|
|
Ontworpen, beheerd en onderhouden door LitNet 
|
|
Nieuwsbrief 71
25/10/2020
|
Afrikaans, Nederlands, gewoon voor iedereen
|
Voertaal: Jouw verdwenen Van Gogh |
 |
Pauline Vijverberg schrijft roman over een verdwenen Van Gogh
Ingrid Glorie
Interviews
"Net als haar twee laatste romans, Het suikervogeltje en Onder de vlinderboom, speelt De achtste Zonnebloemen zich af onder Nederlandse migranten in Zuid-Afrika. Dit keer is een centrale rol weggelegd voor Cor, de jongere broer van Vincent van Gogh. Maar Cor is niet het enige interessante personage in de roman."
|
 |
Persvrystelling | Literaal Episode 2: Distopiese verhale
Voertaal
Literatuur
"Verken saam met ons ’n distopiese wêreld wat Fanie Viljoen in sy splinternuwe boek, Offers vir die vlieë, aan ons openbaar. Ons vind uit hoekom dit so gewild is onder jong volwassenes, hoe dit in die Lae Lande lyk en wat ’n skrywer inspireer om ’n boek te skryf waar die toekoms onbekend en ongewens lyk."
|
 |
Bekende letterkundige in Afrikaans-Nederlands sterf
Jean Oosthuizen
In het nieuws
"Ampie Coetzee, wat ’n persoonlike vriend en tydgenoot was van Breyten Breytenbach, was ook ’n taalstryder en vurige vegter teen sensuur. Hy was ’n stigterslid van die Breytenbach Sentrum in Wellington en eretrusteelid van die Sentrum."
|
 |
DA klim in bokskryt oor Afrikaans by US
Jean Oosthuizen
In het nieuws
"Die DA sê in ’n verklaring hulle is besig om voorbereidings te tref vir ’n historiese en ongekende politieke veldtog om te eis dat Afrikaans gelykgestel word met Engels aan die Universiteit Stellenbosch."
|
 |
Broedertwis in NG Kerk na "lafhartige verraad"
Jean Oosthuizen
In het nieuws
"Een van die kerk se mees uitgesproke teenstanders van gayverbintenisse, Chris van Wyk, beskuldig sy medebroers in die kerk van lafhartige verraad omdat hulle hom glo in die steek gelaat het."
|
 |
Ramaphosa se brief oor plaasmoorde lok wye reaksie
Jean Oosthuizen
In het nieuws
"Die landbou-organisasie Agri SA en die burgerregte-organisasie AfriForum het uiteenlopend reageer op president Cyril Ramaphosa se reaksie op die moord van Brendin Horner en die onlangse gebeure in Senekal."
|
 |
Staatskaping maak korrupsiemodder nóg taaier
Melt Myburgh, Johann van Loggerenberg
Onderhoude
"Ek moet byvoeg dat die effek van staatskaping die klimaat vir korrupsie geweldig aangewakker het. Skielik was ons krimineleregstelsel en die SAID gebreek en was daar geen ware bedreiging vir skelms nie, en dit het hulle net meer aangespoor."
|
 |
Persvrystelling: Prestasiebeurs van die Van Ewijck-Stigting weer beskikbaar
Voertaal
Actueel
Daar kan weer aansoek gedoen word vir die Van Ewijck-Stigting se Prestasie-prys (R75 000). Dit is ’n prys vir bewese prestasies wat reeds gelewer is en verband hou met die doelstellings van die Stigting wat kulturele betrekkinge tussen Suid-Afrika en Nederland in die ruimste sin bevorder. Dit sluit alle vertakkinge van die kunste of wetenskap in.
|
 |
"I’m a Dutchman if I do!"
Ingrid Glorie
Taaldiscussie
"Voor het vermakelijke naslagwerk De Dutchionary verzamelde taaljournalist Gaston Dorren allerlei Engelse uitdrukkingen met het woord 'Dutch' erin. In deze uitdrukkingen komen de 'Dutch' er dikwijls slecht van af. We zijn onbeschaafd, zware drinkers en natuurlijk zuinig. Dorren gaat op zoek naar de historische oorsprong van deze clichés. Eén troost: in veel gevallen werden niet de Nederlanders bedoeld, maar de Duitsers."
|
 |
Kaapstadse klerereeks BRAhSSE dalk gou in Las Vegas te sien
Marli van Eeden, Shakoer Baderoen
Interviews
"'Brasse' is ’n colloquial sleng term in Suid-Afrika wat vriendskap en belonging voor bring. Ek het die klein 'h' in die middel gesit om dit te differentiate, maar dit is ook vir 'heritage'."
|
 |
Magda de Vries en Liza Grobler: Dansdialoog om die marimba
Izak de Vries, Magdalena de Vries
Muziek
"Ek hou van buitengewone dinge – dit is veilig om te sê ek is ’n nonkonformis. As musikant voel ek dit is belangrik om Suid-Afrikaanse talent te erken en te bevorder. Om hierdie rede het ek besluit om drie jong plaaslike komponiste opdrag te gee om werke vir marimba te komponeer."
|
 |
Virtual launch: 40 Years of iconic food by Dorah Sitole
Voertaal
Culinair
CNA and Human & Rousseau invite you to join them for the virtual launch of 40 Years of iconic food by Dorah Sitole. Dorah will be in conversation with chef and founder of The Lazy Makoti, Mogau Seshoene.
|
|