|
Ontworpen, beheerd en onderhouden door LitNet 
|
Nieuwsbrief 67
28/08/2020
|
Afrikaans, Nederlands, gewoon voor iedereen
|
Voertaal: International Booker Prize |
 |
Marieke Lucas Rijneveld se The discomfort of evening: wenner van die 2020 International Booker Prize
Annemarié van Niekerk
Literatuur
"Hierdie week is Rijneveld as die 2020-wenner aangewys vir haar roman The discomfort of evening (oorspronklike Nederlandse titel: De avond is ongemak, 2018). Met hierdie toekenning is Rijneveld nie net die jongste wenner ooit van hierdie prys nie, maar is dit ook die eerste keer dat dié prys vir ’n debuutroman toegeken word, asook die eerste keer dat hierdie eer ’n Nederlandse skrywer te beurt val."
|
 |
De krekel, de mier en Antjie Krog
Herman Meulemans
Literatuur
"Toen ik het kortste hoofdstuk uit Hoe alles hier verandert van Antjie Krog las, moest ik denken aan de fabel van de krekel en de mier."
|
 |
Invalsblad: Elsa Joubert-herdenkingsgeleentheid
LitNet
Boeke en skrywers
Die skrywer Elsa Joubert is op Sondag 14 Junie 2020 aan COVID-19 in ’n Mediclinic-hospitaal in Kaapstad oorlede. Haar herdenkingsgeleentheid is op Saterdag 4 Julie 2020 aanlyn aangebied. LitNet publiseer hiermee sommige van die huldeblyke hier gelewer, wat elk uit eie reg ’n soort tydsdokument is.
|
 |
Gesprek: Omstrede kwessies in Afrikaanse en Nederlandse jeugliteratuur
Estelle Kruger, Elize Vos, Janneke de Jong-Slagman, Ronel van Oort, Nicol Faasen, Henriëtte Loubser
Academisch
Ronel van Oort: "Voordat daar van selfgerigte lees gepraat kan word, behoort leerders in multikulturele klasse eerstens sodanig deur die onderwyser geïnspireer te word om letterkunde te geniet, en tweedens om leesstrategieë te gebruik om selfgerig te kan lees en leer."
|
 |
Common threads – the ties that bind India and Africa through fabric
Cliffordene Norton, Meera Venkatachalam
Academisch
"As we began writing, we realised that we were telling the story not just of the cloth trade between India and Africa, but of other movements which were intertwined with the cloth trade – such as the slave trade from Africa to India, and free and unfree migrations of people from the Indian subcontinent to Africa."
|
 |
Ace Magashule moet op die rooi tapyt verskyn
Jean Oosthuizen
In het nieuws
"Die omstrede sekretaris-generaal van die ANC, Ace Magashule, is deur die ANC aangesê om binne die volgende week voor die party se integriteitskomitee te verskyn."
|
 |
0% alkohol sal nie dronkbestuur keer
Jean Oosthuizen
In het nieuws
"Die AA sê ’n 0%-alkoholbeperking in die bloedstroom sal niks aan mense se gedragspatrone verander nie, omdat daar geen gevolge is vir diegene wat gereeld onder die invloed van drank bestuur nie."
|
 |
Middelklas verarm as gevolg van COVID-19
Jean Oosthuizen
In het nieuws
"Terwyl die regering se maatskaplike toelaes die armstes probeer help, meen die navorsingstudie daar behoort ook hulp verleen te word aan die gevalle wat aan armoede grens, soos die kwesbare middelklas, om te keer dat hulle nie ook in totale armoede verval nie. Suid-Afrika se algemene BBP sal na verwagting met tot byna agt persent afneem in 2020 en stadig herstel tot 2024, waarsku die verslag."
|
 |
Inperking het ekonomie onberekenbare skade berokken
Jean Oosthuizen
In het nieuws
"Die landbou-organisasie Saai het sy stem gevoeg by diegene wat meen die verslapping van die inperkingsregulasies wat onlangs deur president Cyril Ramaphosa aangekondig is, is te laat en te min."
|
 |
Manuel en Mboweni kry raas van ANC-base
Jean Oosthuizen
In het nieuws
"Mboweni is deur die ANC-leier, Cyril Ramaphosa self in die bek geruk oor ’n twiet van hom. Manuel is in ’n verklaring deur sy party geroskam oor uitlatings wat hy Maandag tydens ’n webinaar gemaak het."
|
 |
ANC gekap omdat lede wegkom met korrupsie
Jean Oosthuizen
In het nieuws
"Zandile Gumede is Woensdag ingehuldig ten spyte van die voortslepende bedrog- en korrupsiesaak teen haar wat verband hou met ’n multimiljoenrand-vullisverwyderingstender."
|
 |
Kleine schelpjes herinneren Nederland koppig aan het slavernijverleden
Ingrid Glorie
Cultuur
"Onlangs was bij galerie Lumen Travo in Amsterdam de serie fotocollages Monetaria moneta van kunstenaar Judith Westerveld te zien. In Westervelds fotocollages gaan de schelpjes een gesprek aan met historische documenten, de Zeeuwse kustlijn en een anatomisch oor. Is Nederland gereed om de eigen rol in het slavernijverleden onder ogen te zien?"
|
 |
Pinot noir van Hemel-en-Aarde
Maryke Roberts
Culinair
"Op 18 Augustus het die wêreld Pinot Noir-dag gevier, en drie salige dae in Hemel-en-Aarde buite Hermanus, waar van Suid-Afrika se bekendste en bekroonde pinot noirs gemaak word, is die ideale manier om die mense agter dié wenkultivar te ontmoet en ook sommer ons kennis oor die wynstyl te verbreed."
|
 |
Muurkuns in Soutrivier, Kaapstad
Menán van Heerden
Kunst
Die jaarlikse International Public Art Festival (IPAF), georganiseer deur die nieregeringsorganisasie Baz-Art, het vroeër vanjaar plaasgevind. Die tema vir 2020 was "Digitalisering".
|
 |
Eg Suid-Afrikaanse woorde
Menán van Heerden
Over taal
Lees meer oor die herkoms van die woorde babbelas, kif, voetsek en spaza(winkel).
|
Contact
voertaal@voertaal.nu
+27 (0) 21 886 5169 | +27 (0) 21 003 8164
|
© 2020 LitNet. Alle rechten voorbehouden | All rights reserved
|
|