US Woordfees 2018: die Kaap is weer Hollands!

  • 0

Nederlandse, Vlaamse en Suid-Afrikaanse skrywers, sprekers en besoekers met ’n passie vir Afrikaans het aan die suidpunt van Afrika byeengekom.

Hier is ’n paar foto's van vele verrigtinge.

Conrad Steenkamp, Willa Boezak, Hendrik Theys, Ria Olivier, Guido van den Berg en Jan Schinkelshoek

Danie Marais lei ’n gesprek oor die verskille tussen die gesproke woord en die gedrukte digkuns. Van links: Danie Marais, Churchil Naudé, Charlotte van den Broeck en Jaco van der Merwe.

Ingrid Glorie en Karin Hougaard (Foto: Liné Enslin)

Guido van den Berg ontmoet vir Basil Kivedo

Guido van den Berg en Jan Schinkelshoek

Bibi Slippers (heel regs) lei ’n gesprek oor humor in die skryfkuns. Van links: Ernest van der Kwast, Rudie van Rensburg, Beer Adriaanse en Bennie Fourie

Ernest van der Kwast en Rudie van Rensburg

Lees ook:

Buro: MvH
  • 0
Verified by MonsterInsights
Top