Can’t see this mail? Click here to view it online

Ontworpen, beheerd en onderhouden door LitNet

Nieuwsbrief 155

08/03/2024

Afrikaans, Nederlands, gewoon voor iedereen

Voertaal: Grond en water

In het nieuws

Johannesburg se waterkrisis raak al erger

Jean Oosthuizen
In het nieuws

"Johannesburg het vanjaar nog nie ’n dag sonder wateronderbrekings gehad nie en kenners waarsku dat dinge erger kan word."

Spanning in Bloemfontein op breekpunt namate grondbesetting voortduur

Jean Oosthuizen
In het nieuws

"Die spanning in Bloemfontein is besig om toe te neem namate grondbesetters voortgaan om onwettige strukture op te rig en leë grond aangrensend aan woongebiede vir bewoning op te eis."

Duisende plakkers sak op Bloemfontein toe

Jean Oosthuizen
In het nieuws

"Die burgemeester van die omstrede Mangaung-metro, Gregory Nthatisi, het gesê ’n groep plakkershutte wat by Brandkop 702 en Uitbreiding 148 naby Pellissier in Bloemfontein opgerig is, sal vir eers bly staan terwyl die munisipaliteit probeer om ’n blywende oplossing te vind."

VBS-verdagtes in hof oor beweerde plundering en korrupsie

Jean Oosthuizen
In het nieuws

"Teen November verlede jaar was 32 mense reeds in hegtenis geneem vir hul aandeel in die VBS-skandaal. Min mense is tot dusver gevonnis, en ’n skikking buite die hof het baie slagoffers kwaad gemaak."

Cele uit alle oorde gekap omdat hy in polisiehelikopter na ANC-funksie vlieg

Jean Oosthuizen
In het nieuws

"Die minister van polisie, Bheki Cele, bevind hom vir die soveelste keer in die middel van ’n politieke storm nadat hy onlangs met ’n polisiehelikopter by die ANC se manifesbekendstelling by die Moses Mabhida-stadion in Durban opgedaag het."

Misdadigers in metropolitaanse polisie wek kommer

Jean Oosthuizen
In het nieuws

"Volgens die burgemeesterskomiteelid vir gemeenskapsveiligheid, Letlhogonolo Moseki, is 3 449 vingerafdrukke van die metro se polisiebeamptes tydens die laaste oudit van 2022 geneem en vir verwerking aan die provinsiale polisiekommissaris se kantoor gestuur."

Omstrede Bela-wet beslis hof toe

Jean Oosthuizen
In het nieuws

"Indien die wet deurgevoer word, sal dit aan provinsiale hoofde van onderwysdepartemente die mag gee om ’n finale besluit oor ’n skool se taal- en toelatingsbeleid te neem. Die rol van skoolbeheerliggame sal dus aansienlik kleiner wees."

Internetvryer swendel miljoene uit verliefde vrou

Jean Oosthuizen
In het nieuws

"Die polisie het veral vroue gemaan om waaksaam te bly om nie die prooi te word van swendelaars wat hulle die maan en die sterre beloof maar in werklikheid besig is om hulle uit al hulle geld te bedrieg nie."

Film

Movie review: Thumbs up for Frankie and Felipé

Clifford Roberts
Film

"There’s a lot of pride in this hometown production, shot in Cape Town and the surrounding winelands. That said, there’s a universality to the story through its investigation of cultural identity and its many complex forms that will make it live among similar South African classics. Think Craig Freimond’s Material (2012) and Amy Jephta’s Barakat (2020)."

Wyfie deur Homebrew Films, ’n bespreking

Izak de Vries
Film

"’n Deel van Wyfie se lekker lê juis daarin dat dit lig is, dit ís lekker vermaak. So, oukei, ek geniet dit. Dan is daar ook die loerbroereffek. Dis amper soos Big Brother, jy beloer die meisies se navigasie van die lewe."

Reizen

Die magtige Zambezi is vreesaanjaend én gerusstellend

Maryke Roberts
Reizen

"Ons is alleen in die Tsowa-kamp – wat slegs uit ’n paar luukse tente, ’n restaurant, swembad en kuiergedeelte bestaan. Daar is geen ander akkommodasie of mense op die eiland nie."

Wonderlike Wolseley in Witzenberg

Clifford Roberts
Reizen

"Plaasverblyf is dié manier om die omgewing op sy joviaalste te ervaar. Gooi jou swembroek in, laai jou fiets of kajak op jou dakrak, en druk sommer bordspeletjies in die kattebak, vir daardie lang aande om die braaivleisvuur met jou gesin en vriende."

Literatuur

Leesimpressie: Universiteit Utrecht en koloniale kennis door Henk J. Van Rinsum

Erik van den Bergh
Literatuur

"Breed spectrum van wetenschappelijke ontwikkelingen. Van theologen tot geologen. Over '(wetenschappelijke) kennis over de kolonie, kennis in de kolonie, kennis uit de kolonie, kennis voor de kolonie, en kennis van de kolonie'."

Leesimpressie: Morgen wordt het voor iedereen maandag door Wiel Kusters

Erik van den Bergh
Literatuur

"Grondige biografie over Kouwenaar (1923–2014) met nadruk op de wortels van zijn dichterschap."

Leesimpressie: Waarheidsliefde en biefstuk door Arnon Grunberg

Erik van den Bergh
Literatuur

"Imposante bundel met 73 essays uit de periode 1998–2023. Recensies, beschouwingen, voorwoorden, toespraken. Toegankelijk en helder, fraaie stijl, gedegen en kleurrijke artikelen. Bouwsteen voor latere biografie van Grunberg."

Leesimpressie: Vinvis der vergetelheid door Tanja Maljartsjoek

Erik van den Bergh
Literatuur

"Roman van de Oekraïense schrijfster Maljartsjoek (1983) waarin persoonlijke ervaringen van een jonge Oekraïense vrouw verweven worden met het leven van de historische volksheld Vjatsjeslav Lypynsky. De historische informatie is complex en niet altijd makkelijk te volgen. Vooral het eerste deel bevat veel mooie formuleringen."

Persbericht – Graphic novels in Zuid-Afrika: het werk van Nathan Trantraal

Voertaal
Literatuur

Trantraal verblijft momenteel enkele maanden in Nederland. Op 13 maart komt hij naar de Universiteit Leiden, waar hij met universitair docent film- en literatuurwetenschap Yasco Horsman (Universiteit Leiden) in gesprek zal gaan over de poëtische kwaliteit van graphic novels en de manier waarop thema’s als geweld hierin worden vormgegeven, het illustreren van poëzie, zijn werk als dichter en het leven in Zuid-Afrika.

Academisch

Uitnodiging: Bijeenkomst van het Gents Centrum voor het Afrikaans en de Studie van Zuid-Afrika (19 maart 2024)

Voertaal
Academisch

Hier is die program vir die twee gesprekke op 19 Maart 2024.

Persbericht – Vacature wisseldocentschap Zuid-Afrika (reageren tot 20.3.24)

Voertaal
Academisch

De Universiteit van die Vrystaat in Bloemfontein is op zoek naar een docent taalverwerving.

Persbericht: Nieuw beurzenprogramma versterkt samenwerking in cultureel erfgoed

Voertaal
Academisch

Nuffic kondigt met trots de lancering aan van het Cultural Heritage beurzenprogramma. Dit baanbrekende initiatief, gefinancierd door het Ministerie van Buitenlandse Zaken, is ontworpen om jonge professionals uit Indonesië, Nigeria, Sri Lanka, Suriname, en Zuid-Afrika de mogelijkheid te bieden om kennis te versterken omtrent het beheer van cultureel erfgoed.

Press release – Samespraak: 1st semester’s programme

Voertaal
Academisch

Herewith the programme for the first semester.

Over taal

Persverklaring: Basiskursus "Nederlands vir Afrikaanssprekendes" begin op Woensdag 13 Maart 2024

Voertaal
Over taal

Die volgende basiskursus "Nederlands vir Afrikaanssprekendes" van Voorsprong begin op Woensdag 13 Maart 2024. Die kursus word volledig aanlyn aangebied en duur 12 weke. Die aanlyn lesse is op Woensdae van 7.30 nm tot 9.00 nm (tydsone Brussel/Amsterdam).

Muziek

Persverklaring: Stef Bos en Luna Paige by die Adam Small Teaterkompleks

Voertaal
Muziek

Met die sterk Nederlandse bande in ag genome, het dit sin gemaak om Suid-Afrika se gunsteling-Nederlander, Stef Bos, te nooi om die gaste met sy roerende musiek te vermaak.

Persverklaring: Musiekvideo van "Hoe gaan dit" deur Arno Carstens

Voertaal
Muziek

’n Persoonlike vriend, wat landuit is, het Carstens geïnspireer om hierdie besonderse liedjie te skryf. "Hoe gaan dit" delf in die rou emosies en leemtes wat gelaat word deur vriende wat geëmigreer het.

Nu op LitNet

Who can save us from political demagogues?

Mphuthumi Ntabeni
Opinion

"The future of our political direction depends on those with enough courage to venture out into something new and convince the majority of eligible voters, who are in a stupor due to political choice despair."

Die fundamentele hervorming van die Suid-Afrikaanse staat – motivering en strategie

André Duvenhage
LitNet Akademies (Geesteswetenskappe)

"Kan die situasie nog grondwetlik evolusionêr hanteer en gerehabiliteer word, of is die een of ander vorm van ’n Suid-Afrikaanse Lente ons voorland?"

Nostalgie en films

Leon van Nierop
Seminare en essays

"’n Kyker mymer onlangs: 'Ek is gek oor Ballade vir ’n enkeling, want dit speel af in ’n tyd toe daar nog treine en stasies was', terwyl hy 'Tussen treine' hartseer en uit sy hart sing. Ja. Hoe het tye verander, en die rolprent bied ’n mate van tydelike troos. Pleister op ’n besmette emosionele wond wat nie meer kan genees nie."

Translated or repatriated? An interview with Ignatius Mabasa on translating Tsitsi Dangarembga’s Nervous conditions

Philani A Nyoni, Ignatius Tirivangani Mabasa
Books and writers

"In a bid to understand the process, nuances, motives and challenges of the process while also uncovering the politics of language, Philani A Nyoni converses with Ignatius Mabasa, the man who translated Nervous conditions into Shona."

Kruger’s earring

David Willers
Opinion

"So, you can well imagine my absolute delight when a pristine, popular, illustrated account of the Boer War, which had lain unread in a Welsh attic for over 100 years, was gifted to me by a good friend recently. This contained the photo of Kruger proudly and romantically advertising his earring, like a latter day Raleigh, or Drake."

SteedsDink met LitNet Akademies: Carien Smith

Carien Smith
SteedsDink

In LitNet Akademies se SteedsDink-video’s vertel Afrikaanse akademici van die interessante navorsing waarmee hulle besig is. In hierdie video gesels Carien Smith oor onder meer die sielkunde agter samesweringsteorieë, ideologie en die belangrikheid van filosofie.

Afrikaans in Namibië, Afrikaans in Suid-Afrika

Menán van Heerden, Wannie Carstens
Onderhoude

’n LitNet Akademies-artikel deur Nicolette Harmse Steyn (2024) verken en vergelyk houdings en persepsies rakende Afrikaans in die Khomasstreek van Namibië. Menán van Heerden gesels met Wannie Carstens oor Afrikaans in Namibië en Suid-Afrika.

Voertaal: Jou hoogtepunte

Voertaal
Nieuwsbrief

Hierdie is die eerste nuusbrief (Deel I) wat Voertaal se driejarige bestaan vier.

Voertaal: Jou hoogtepunte ‒ Deel II

Voertaal
Nieuwsbrief

Lees die tweede nuusbrief (Deel II) wat Voertaal se driejarige bestaan vier.

Volg Voertaal ook op Facebook!

Voertaal

Like Voertaal op Facebook en blijf op de hoogte van al onze artikelen.

Voertaal: Privaatheidskennisgewing | Privacy notice

Voertaal
Over Voertaal

Voertaal wil jou as leser die versekering gee dat ons daarop ingestel is om jou persoonlike inligting wat by ons in bewaring is, te beskerm. | Voertaal would like to assure you as a reader that we are committed to protecting your personal information held by us.

Contact

voertaal@voertaal.nu

+27 (0) 21 887 0212


© 2024 LitNet. Alle rechten voorbehouden | All rights reserved