|
|
Ontworpen, beheerd en onderhouden door LitNet 
|
|
Nieuwsbrief 149
01/12/2023
|
Afrikaans, Nederlands, gewoon voor iedereen
|
Voertaal: Zwarte week voor de Nederlandse politiek |
 |
Trevor Noah met gesogte Nederlandse toekenning vereer
Jean Oosthuizen
In het nieuws
"In ’n tyd waarin humor onder druk is, spreek dit boekdele dat die direksie van die Praemium Erasmianum-stigting die betrokke tema gekies het, na aanleiding van die titel van Erasmus se belangrikste werk."
|
 |
Ballingskap is baie Suid-Afrikaners se enigste opsie
Jean Oosthuizen
In het nieuws
"Hy sê dit voel amper verkeerd of disrespekvol teenoor diegene wat gevlug het om weg te kom van die gruwels van apartheid om die woord 'ballingskap' te gebruik wanneer daar verwys word na die meer onlangse verskynsel van Suid-Afrikaners wat uit hul geboorteland vlug weens verskeie faktore wat hulle lewens direk of indirek bedreig."
|
 |
Diplomatieke betrekkinge tussen Suid-Afrika en Israel hang in weegskaal
Jean Oosthuizen
In het nieuws
"Diplomatieke betrekkinge tussen Suid-Afrika en Israel hang in die weegskaal. Dit volg nadat die parlement onlangs ten gunste van ’n mosie gestem het wat vra vir die sluiting van Israel se ambassade in Pretoria. Die mosie vra ook vir die opskorting van diplomatieke bande tussen die twee lande namate die spanning tussen Israel en Suid-Afrika toeneem oor die Israeliese aanval op Gaza."
|
 |
Uitvoergehalte: "Sal jy?" deur André Schwartz
Izak de Vries, André Schwartz
Muziek
"Jy slaan die spyker op die kop – dit is inderdaad ’n kunsfilm in die kleine. Ek kan met oortuiging sê dat daar beslis nog nie so ’n video in Afrikaans gemaak is nie."
|
 |
Om dit te kan sien: All the light we cannot see draai op Netflix
Izak de Vries
Film
"Steven Knight, wat Doerr se roman in ’n draaiboek verwerk het, kon daarin slaag om dit slim in vier episodes te verdeel wat lieflik verfilm is en elkeen uiters spannend eindig, en waarvan die geheel boonop die essensie van Doerr se roman goed uitbeeld."
|
 |
Suid-Soedan: ’n storie van sensuur, sekuriteit en onstabiliteit
Ingrid van der Walt
Reizen
"Dit is in daai oomblikke dat ek die troepe op trokke sien – gewapen en gereed – dat ek werklik verstaan het dat Suid-Soedan ’n onwaarskynlike plek is om te besoek. Dit is al vir soveel jare ontoeganklik vir die buitewêreld. Onveilig, onstabiel en onvoorspelbaar."
|
 |
Jou siel is vol in Chobe
Maryke Roberts
Reizen
"Hy gee ’n bietjie agtergrond en sê die rede vir die oorvloedige dieregetalle in die park is dat Botswana nog nooit in ’n oorlog betrokke was nie."
|
 |
Emperor of Rome: Mphuthumi Ntabeni interviews Mary Beard
Mphuthumi Ntabeni, Mary Beard
Books and writers
A transgender Roman emperor? Why were there no bedrooms in Caesar’s palace? How about an emperor who may have worn more shoes than Imelda Marcos? Is democracy better than a benign dictator? These are but a few of the hot topics Mphuthumi Ntabeni teases out of Mary Beard during an interview in Cape Town.
|
 |
Die kuns en die wetenskap van skouervervangings
Freek Robinson, Heckroodt Laubscher
Onderhoude
Heckroodt Laubscher is ’n ortopediese chirurg wat in skouervervangings spesialiseer. Laubscher verduidelik aan Freek Robinson hoe hierdie prosedures werk en wie daarby baat. “Hoe ver is ons van die skep van ’n bioniese mens?” vra Robinson hom.
|
 |
Voertaal: Jou hoogtepunte
Voertaal
Nieuwsbrief
Hierdie is die eerste nuusbrief (Deel I) wat Voertaal se driejarige bestaan vier.
|
 |
Voertaal: Privaatheidskennisgewing | Privacy notice
Voertaal
Over Voertaal
Voertaal wil jou as leser die versekering gee dat ons daarop ingestel is om jou persoonlike inligting wat by ons in bewaring is, te beskerm. | Voertaal would like to assure you as a reader that we are committed to protecting your personal information held by us.
|
|
Contact
voertaal@voertaal.nu
+27 (0) 21 887 0212
|
|
© 2023 LitNet. Alle rechten voorbehouden | All rights reserved
|
|