|
|
Ontworpen, beheerd en onderhouden door LitNet 
|
|
Nieuwsbrief 162
13/06/2024
|
Afrikaans, Nederlands, gewoon voor iedereen
|
Voertaal: Eenheid voor Zuid-Afrika?
|
 |
Planne oor regering van nasionale eenheid gou bekend
Jean Oosthuizen
In het nieuws
"Dit wil voorkom of die ANC, DA, IVP en van die kleiner partye mekaar tot ’n redelike mate gevind het. Die besonderhede daarvan moet voor Vrydag se byeenkoms van die Nasionale Vergadering uitgepluis word voordat daar ’n ooreenkoms kan wees."
|
 |
Nuwe tydvak wink ná Suid-Afrika se historiese stemdag
Heindrich Wyngaard
Nuusvinke
"Die verskyning nou van twee reënboë moes ook van metaforiese waarde wees. Wat dit was, was my nie beskore om met presiesheid te kon bedink nie. Dit sou, spekulatief of by nadenke, kon beteken dat ’n dubbele seëning oor die land rus – of op die land wag."
|
 |
Suid-Afrika aangewys as die vriendelikste land ter wêreld
Jean Oosthuizen
In het nieuws
"Die land se inwoners is volgens die studie bekend daarvoor dat hulle warm en verwelkomend is, wat dit maklik maak vir reisigers en besoekers om op hul gemak te voel in Suid-Afrikaners se teenwoordigheid."
|
 |
Nuusdekking oor Afrika is goed, maar kan beter
Jean Oosthuizen
In het nieuws
"’n Span vooraanstaande navorsers uit die Verenigde Koninkryk het ’n verslag bekendgestel wat die neigings en vooroordele wat verband hou met wêreldwye medianarratiewe oor Afrika beklemtoon."
|
 |
Leesimpressie: April door Ellen Deckwitz
Erik van den Bergh
Literatuur
"Haar docente raadt de Mei van Herman Gorter aan. Verbluft concludeert zij een week later dat het gedicht van meer dan 4 000 regels uit 1889 nog steeds uitzonderlijk veel te bieden heeft."
|
 |
Leesimpressie: De danser en de monnik door Cees Nooteboom
Erik van den Bergh
Literatuur
"Over Nederland. Over dromen, drinken en eten. Ook zelfreflectie en worstelingen. Incidenteel commentaar op politieke of maatschappelijke gebeurtenissen. Zorgvuldig en grondig geannoteerd. Bijzonder mooie passages, soms telegramstijl."
|
 |
Tweespraak met Peter Verhelst: Over het "wye en droewe land"
Yves T'Sjoen, Peter Verhelst
Literatuur
"Zodra het vliegtuig geland was rook ik de lucht, voelde ik de warmte, zag ik kleuren, hoorde ik de weirde muziek van het Afrikaans… Voor iemand als ik die heel erg met zijn lichaam en zintuigen denkt en schrijft, voelde Kaapstad aan als een gigantische bruistablet die tot ontlading kwam."
|
 |
Tweespraak met Benno Barnard
Yves T'Sjoen, Benno Barnard
Literatuur
"Al is het geen Nederlands, ik hoor toch het Nederlands, maar het is weer even magisch als toen ik een kind was en de woorden leerde kennen. Ik herinner me de fysieke rilling die ik als schoolkind bij 'grillig' hoorde, 'een grillig pad in het bos' in een of ander verhaal, en ik wist niet eens precies wat 'grillig' betekende. Dat effect. Het kan zijn (lacht) dat ik slechte Afrikaanse gedichten daarom goed vind."
|
 |
Uitvoergehalte: In gesprek met Arno Carstens oor Sewe sakke hoop
Izak de Vries, Arno Carstens
Muziek
Arno Carstens het ’n nuwe Afrikaanse kortspeler wat uitkom met die mooi titel Sewe sakke hoop. Die eerste snit, "Hoe gaan dit", is reeds bekendgestel en die volle kortspeler is van 7 Junie af beskikbaar. Izak de Vries het hom hieroor en oor sy skilderkuns, wat op Instagram te sien is, ingevra.
|
 |
Bekyk Parys van ’n lekker rustige bootrit op die Seine
Maryke Roberts
Reizen
"Die Olimpiese Spele is om die draai en Parys is die perfekte gasheerstad vir hierdie skouspel. As jy voorheen in Parys was, oorweeg dalk ’n ander uitkyk op die Stad van die Liefde en gaan verken die Seine op ’n bootrit."
|
 |
RNE versus ’n koalisieregering
Freek Robinson, Theuns Eloff
Onderhoude
Hoe werk ’n regering van nasionale eenheid (RNE) in die praktyk? Hoe verskil dit van ’n koalisieregering? Wat het die RNE van 1994 behels? Met Vrydag se parlementsitting om die draai, gesels Freek Robinson met Theuns Eloff, onafhanklike politieke ontleder.
|
 |
Athol Fugard and the Serpent Players: The Port Elizabeth years
Rory Riordan
Books and writers
John Kani: "This white man is here to suck their brains out!" Athol Fugard, the Grand Man of South African Literature, turned 92 on Tuesday, 11 June 2024. Rory Riordan is writing a biography of the man who earned the title of "the foremost active playwright in the English-speaking world".
|
 |
Voertaal: Jou hoogtepunte
Voertaal
Nieuwsbrief
Hierdie is die eerste nuusbrief (Deel I) wat Voertaal se driejarige bestaan vier.
|
 |
Voertaal: Privaatheidskennisgewing | Privacy notice
Voertaal
Over Voertaal
Voertaal wil jou as leser die versekering gee dat ons daarop ingestel is om jou persoonlike inligting wat by ons in bewaring is, te beskerm. | Voertaal would like to assure you as a reader that we are committed to protecting your personal information held by us.
|
|
Contact
voertaal@voertaal.nu
+27 (0) 21 887 0212
|
|
© 2024 LitNet. Alle rechten voorbehouden | All rights reserved
|
|