlike inligting wat by ons in bewaring is, te beskerm. | Voertaal would like to assure you as a reader that we are committed to protecting your personal information held by us.

Contact

voertaal@voertaal.nu

+27 (0) 21 886 5169


© 2022 LitNet. Alle rechten voorbehouden | All rights reserved