Die jaarlikse International Public Art Festival (IPAF), georganiseer deur die nieregeringsorganisasie Baz-Art, het vroeër vanjaar plaasgevind.
Die tema vir 2020 was "Digitalisering".*
Menán van Heerden deel ’n paar foto’s.
*Sommige kunswerke was tydens vorige feeste geskep.
Lees ook
International Public Art Festival (Cape Town): collaboration, creativity and community
Buro: MvH