Die volgende basiskursus “Nederlands vir Afrikaanssprekendes” van Voorsprong begin op Donderdag 9 November 2023. Daar is nog plekke beskikbaar in die middagkursus (van 12.30 uur tot 14.00 uur). Die kursus word volledig aanlyn aangebied en duur 12 weke (geen les op 28/12 en 4/1). Vir hierdie kursus word ’n intermediêre vlak van Afrikaans van kursusgangers verwag, aangesien Afrikaans en Nederlands met mekaar gekontrasteer gaan word.
Verdere inligting vind jy op www.voorsprong.online.
Registreer op https://www.voorsprong.online/schrijf-je-in.
Dit is wat deelnemers oor die kursus sê:
“As Afrikaanssprekende persoon het Sabien se lesse my geweldig baie gehelp. Sy is beslis kundig in haar veld, en is ’n puik lermeester. Die lesse wat sy aanbied skep die perfekte balans tussen nuwe materiaal en oefeninge om van die nuwe konsepte sin te maak.” – Manie Stoltz
“Great, interactive Dutch online learning. Sabien ensures the classes are fun while you learn Dutch at the same time.” – Ger-Mari en Benjamin
“Sabien is a brilliant teacher! I managed to learn Dutch easily, her course has helped me to remember the new rules I have learnt and to apply it in everyday conversations. After the course, I did not only gain significant proficiency and confidence to speak Dutch, but also learnt some of the finer details of the language and culture. Dank je wel voor een fantastische cursus!” – Petria Winter