|
|
Ontworpen, beheerd en onderhouden door LitNet 
|
|
Nieuwsbrief 89
16/07/2021
|
Afrikaans, Nederlands, gewoon voor iedereen
|
 |
Duisende soldate moet orde herstel na plundertogte
Jean Oosthuizen
In het nieuws
"Duisende soldate sal oor die naweek in die onlusgeteisterde gebiede in KwaZulu-Natal en Gauteng ontplooi word om die orde te herstel na die afgelope week se plundertogte in die provinsies. Die minister van verdediging en militêre veterane, Nosiviwe Mapisa-Nqakula, het Woensdagaand aan lede van die parlement gesê sy het gevra dat 25 000 lede van die weermag in die provinsies ontplooi word."
|
 |
Gemeenskappe staan saam terwyl plundering voortduur
Jean Oosthuizen
In het nieuws
"In Khayelitsha, Gugulethu en ander gebiede in Kaapstad het van die inwoners ’n menslike skild by sommige winkelsentrums gevorm teen moontlike plundering met plakkate wat lui: Geen plundering nie. eNCA het ook berig van buurtwagte en ander gemeenskapsforums in die Wes-Kaap wat saamstaan om te verhoed dat die plundering wat in ander dele van die land plaasvind, na hierdie provinsie oorspoel."
|
 |
Die dood van ’n Suid-Afrikaanse illusie
Heindrich Wyngaard
Nuusvinke
"Maar daar was ook een onaangetekende sterfgeval, naamlik die dood van die illusie dat wat ons tans sien gebeur, nie tot nou in Suid-Afrika moontlik sou wees nie."
|
 |
Zuma was slegs die vonk in die kruitvat
Jean Oosthuizen
In het nieuws
"Oudpresident Jacob Zuma mag die vonk gewees het, maar die huidige plundery in Suid-Afrika het niks meer met Zuma te doen nie. Dit is eerder ’n ongedissiplineerde bevolking met geen respek vir reëls of eiendom nie teenoor ’n swak-opgeleide en onbekwame polisiemag."
|
 |
Peter R de Vries geskiet: ’n aanval op joernalistiek, ’n hoeksteen van die regstaat
Izak de Vries
Meningen
"Dié koerant beweer dat De Vries reeds meer as 500 moordsake gedurende sy loopbaan ondersoek het. Ook het hy verdwynings opgelos en talle bedrieërs, swendelaars, afpersers en seksoortreders aan die pen laat ry." Nrc.nl het op 15 Julie 2021 berig: "Misdaadverslaggever Peter R de Vries is overleden aan de verwondingen die hij vorige week dinsdag opliep bij een aanslag op zijn leven."
|
 |
Nederland steeds in skok, Belgiese prinses toon staal
Milton Webber
In het nieuws
"Nederland is steeds geskok ná die gewelddadige aanval op die ondersoekende misdaadjoernalis Peter R de Vries, die Belgiese pers is toegelaat om te sien hoe die 19-jarige kroonprinses Elisabeth met ’n hindernisbaan klaarspeel en TopGear gesels oor polisiekarre."
|
 |
Oor konings, slawe, komponiste, vliegtuie en die klimaat
Milton Webber
In het nieuws
’n Belgiese F-16-vegvliegtuig bots teen ’n gebou, die Nederlandse koning gekritiseer oor hy Duitsland toe vlieg, die komponis Louis Andriessen sterf, klimaatbetogers beset ’n pensioenfonds en Amsterdam vra om verskoning vir slawerny.
|
 |
Suid-Afrika se wynbedryf op die rand van afgrond
Jean Oosthuizen
In het nieuws
"Die voortgesette verbod sny die bedryf se lewenslyn af sonder enige inagneming van diegene wat hulle werk as gevolg daarvan verloor en armoede in die gesig staar."
|
 |
Nothing left to loot in Soweto
Niq Mhlongo
Opinion
"The Soweto that I have witnessed grow over time has been blown up in a way I’m sure not one of us would ever have expected. The looting has left behind emptiness in me and the absence of everything that used to spell not just our lives in the township, but life itself. The empty shelves inside the destroyed shops have left us totally vulnerable with no protection against the world of hunger, poverty and unemployment."
|
 |
The heart of Howick
Darryl David
Opinion
"Amid the panic for food, though, a strong narrative of the resilience of communities is playing out. We have all seen and heard of communities having to mobilise into security cells to protect their communities. That communities have been forced to do this is nothing short of a disgrace."
|
 |
Jacob Zuma se politieke teater
Christi van der Westhuizen, Mia Swart, Danie Brand
Onderhoude
Nuusknars ontleed die postkolonie deur nuusgebeure uit verskillende hoeke te bekyk. Christi van der Westhuizen gesels met Danie Brand (Vrystaatse Sentrum vir Menseregte) en Mia Swart (besoekende professor aan Wits se Regskool en vervaardiger by die Al Jazeera-medianetwerk) oor Zuma se jongste truuks in die howe, Dali Mpofu se uitlatings en die EFF-faktor, "lawfare", en die groeiende aanslae teen die oppergesag van die reg.
|
 |
Under siege in Durban
Jessica Smith
Opinion
"My brother has just sent me a message saying that most shelves are empty and he hasn’t even made it into the store yet. Perhaps rationing will still be necessary."
|
 |
Boeken uit het Huis: Marita van der Vyver aan die woord oor haar jeugmemoires
Willem de Vries
Zuid-Afrikahuis
"Indien ek ’n bewussyn, ’n groeiende bewussyn, van my eie sterflikheid gekry het ná my 60ste verjaardag, dink ek het Covid die héle wêreld bewus gemaak meer as ooit tevore van hoe fragiel die lewe is, van hoe vinnig alles kan verander. Ons lewe het so ingrypend verander. Dis ondenkbaar waardeur ons nou lewe vergeleke met ’n jaar en ’n half gelede." ‒ Marita van der Vyver
|
 |
Dromen van een beter leven
Herman Meulemans
Literatuur
"Confronting inequality, Does community development work? en Beneath the surface zijn met zoveel sociologische verbeeldingskracht en praktijkbetrokkenheid geschreven dat Pierre Bourdieu er zich erg aangesproken door zou voelen."
|
 |
Masakhane leads the way for low-resourced African languages online
Willem de Vries, Chris Emezue, Bonaventure Dossou
Interviews
Masakhane, today a group of more than 400 volunteers from more than 20 African countries, is helping to change predominantly monolingual and homogeneous spaces in technology into something far richer and more accessible for people in and from Africa.
|
 |
Help, we moeten weer naar kantoor!
Ingrid Glorie
Taaldiscussie
"Het Algemeen Dagblad noemt haar 'vaagtaalspecialist'. Zelf verkiest ze de geuzennaam 'kantooramazone'. Journaliste Japke-d Bouma (de d staat voor Doutzen) schrijft voor NRC Handelsblad en NRC.next columns over de dagelijks beslommeringen op kantoor."
|
 |
Voertaal: Jou hoogtepunte
Voertaal
Nieuwsbrief
Hierdie is die eerste nuusbrief (Deel I) wat Voertaal se driejarige bestaan vier.
|
 |
Voertaal: Privaatheidskennisgewing | Privacy notice
Voertaal
Over Voertaal
Voertaal wil jou as leser die versekering gee dat ons daarop ingestel is om jou persoonlike inligting wat by ons in bewaring is, te beskerm. | Voertaal would like to assure you as a reader that we are committed to protecting your personal information held by us.
|
|
Contact
voertaal@voertaal.nu
+27 (0) 21 886 5169
|
|
© 2021 LitNet. Alle rechten voorbehouden | All rights reserved
|
|