Can’t see this mail? Click here to view it online

Ontworpen, beheerd en onderhouden door LitNet

Nieuwsbrief 134

05/05/2023

Afrikaans, Nederlands, gewoon voor iedereen

Voertaal: Jouw internationale taalbanden

Interviews

Beleidsekretaris Solveigh Bijkerk en Taalunie verbind tot hegte samewerking

Willem de Vries, Solveigh Bijkerk
Interviews

Solveigh Bijkerk is sedert einde 2022 die beleidsekretaris van die Taalunie. Sy het oor die belangrikheid van internasionale bande vir die neerlandistiek en die bevordering van samewerking – waarvan die Taalunie se wisselleerstoel in Suid-Afrika ’n vergestalting is – met Willem de Vries gesels.

Nuusvinke

Iets goeds om op Vryheidsdag te vier?

Heindrich Wyngaard
Nuusvinke

"Terwyl Mandela met reëlmaat aangehaal word, is daar een spesifieke aanhaling van Hani wat darem ook ’n permanente staanplek ingeneem het in die galery van gróót uitsprake of toesprake: 'What I fear is that the liberators emerge as elitists who drive around in Mercedes Benzes and use the resources of this country to live in palaces and to gather riches.'"

In het nieuws

Suid-Afrika skarrel rond oor Poetin se voorgenome besoek

Jean Oosthuizen
In het nieuws

"As ’n ondertekenaar van die IS se Rome-statuut is Suid-Afrika wetlik verplig om die lasbrief uit te voer indien Poetin in die land aankom."

Nepotisme-ondersoek teen US-rektor moet gou afgehandel word

Jean Oosthuizen
In het nieuws

"Die ondersoek sal gelei word deur oudregter Carole Lewis wat as voorsitter van die komitee optree. Sy sal bygestaan word deur twee US-raadslede, Helena Conradie en Ziyanda Stuurman."

Suid-Afrika se maritieme belange in gevaar

Jean Oosthuizen
In het nieuws

"Outa sê Samsa se leierskapskrisis het die instelling kwesbaar gelaat, en dit kan maklik tot ’n nasionale en internasionale krisis eskaleer."

AfriForum het lof vir Lesufi se misdaadplan

Jean Oosthuizen
In het nieuws

"Lesufi het hom verlede jaar tydens sy eerste provinsiale rede daartoe verbind om misdaad, wetteloosheid en vandalisme in Gauteng te bekamp. Hy het gesê dit is ’n top prioriteit vir die provinsiale regering."

André de Ruyter se getuienis skep meer vrae as antwoorde

Jean Oosthuizen
In het nieuws

"Vyftien maande, en ongeveer R50 miljoen later, het die ondersoek volgens News24 se berig niks anders as blote vermoedens en twyfelagtige inligting opgelewer nie."

Suid-Afrika slaan bollemakiesie oor die Internasionale Strafhof

Jean Oosthuizen
In het nieuws

"President Cyril Ramaphosa en die ANC se dubbelpratery oor Suid-Afrika se deelname aan die Internasionale Strafhof (IS) het onlangs groot verwarring gesaai oor die land se posisie ten opsigte van die hof."

Nog ’n metroburgemeester se kop rol

Jean Oosthuizen
In het nieuws

"Die tempo waarteen burgemeesters in die land se metro’s stoele verwissel duur steeds voort. Die jongste van ’n reeks burgemeesters om wie se nek die goue ketting van korte duur gehang het, is Johannesburg se Thapelo Amad."

ANC en DA skud albei vere reg vir koalisieregerings

Jean Oosthuizen
In het nieuws

"Volgens politieke waarnemers en meningspeilings is die kanse groot dat die ANC aanstaande jaar minder as 50 persent van die stemme op nasionale vlak op hom sal verenig."

Literatuur

Antjie Krog notitie #3: Over de witte canon van de Nederlandstalige literatuur in Zuid-Afrika

Antjie Krog, Yves T'Sjoen
Literatuur

Antjie Krog en Yves T’Sjoen voeren een tweespraak over de culturele maar ook de maatschappelijk-politieke rol van vertaling en intercultureel verkeer. Zij voeren de dialoog naar aanleiding van een bijzonder vertaalproject bij UWK. De vertaling van poëzie van Simone Atangana Bekono, Radna Fabias en Babs Gons is niet alleen heel bijzonder omdat ze in het Kaaps-Afrikaans wordt aangeboden.

The Commonwealth Short Story Prize 2023: an interview with HB Asari

Naomi Meyer, HB Asari
Literatuur

"I’m from Nigeria, specifically from the Niger Delta region, and that shows up directly and indirectly in what I write. I believe this is the reason for the area I’m most passionate about in my writing: climate change and environmental destruction."

Koert Lindijer, icoon van de (Nederlandse) Afrika-journalistiek

Guido van den Berg
Literatuur

"Koert Lindijer, correspondent namens NRC Handelsblad die begin jaren ’70 van de vorige eeuw naar Kenya trok en er later is gaan wonen, met een Kikuyu-vrouw trouwde en vrijwel alle bekende conflicten en strijdtonelen heeft verslagen die Afrika de laatste veertig jaar heeft gekend."

The Commonwealth Short Story Prize 2023: an interview with Josiah Mbote

Naomi Meyer, Josiah Mbote
Literatuur

"The story is about an inward exploration of the narrator’s state as a failed stand-up comedian. He probes the concept of failure and what keeps him going, and what exactly he is looking for despite the misery of his career and his life."

Breytenbach notitie #9: Raakruimtes. Crossmediale dialoog tussen Breytenbach en Henk van Woerden

Yves T'Sjoen
Literatuur

"Er is ter gelegenheid van het overlijden van de schrijver, schilder en fotograaf Henk van Woerden (1947–2015), gestorven op zevenvijftigjarige leeftijd, in Nederland een brochure verschenen waarin Breytenbachs gedicht is overgenomen. Die keuze berust niet op toeval."

The Commonwealth Short Story Prize 2023: an interview with Matshediso Radebe

Naomi Meyer, Matshediso Radebe
Literatuur

"You might not end world hunger or solve half the world’s problems at the end of a 5 000-word manuscript, but you can tell a story that’ll make someone out there feel something (anything, really), and that matters a lot to me."

Nu op LitNet

Rangordestelsels vir universiteite: Goed of sleg?

Jean Oosthuizen
Universiteitseminaar | University Seminar

"Volgens Rossouw is die vraag nie of Suid-Afrika dit kan bekostig om die ranglyste in die huidige tydsgewrig van globalisering te ignoreer nie. Hy sê die vraag is eerder of hulle dit kan bekostig om langer aan hierdie spesifieke stelsel mee te doen."

The past is another empire: the coronation of King Charles on 6 May 2023

David Willers
Opinion

"Seventy years ago, as a boy of six, I attended the coronation of Queen Elizabeth II. And now, decades later, Charles is about to be crowned king, and his mother’s empire is long gone. There is an irony in this, and I wouldn’t be in his shoes for all the tea in China."

South Africa bracketed with China and Russia: Is resentment of the West the real reason for Pretoria’s choice of strange bedfellows?

David Willers
Opinion

"The Ukraine-Russia war drags on, slowly but surely getting more dangerous as Western weapons pour in and the Russian army suffers absurd losses but keeps grinding into battle anyway."

Press release: World Intellectual Property Day ‒ Update from South Africa

LitNet
Kopiereg-wetsontwerp

The provincial processes are expected to be completed by the second week of May 2023. It was clear during the Select Committee meeting on 25 April that there were concerns about the lateness of some provincial processes, as well as about flaws in the conduct of some hearings. The planned meeting dates for the Select Committee of 16 and 23 May might have to change if provinces take longer – the Committee chair emphasised that there has to be opportunity for full participation by the public.

Om te herstandaardiseer of nie – kom ons dink sáám hieroor

Wannie Carstens
Seminare en essays

"Ek wonder so dikwels hoekom ons so gereeld in Afrikaans standpunte inneem wat ver uitmekaar is: een waar min ruimte vir gesprek is, en een waar die kans op kompromisse skraal is. Dit skep nie die atmosfeer vir rasionele gesprekke nie en so beduiwel ons die verhoudinge nog verder in Afrikaanse geledere. En dit juis in die dae waarin ons saam in ’n span moet trek eerder as om mekaar oor alles te opponeer."

Albie Sachs ‒ ’n taaltestament? Oudregter van die Konstitusionele Hof Albie Sachs breek ’n lansie vir Afrikaans

Cerneels Lourens
Seminare en essays

"Sachs het verder die wens uitgespreek dat alle wit, bruin en Indiër-leerders die Afrikataal van hulle streek tot matriek moet leer om daarin te kan kommunikeer en dat dit ’n versuim van ons nuwe demokratiese stelsel is dat so ’n reëling nie gebiedend gemaak is nie."

Voertaal: Jou hoogtepunte

Voertaal
Nieuwsbrief

Hierdie is die eerste nuusbrief (Deel I) wat Voertaal se driejarige bestaan vier.

Voertaal: Jou hoogtepunte ‒ Deel II

Voertaal
Nieuwsbrief

Lees die tweede nuusbrief (Deel II) wat Voertaal se driejarige bestaan vier.

Volg Voertaal ook op Facebook!

Voertaal

Like Voertaal op Facebook en blijf op de hoogte van al onze artikelen.

Voertaal: Privaatheidskennisgewing | Privacy notice

Voertaal
Over Voertaal

Voertaal wil jou as leser die versekering gee dat ons daarop ingestel is om jou persoonlike inligting wat by ons in bewaring is, te beskerm. | Voertaal would like to assure you as a reader that we are committed to protecting your personal information held by us.

Contact

voertaal@voertaal.nu

+27 (0) 21 886 5169


© 2022 LitNet. Alle rechten voorbehouden | All rights reserved