|
|
Ontworpen, beheerd en onderhouden door LitNet 
|
|
Nieuwsbrief 147
03/11/2023
|
Afrikaans, Nederlands, gewoon voor iedereen
|
 |
Nederland se koning verwelkom betoging in Suid-Afrika oor slawerny
Jean Oosthuizen
In het nieuws
"Die Nederlandse koningspaar, koning Willem-Alexander en koningin Máxima, is verlede Vrydag op die laaste dag van hulle driedaagse amptelike staatsbesoek aan Suid-Afrika deur ’n groepie luidrugtige betogers ingewag wat protesteer het teen Nederland se aandeel aan die slawehandel aan die Kaap."
|
 |
Minister skets somber prentjie oor Suid-Afrika se finansies
Jean Oosthuizen
In het nieuws
"Staatskuld beloop R5 000 miljard en beslaan nou 75% van die land se totale BBP. Die finansieringskoste hiervan is R354 miljard per jaar. Dit is meer as die jaarlikse begroting vir die polisie, die onderwys en gesondheid."
|
 |
Suid-Afrika verloor die stryd teen lugbesoedeling
Jean Oosthuizen
In het nieuws
"Van die 130 regeringsbeheerde moniteringstasies regoor die land is 21 stasies glad nie in werking nie, terwyl 84 in werking is, maar nie voldoende data rapporteer nie. Dit laat net 25 operasionele stasies oor wat nog data voldoende volgens nasionale regulasies rapporteer."
|
 |
Brics-beraad jaag Suid-Afrikaanse belastingbetalers miljoene uit die sak
Jean Oosthuizen
In het nieuws
"’n Parlementêre vraag het aan die lig gebring dat die Departement van Internasionale Betrekkinge en Samewerking ’n verbysterende R104 350 405 bestee het om as gasheer vir die driedaagse Brics-beraad op te tree. Die DA sê dit is bykomend tot die R75 miljoen wat die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) bestee het om deelnemers by die beraad te beskerm."
|
 |
Suid-Afrikaanse Lugdiens sprei weer sy vlerke
Jean Oosthuizen
In het nieuws
"Die Suid-Afrikaanse Lugdiens (SAL), waarvan die vlerke die afgelope twee jaar geknip was, het Donderdag ’n nuwe lewe gekry met die amptelike heropening van die lugdiens in Kaapstad."
|
 |
Betoging voor parlement oor omstrede Bela-wet
Jean Oosthuizen
In het nieuws
"Volgens die jongste data (School Realities 2022) is daar 22 589 openbare skole in Suid-Afrika. Gauteng het byvoorbeeld 2 056 openbare skole teenoor die 2 045 skole van 2012. ’n Skamele 12 bykomende skole ná ’n hele dekade."
|
 |
Narcosis, ’n hartseer film uit Nederland | European Film Festival 2023
Izak de Vries
Film
"Ek beveel dit aan vir liefhebbers van kunsfilms – dit is immers Nederland se amptelike nominasie vir vanjaar se Oscars. Hierdie film het eers op 20 Oktober in Nederlandse teaters begin draai, so om dit hier in Suid-Afrika te kon kyk as deel van die Europese filmfees, was ’n voorreg. Ons kry dit boonop gratis."
|
 |
Met boeken naar Oekraïne (of is het omgekeerd?)
Jef Boden
Literatuur
"Wie een offensieve oorlog wil beginnen moet de proportionele verhouding tussen het kwaad dat door de oorlog wordt veroorzaakt en het kwaad dat door de oorlog wordt verhinderd tegen elkaar afwegen."
|
 |
Breytenbach notitie #15: 'Langs de bergkammen van de verandering'. Breytenbach en het land van MOR
Alwyn Roux, Yves T'Sjoen
Literatuur
"Breytenbachs discours over de tussenin-positie van de bastaard is nadrukkelijk gericht tegen de 'pensée unique' van het hegemonistische denken of een identitair, nationalistisch of politiek, cultureel en moreel superieur discours. Denken is geen eendimensionaal, teleologisch of (ver)star(rend) cognitief proces, maar een transformationele handeling die beweging insluit en dus de creativiteit."
|
 |
Persverklaring: 2023 Prestasiebeurs van die Van Ewijck-Stigting beskikbaar
Voertaal
Academisch
Daar kan weer aansoek gedoen word vir die Van Ewijck-Stigting se Prestasie-prys van R75 000. Dit is ‘n prys vir bewese prestasies wat reeds gelewer is en verband hou met die doelstellings van die Stigting wat kulturele betrekkinge tussen Suid-Afrika en Nederland in die ruimste sin bevorder. Dit sluit alle vertakkinge van die kunste of wetenskap in.
|
 |
Die krag van een
Egmont Sippel
Menings
"As sodanig het Rassie Erasmus hom as die hedendaagse draer van Danie Craven se onsterflike titel gevestig. Hy is Suid-Afrika se nuwe Meneer Rugby. Onder hom het ons hemel en aarde versit … Wat alles op een enkele slotsom uitloop: Ons is nou één. Die hoop is om verder hierop te bou."
|
 |
SteedsDink in die Karoo met LitNet Akademies: Theo Venter
Theo Venter
SteedsDink
In LitNet Akademies se SteedsDink-video’s vertel Afrikaanse akademici van die interessante navorsing waarmee hulle besig is. Tydens die Etienne van Heerden Veldsoirée 2023 in Cradock is ’n SteedsDink-ateljee vir video-opnames ingerig en is die praatjies van sowel opkomende as ervare akademici, soos Theo Venter, vir die tweede reeks opgeneem. Benewens hul deelname aan hierdie videoreeks het hierdie akademici elkeen ook afsonderlik by die fees self opgetree, in sommige gevalle meer as een keer. In hierdie video gesels Theo oor onder andere: die impak van verkiesing 2024; die begrip toekomsscenario’s; transdissiplinêre beginsels en ontwikkeling by universiteite, en so meer.
|
 |
Voertaal: Jou hoogtepunte
Voertaal
Nieuwsbrief
Hierdie is die eerste nuusbrief (Deel I) wat Voertaal se driejarige bestaan vier.
|
 |
Voertaal: Privaatheidskennisgewing | Privacy notice
Voertaal
Over Voertaal
Voertaal wil jou as leser die versekering gee dat ons daarop ingestel is om jou persoonlike inligting wat by ons in bewaring is, te beskerm. | Voertaal would like to assure you as a reader that we are committed to protecting your personal information held by us.
|
|
Contact
voertaal@voertaal.nu
+27 (0) 21 887 0212
|
|
© 2023 LitNet. Alle rechten voorbehouden | All rights reserved
|
|