|
|
Ontworpen, beheerd en onderhouden door LitNet 
|
|
Nieuwsbrief 48
22/11/2019
|
Afrikaans, Nederlands, gewoon voor iedereen
|
 |
Jakes Gerwel Stigting-skrywersresidensie: ’n onderhoud met Vlaamse skrywer Miriam Van hee
Menán van Heerden, Miriam Van hee
Interviews
Bekroonde Vlaamse skrywers Rachida Lamrabet en Miriam Van hee was onlangs in Suid-Afrika vir hul Jakes Gerwel Stigting-skrywersresidensie by Paulet Huis in Somerset-Oos. Dit is die eerste keer dat daar so ’n samewerkingsooreenkoms tussen ’n literatuurhuis in België en ’n Suid-Afrikaanse organisasie gesluit word. Menán van Heerden gesels met Miriam Van hee oor haar werk.
|
 |
Identiteit en versweë geskiedenisse: ’n onderhoud met Vlaamse skrywer Rachida Lamrabet
Menán van Heerden, Rachida Lamrabet
Interviews
Bekroonde Vlaamse skrywers Rachida Lamrabet en Miriam Van hee was onlangs in Suid-Afrika vir hul Jakes Gerwel Stigting-skrywersresidensie by Paulet Huis in Somerset-Oos. Dit is die eerste keer dat daar so ’n samewerkingsooreenkoms tussen ’n literatuurhuis in België en ’n Suid-Afrikaanse organisasie gesluit word. Menán van Heerden gesels met Rachida Lamrabet oor haar werk en aktivisme.
|
 |
US-koor reg om Vlaandere te wys dat hulle die beste koor is
Marli van Eeden, André van der Merwe
Muziek
"Ons wil vir Suid-Afrika en die wêreld wys wat diversiteit in een span kan vermag." Die Stellenbosch Universiteitskoor, wat tans die beste koor ter wêreld is, toer volgende jaar Vlaandere toe om aan die Wêreldkoorspele deel te neem en weer eens hulle titel te verdedig. André van der Merwe, wat die US-koor sedert 2003 dirigeer, vertel meer.
|
 |
Francois van Coke oor die suburbs en sy nuutste album
Marli van Eeden, Francois van Coke
Muziek
"Ek het grootgeword in die ’burbs en wou my hele lewe wegkom. Vanuit Bellville was Kaapstad baie ver en vol mistiek. Ek het vir myself uit suburbia uit gedroom toe ek ’n kind was. Ek het gesoek na iets anders as die vervelige, tradisionele bestaan."
|
 |
Suid-Afrikaner Trevor Jones: Een van die mees gesogte komponiste in Hollywood
Wilken Calitz
Muziek
"Daar was wel een plek waar hy van alles kon vergeet: die Avalon- en Gem Bioskope in onderskeidelik Distrik Ses en Woodstock. Stokkiesdraai en die flikker-flikker van ’n filmrol – dié twee dinge het gesorg dat hy tans beskou word as een van die mees gesogte komponiste in Hollywood. Hy is al genomineer vir twee Golden Globes en drie BAFTA-toekennings vir beste filmmusiek."
|
 |
Leuven-studie-uitruil: ’n onderhoud met Sandri Smit
Marli van Eeden, Sandri Smit
Reizen
Talle Suid-Afrikaanse studente besoek jaarliks Duitsland of ander Europese lande soos Nederland en België as deel van studie-uitruilprogramme om meer oor die kultuur en leefwyse van die land te leer en hul horisonne te verbreed. Sandri Smit vertel vir Marli van Eeden meer oor haar studie-ervaring en avonture in België.
|
 |
Meestergraadstudies in Londen: ’n onderhoud met Marina Pienaar
Marli van Eeden, Marina Pienaar
Reizen
"In die finale ronde van oudisies by die Royal College of Music het ek gestaan op die bekende Britten Theatre se verhoog en moes myself herinner dat ek regtig op daai verhoog staan en sing vir die hoof en onderhoof van sang en opera."
|
 |
Taste of Belgium – ’n besoek
Cliffordene Norton
Festivals
"Op Saterdag 16 November 2019 is die Taste of Belgium-fees by die voormalige tuiste van die Belgiese ambassadeur in Nuweland, Kaapstad, gehou. Hierdie was die agtste fees in vyf jaar en die fees sal voortaan jaarliks plaasvind."
|
 |
Gastronomisch gevogelte (2/2): Geen kerstkalkoenen maar kerstkapoenen
RVW
Meningen
"Kapoenen zijn zowat het beste wat de kippenfamilie ons kan bieden, en toch komt het in Vlaanderen en Nederland zelden op tafel. Nochtans is kapoen echt iets voor de feestdagen, pure 'luxueuze' traditie. Voor de liefhebbers van de jaarlijkse kalkoen is dat een perfect alternatief, zelfs de grootte van het dier is vergelijkbaar."
|
 |
Die Kaap proe Hollands – ’n besoek aan SASNEV
Cliffordene Norton
Culinair
"Krokette. Marzipan. Gevulde botterkoek en bitterballen. Hierdie is van die produkte wat jy die tweede en laaste Saterdag van elke maand by die Nederlandse mini-mark by SASNEV (Suid-Afrikaanse Sentrum vir Nederland en Vlaandere) in Pinelands kan vind."
|
 |
Pas op voor de boekenbeer!
Ingrid Glorie
Over taal
"Het boekje van Dirk Geirnaert en Roland de Bonth (Klimaatschieter, dwangzoen en kastelen en Spanje) bevat ongeveer 75 woorden die in het moderne Nederlands in onbruik geraakt zijn. In enkele gevallen bestaan ze nog wel, maar hebben ze een compleet andere betekenis gekregen, zoals sollen en vozen."
|
 |
ATR-komvandaan-seminaar 2019: Afrikaans, Nederlands en die Morawiese Kerk
Jac Conradie
Die Afrikaanse Taalraad-portaal
"Koch noem een belangrike saak wat ek hier wil uitlig: As die Morawiese kerk nie in 1737 Nederlands (en later Afrikaans) gekies het vir sy sending- en onderwyswerksaamhede nie en in 1864 geswig het voor die regering van die Kaapkolonie se aandrang om na Engels oor te slaan, 'most coloured South Africans – who today constitute over half of all native speakers of Afrikaans – would have succumbed to Anglicisation'."
|
 |
Boekpresentatie: Een Amsterdamse kinderemigrant in Zuid-Afrika
Voertaal
Zuid-Afrikahuis
In 2017 kreeg Fred Lotgering een bijzonder manuscript in handen: het handgeschreven levensverhaal van zijn overgrootvader Gerrit, die in 1858 als veertienjarige naar Zuid-Afrika emigreerde en daar twaalf jaar bleef. Het is waarschijnlijk het enige uitgebreide verhaal van een Nederlandse kinderemigrant in Zuid-Afrika en geeft een enorm boeiend beeld van Amsterdam in de economisch arme tijd rond 1850 en Zuid-Afrika in de periode 1858-1870.
|
 |
Breytenbach-colloquium: een verslag
Ingrid Glorie, Elize Zorgman
Literatuur
"Dit artikel wil een overzicht bieden van (bijna) alle voordrachten die er tijdens de letterkundesessies van het colloquium gehouden werden."
|
 |
Muurkuns van Woodstock, Kaapstad
Menán van Heerden
Meningen
"Die grein van hierdie buurt, buiten die inwoners wat reeds vir generasies daar woon, is in die muurkuns te vinde. Hiermee ’n fotogalery van ’n paar van die kunswerke (asook interessante feite oor Woodstock, een van die oudste woonbuurte van Kaapstad)."
|
 |
Bankrot SAL se dae is getel
Jean Oosthuizen
In het nieuws
"As die wankelende Suid-Afrikaanse Lugdiens (SAL) nie baie vinnig ’n noodlanding maak nie, kan hy homself met al sy werknemers en miljarde rand se skuld te pletter val."
|
 |
Inflasie is die laagste in agt jaar
Jean Oosthuizen
In het nieuws
"Suid-Afrikaanse verbruikers kan ’n sug van verligting slaak oor die nuus aangesien dit beteken dat die prys van verskeie goedere en dienste teen ’n laer tempo sal styg en in sommige gevalle selfs kan daal."
|
 |
Land gis of nuwe Eskombaas die ligte kan aanhou
Jean Oosthuizen
In het nieuws
"Die persoon wat Suid-Afrika se kragvoorsiener Eskom van ondergang moet help red en toesien dat die land se ligte aanhou brand, se aanstelling is dié week met gemengde reaksies begroet."
|
 |
Winnie Mandela: omstreden activist of held?
Voertaal
Kalender
Zaterdag 30 november gaat de nieuwe voorstelling van het Noord Nederlands Toneel en de KVS Brussel Dear Winnie, in première. In Dear Winnie, wordt dieper ingegaan op het complexe en duale leven van Winnie Mandela. Is dat wat het meest gezegd wordt over haar wel het hele verhaal?
|
 |
Monument herdenk Kaapse rebelle
Elsabé Brits
Geschiedenis
By Laborie in die Paarl het vroue in 1900 twee keer van regoor die Kaapkolonie vergader om teen die verwoesting van die Anglo-Boereoorlog beswaar te maak. Dit is ook hier waar een van die mooiste monumente wat die Kaapse rebelle herdenk, opgerig is, skryf Elsabé Brits.
|
|
Contact
voertaal@voertaal.nu
+27 (0) 21 886 5169 | + 31 (0) 20 6249318
|
|
© 2019 LitNet. Alle rechten voorbehouden | All rights reserved
|
|