Die jaarlikse SASNEV-borrel het Saterdag 2 Maart by die US Woordfees plaasgevind.
ʼn Paneelbespreking het voor die borrel plaasgevind. Karin Benjamin en Loes Nas het ʼn gesprek met Radna Fabias, Connie Palmen, Ellen Deckwitz en Valda Jansen gelei oor jeug, rebellie, verset en literatuur.
Hier is ʼn paar foto's.
Van links: Loes Nas, Ellen Deckwitz, Radna Fabias, Valda Jansen, Connie Palmen en Karin Benjamin
Didier Vanderhasselt (Belgiese ambassadeur in Suid-Afrika) en Eureka Barnard
Judith Calmeyer Meijburg, die nuwe direkteur van die Zuid-Afrikahuis, en Jan Schinkelshoek
Radna Fabias
Ria Olivier
Ena Jansen
Wium van Zyl
Connie Palmen
Andries Visagie
Steward van Wyk
Willem Botha
Valda Jansen
Van links: Katlijn Durnez en Dirk Durnez, Geraldine Reymenants (algemene verteenwoordiger van die regering van Vlaandere in Suider-Afrika) en Karl Stouthuysen (konsul-generaal van België in Kaapstad)
Julia Nel en Elias Nel
Dorothea Van Zyl en Geraldine Reymenants
Connie Palmen, Karin Benjamin en Loes Nas
Paul Weijel en Erwin Rode
Ellen Deckwitz en Alfred Schaffer
Maya Fowler en Chrisna Beuke-Muir
Marimba-orkes van die Nyanga Arts Development Centre
Lees ook
Buro: MvHKaapse sentrum ’n kulturele tuiste vir die Nederlandse taal en letterkunde in Suid-Afrika