Die jaarlikse SASNEV-borrel het Saterdag 10 Maart by die US Woordfees plaasgevind. By dié geleentheid is die Eenders en Anders-reeks, uitgegee deur Protea, bekendgestel. Die reeks is die eerste Afrikaans/Nederlandse lespakket vir skole en het ten doel om leerders wat Afrikaans Huistaal neem aan die Nederlandse/Vlaamse kultuur, taal en letterkunde bekend te stel.
Eenders en Anders
Marlene Malan en Daniel Hugo
Alfred Schaffer
Sylvia de Wet
Valda Jansen en Ena Jansen
Marieta Nel
Conrad Steenkamp
Nicol Stassen
Ray Kluun
Carla Lang
Jan Schinkelshoek
Guido van den Berg
Ulrike Vorndran
Jan Donner
Eureka Barnard
Wium van Zyl
Charlotte van den Broeck
Jan Donner en Dorothea van Zyl
Leslie van Rooy en Saartjie Botha (Foto: Gerrit Rautenbach)
Izak de Vries (Foto: Gerrit Rautenbach)
Jan Mutton (Foto: Gerrit Rautenbach)
Jan Schinkelshoek (Foto: Gerrit Rautenbach)
Nicol Stassen en Ernest van der Kwast
Eureka Barnard en Andreas van Wyk
Ronel Foster
Sabien Van Craenendonck
Nederlandse konsul-generaal Bonnie Horbach
Eureka Barnard stel die Eenders en Anders-reeks bekend.
Die mense wat die Eenders en Anders-reeks moontlik gemaak het: Jan Mutton, Eureka Barnard, Elmari Rautenbach, Marieta Nel, Bonnie Horbach, Carla Lang en Nicol Stassen.