|
Ontworpen, beheerd en onderhouden door LitNet 
|
Nieuwsbrief 29
07/03/2019
|
Afrikaans, Nederlands, gewoon voor iedereen
|
 |
Incorruptible: Kort gesprek met Evelyn Groenink
Evelyn Groenink, Loes Nas, Karin Benjamin
Interviews
"Naar aanleiding van haar deelname aan het US Woordfees in Stellenbosch hadden Loes Nas en Karin Benjamin een kort gesprek met Evelyn Groenink over haar laatste boek, Incorruptible, dat verbanden onderzoekt tussen de moorden op Dulcie September, Chris Hani en Anton Lubowski."
|
 |
US Woordfees 2019: ’n onderhoud met Ellen Deckwitz
Naomi Meyer, Ellen Deckwitz
Interviews
"Onlangs had ik een gesprek met Antjie Krog hierover, en we waren het erover eens dat poëzie gevaarlijk moet durven zijn: de vinger op de zere plek leggen, verder gaan dan waar we tot dusver in gesprekken nog durfden te komen."
|
 |
US Woordfees 2019: Afrikaans se Afrika-komvandaan, video en foto's
Naomi Bruwer
Festivals
"Waar het Afrikaans begin? Wie het eerste Afrikaans gepraat? Hoe het die Khoi en Portugese met mekaar handel gedryf? Watter rol het slawe gespeel in die ontstaan van Afrikaans? Willa Boezak, Theresa Biberauer en Karin Brynard het met Adri Breed oor die Afrika-komvandaan van Afrikaans gesels."
|
 |
Murray’s food trails: Andringa Street, Stellenbosch
Paul Murray
Reizen
"Stellenbosch’s visitors, tourists and residents will certainly find a great deal of attraction in the area of Andringa Street, Stellenbosch, particularly the leg between Dorp and Plein Streets. There is a great deal to discover there, and lots to do – everything from ice cream parlours, fashion boutiques, a book shop, to antique stores and a range of restaurants/eateries."
|
 |
Wijnproeverij en braai bij Steam
Voertaal
Kalender
Donderdag 21 maart staat restaurant Steam in Scheveningen in het teken van de Afrikaanse wilde honden. Van deze prachtige dieren zijn er nog maar 6600 over.
|
 |
Top gastronomie voor het goede doel
Michaël Vandamme
Culinair
"Doel van het initiatief is het Zuid-Afrikaanse project 'Feeding the Hunrgy Minds' steunen, een initiatief van, precies, Margot Janse. De format van de avond oogt even uitdagend als uitnodigend. Een legertje topchefs, welgeteld 25, wordt opgedeeld in drie teams, telkens actief in een befaamd Brussels restaurant – Bozar Restaurant (één ster), Bon-Bon en Le Chalet de la Forêt (beide twee sterren) – met als opdracht voor een culinaire hoogmis te zorgen."
|
 |
Valse vriend: Koekenpan
Voertaal
Valse vrienden
"In het Afrikaans is “koekepan” namelijk de aanduiding voor een wagentje dat in de mijnen wordt gebruikt om erts te vervoeren."
|
 |
Eietydse kuns kraai koning by Kaapstadse kunsskou
Marli van Eeden
Kunst
"’n Uiteenlopende verskeidenheid skilderye, tekeninge, beeldhouwerke, foto's, video's en installasiekunswerke. ’n Ontploffing van kleur, tekstuur en allerlei interessante konsepte. ’n Swierige affêre, waar eietydse kuns gevier word. Dié jaar se Investec Cape Town Art Fair (ICAF) het beslis nie teleurgestel nie."
|
 |
Noord-Kaap ''in die mark'' om Eskom se skuld te delg
Jean Oosthuizen
In het nieuws
"’n 21-jarige Kapenaar het die land behoorlik aan die gons gehad met ’n satiriese petisie waarin hy voorgestel het dat die Noord-Kaap teen ’n bedrag van R420 miljard aan Namibië verkoop word om Eskom te skuld te help delg."
|
 |
Bosasa se kaartehuis tuimel vinnig inmekaar
Jean Oosthuizen
In het nieuws
"Die maatskappy wat sy naam verander het na African Global Operations (AGO), het die afgelope paar weke soos ’n kaartehuis ingetuimel nadat sy betrokkenheid by korrupsie die land geskok het."
|
 |
Vrye Weekblad herrys uit die dood
Jean Oosthuizen
In het nieuws
"Die progressiewe Afrikaanse stem in die media Vrye Weekblad herleef binnekort as ’n aanlyn koerant op die internet met die veteraanjoernalis Max du Preez weer in die warm redakteurstoel."
|
 |
Na wie gaan Vrye Weekblad vry?
Hans Pienaar
Nuusvinke
"Du Preez sê hulle gaan etniese mobilisering beveg, wat in ons hoogs veranderde media-opset met sy histeriese sosiale media maar net beteken hulle gaan dit bevorder. Zoeloe-mobilisering beveg met Afrikaans? Gaan Vrye Weekblad aanvoer AfriForum en Solidariteit moet ophou bestaan? Van agter ’n 'paywall'?"
|
 |
"State capture" and the Market Theatre
Mike van Graan
Nuusvinke
"The Market Theatre became one of the most important South African cultural icons during the apartheid era. Launched in 1976, in the same year as the 'Soweto uprisings', the Market Theatre produced plays that travelled the globe, giving a human face to the impact of apartheid on the lives of most South Africans."
|
 |
Annette Nobuntu Mul: "Ik kon niet anders meer!"
Ingrid Glorie
Interviews
"In haar boek Opsoek naar Ubuntu laat Annette Nobuntu Mul de Nederlandse lezer kennismaken met de traditioneel Afrikaanse (Afrikaans: Afrika) ubuntu-gedachte. Daarbij laat ze allerlei Zuid-Afrikanen aan het woord. Mpho Tutu, Christo Brand en de moordenaars van Amy Biehl. Maar ook onbekende mannen en vrouwen uit de townships die elke dag belangeloos omzien naar kinderen uit de gemeenschap die nóg minder hebben dan zij. Want zij weten wat het betekent: 'Ik ben omdat wij zijn'."
|
 |
Repliek op die debat oor moedertaalonderrig binne die Suid-Afrikaanse onderwysstelsel
Theodorus du Plessis
Over taal
"Die Universiteit van KwaZulu-Natal probeer ook met Zoeloe doen wat NWU met Afrikaans en onder meer Tswana regkry. Met ’n moedige leierskap wat oor die vermoë beskik om met populistiese aansprake oor taalregte (na links en na regs) om te kan gaan, en bereid is om kundigheid oor taalbestuur te benut, kan ons saam vorentoe beur."
|
 |
Afrikaans as onderrigtaal: ’n spesiale "vergunning"?
Hennie van Coller
Over taal
"Daar is oorvloedige bewyse dat daar ’n stryd teen Afrikaans woed; dalk ten dele begryplik in ’n bepaalde perspektief wat uit die oog verloor dat Engels op presies dieselfde wyse as Afrikaans baat gevind het by apartheid én dat ’n taal nooit (behalwe in ’n diktatuur) pa kan staan vir sondes van (sommige van) sy sprekers nie."
|
 |
Dromers: sensitiewe debuut van Irize Loots
Alta Cloete
Literatuur
"In Dromers kry die leser die geleentheid om deur ’n niepolitieke bril na ’n grepie van die lewe in Suid-Afrika, en in besonder in die klein Suid-Kaapse dorpie Riviersonderend, te kyk. Die karakters word eenvoudig as mense uitgebeeld, mense wat elkeen ’n storie het."
|
 |
Zuid-Afrikaanse films op Movies that Matter
Voertaal
Kalender
Van 22-30 maart vindt in Den Haag het internationale filmfestival Movies that Matter plaats. Op het programma onder meer twee bijzondere documentaires over het gevecht voor gelijke rechten in Zuid-Afrika.
|
 |
Rainbow nation my Zulu arse: Reader impression
Barend van der Merwe
Books and writers
"Khumalo really goes out of his way to research and explain the origins and meanings of the names of all the places that he visits. This, in itself, makes the book a wonderful read, as there are many surprises to the reader along the way."
|
Contact
voertaal@voertaal.nu
+27 (0) 21 886 5169 | + 31 (0) 20 6249318
|
© 2018 LitNet. Alle rechten voorbehouden | All rights reserved
|
|