|
|
Ontworpen, beheerd en onderhouden door LitNet 
|
|
Nieuwsbrief 179
21/02/2025
|
Afrikaans, Nederlands, gewoon voor iedereen
|
Voertaal: Brief en repliek |
 |
Brief en repliek 1: Inleidende opmerkings
Alwyn Roux, Yves T’Sjoen
Academisch
Alwyn Roux is genooi om Afrikaanse letterkunde aan die Universiteit Leiden te doseer. Hy het vir Yves T’Sjoen genader om saam met hom aan die kursusmateriaal te werk. Hulle fokus op die konsep repliek. Alwyn skryf ’n brief wat die lesingmateriaal vir die studente bevat, waarop Yves dan repliek lewer. Die studente kry beide stukke, wat hulle dan op hulle beurt moet beantwoord as deel van hul opdragte.
|
 |
Brief en repliek 2: Teoretiese vertrekpunte vir ’n kontakgeskiedenis
Alwyn Roux, Yves T’Sjoen
Academisch
"Casussen, zoals in deze cursus in Leiden, werpen alvast een licht op transnationale trajecten van schrijvers en teksten. Een vergelijkend onderzoek naar de manier waarop deze schrijvers worden voorgesteld in Afrikaanse literatuurgeschiedenissen en hoe het oeuvre van de desbetreffende actoren in beeld wordt gebracht in de Lage Landen zal revelerende bevindingen opleveren."
|
 |
Brief en repliek 3: ’n Oorsig – deel 1
Alwyn Roux, Yves T’Sjoen
Academisch
"De namenselectie biedt een interessante staalkaart van velerlei contacten tussen het Afrikaanse en Nederlandse literaire polysysteem."
|
 |
Bekendstelling van Max Havelaar: Jaap Goedegebuure in gesprek met Ena Jansen
Jean Oosthuizen
SASNEV
Die bekendstelling van die Afrikaanse vertaling van die monumentale roman Max Havelaar deur Multatuli (die skuilnaam van Eduard Douwes Dekker) het verlede Saterdag by die Suid-Afrikaanse Sentrum vir Nederland en Vlaandere (SASNEV) in Pinelands, Kaapstad plaasgevind. Hierdie roman, wat deur Ena Jansen in Afrikaans vertaal is, is waarskynlik die bekendste Nederlandse boek ooit. Dit lewer skerp kritiek op die Nederlandse koloniale bewind in Indonesië en word as ’n vroeë meesterwerk van sosiale geregtigheid beskou.
|
 |
Leesimpressie: "Ik weet me geen raad" door Willy Lindwer en Aline Pennewaard
Erik van den Bergh
Literatuur
"Filmmaker en auteur Willy Lindwer – kind van vluchtelingen – ontdekte bij het oud papier een bundel met tweehonderd brieven aan het Comité voor Joodsche Vluchtelingen in Amsterdam van Joden uit Duitsland, Oostenrijk, Polen en Tsjecho-Slowakije die hun leven wilden redden door naar Nederland te verhuizen."
|
 |
Dubbele verleentheid op een dag vir finansiesminister
Jean Oosthuizen
Voorblad
"Eers moes hy toekyk hoedat sy begrotingsrede in die asblik beland enkele ure voordat hy dit in die parlement sou lewer. Kort daarna het hy tydens ’n media-inligtingsessie onvleiende opmerkings gemaak oor die kommissaris van die SA Inkomstediens."
|
 |
Europa is skepties oor Trump se vlugtelingstatus aan Afrikaners
Jean Oosthuizen
Voorblad
"Sommige Europese regerings en nieregeringsorganisasies beskou die besluit as onregverdig en diskriminerend, veral in die lig van die feit dat die Afrikanergemeenskap in die Suid-Afrikaanse konteks nog steeds as een van die ekonomies meer bevoorregte groepe gesien word."
|
 |
Trump se uitvoerende bevele polariseer Suid-Afrikaners
Jean Oosthuizen
Voorblad
"Die stigting doen ook ’n beroep op die leierskap van die VSA om breër te konsulteer met ’n wye verskeidenheid Suid-Afrikaanse instellings om ’n dieper insig te verkry in die ekonomiese, politieke, kulturele en sosiale samestelling en kompleksiteit van Suid-Afrikaanse samelewings."
|
 |
Moord op Suid-Afrikaanse gay imam maak wêreldwyd opslae
Jean Oosthuizen
Voorblad
"Sy dood het ’n golf van veroordeling en protes opgelewer van die LGBTQ+-gemeenskap, regeringsamptenare en internasionale organisasies soos ILGA World, wat ’n deeglike ondersoek na die moontlikheid van ’n haatmisdaad geëis het."
|
 |
Tallinn: Broosheid en heldedade in die toenmalige Oosblok
Maryke Roberts
Reisgogga
"Ons het ’n fassinasie met die voormalige Oosbloklande – asof enige besoek daar jou herinner aan die dae van Russiese spioene en afluisterapparate en dramas op die televisie. ... As dit nie vir die ligskakelaars, kragproppe en moderne blompotte was nie, kon jy regtig in enige eeu vasgevang wees."
|
 |
Glaskas in die woud lawe die siel
Maryke Roberts
Reisgogga
"Ek sit met my voete in die koue bergwater; gooi klein ronde klippies dat dit hop oor die water; fluistersê die rympie: 'koei, kalf, een, twee, drie emmers melk ...' soos in my kleintyddae saam met my pa op die plaasdam se wal, waar my oupa-hulle bywoners was. Tyd staan dan stil."
|
 |
Rasseverhoudinge in Suid-Afrika: verdoemend of versoenend?
Freek Robinson, Hermann Pretorius
Onderhoude
Hoe ervaar gewone Suid-Afrikaanse burgers rasseverhoudinge en rassisme in Suid-Afrika? Hermann Pretorius, hoof van strategiese kommunikasie by die Instituut vir Rasseverhoudinge (IRR), gesels met Freek Robinson oor die bevindinge van een van hul jongste meningspeilings. Hoe geloofwaardig is so ’n peiling? Pretorius lewer ook kommentaar oor Trump se presidensiële bevel en die gevolglike fokus op rasseverhoudinge in Suid-Afrika.
|
 |
Ook mý imam Muhsin
Laurie Gaum
In memoriam
"Ek het sy denke, sy geloof en sy menswees oor die jare sien ontwikkel. Hy het dit verfyn tot die konsep van ’n 'deernisvolle Islam' (a compassion-centred Islam) wat, vir dié wat die openheid kon hê om te luister, die grense van seksualiteit, genderidentiteit en -uitdrukking begin oorskry het."
|
 |
Veertig jaar later: die eerste Swart Afrikaanse skrywersimposium
Hein Willemse
Seminare en essays
"Navorsing word deurlopend oor dié skrywers en die daaropvolgende geslagte skrywers gedoen, terwyl strominge soos swart feministiese of queerskryfwerk waarvan daar 40 jaar gelede nouliks sprake was, deesdae toenemend aandag kry." Die Departement Afrikaans en Neerlandistiek aan die Universiteit van Wes-Kaapland reël van 9 tot 11 Oktober 2025 die vyfde Sas-byeenkoms.
|
 |
Voertaal: Jou hoogtepunte
Voertaal
Nieuwsbrief
Hierdie is die eerste nuusbrief (Deel I) wat Voertaal se driejarige bestaan vier.
|
 |
Voertaal: Privaatheidskennisgewing | Privacy notice
Voertaal
Over Voertaal
Voertaal wil jou as leser die versekering gee dat ons daarop ingestel is om jou persoonlike inligting wat by ons in bewaring is, te beskerm. | Voertaal would like to assure you as a reader that we are committed to protecting your personal information held by us.
|
|
Contact
voertaal@voertaal.nu
+27 (0) 21 887 0212
|
|
© 2025 LitNet. Alle rechten voorbehouden | All rights reserved
|
|