|
Ontworpen, beheerd en onderhouden door LitNet 
|
Nieuwsbrief 47
08/11/2019
|
Afrikaans, Nederlands, gewoon voor iedereen
|
 |
Nieuw boek van Fred de Vries: De blues, de pijn, en geen zin meer in het begrip van de blanke
Guido van den Berg
Literatuur
"'Hoepel op met je begrip, we hebben er geen zin meer in.' Zo wordt het niet precies gezegd, maar meerdere keren stuit schrijver en journalist Fred de Vries in zijn nieuwe boek Wiegelied voor de witte man op een muur van cynisme en afstandelijkheid bij zijn zwarte gesprekspartners in het zuiden van de Verenigde Staten. 'We hebben eeuwen van pijn, van blues, in ons bloed en daar snappen jullie toch niets van.' Voor De Vries ligt een vergelijking met Zuid-Afrika, het land waar hij woont, voor de hand. Daar heeft hij soortgelijke ervaringen."
|
 |
Vlaamse skrywers kom in Suid-Afrika skryf
Voertaal
Literatuur
Die Jakes Gerwel Stigting verwelkom vir die eerste keer skrywers wat van buite Suid-Afrika afkomstig is by Paulet Huis in Somerset-Oos. Hierdie veelbekroonde internasionale skrywers sal die huis deel met twee Suid-Afrikaanse skrywers. Dit is die eerste keer dat daar so ’n samewerkingsooreenkoms gesluit word tussen ’n literatuurhuis in België en ’n Suid-Afrikaanse organisasie.
|
 |
Ortolanen, de verboden delicatesse
RVW
Culinair
"Sinds 1979 is het eten van ortolanen in de meeste EU-landen verboden, maar Frankrijk deed er meer dan twintig jaar (1999) over om het verbod over te nemen. Het verbod was natuurlijk niet naar de zin van vele fijnproevers en chefs." |
 |
"Best curry since I left South Africa": an interview with the BunnyChow Experience (Netherlands)
Menán van Heerden, BunnyChow Experience
Culinair
"After travelling in Europe for years, I realised that there was a huge misconception about South African cuisine. Everyone seems to be talking about our 'braai, boerewors and biltong'. Knowing how diverse South Africa is, I thought the bunny chow is the most authentic and ultimate South African dish. It tells South African history and puts South Africa in middle of the world’s revolution of that time – the international spice trade."
|
 |
’n Oproep vir informasie: Nederlandse bouprofessies in Suid-Afrika, 1902-1961
Voertaal
Academisch
Baie van Suid-Afrika se geboue en infrastruktuur, maar ook boumateriale en komponente, het ’n Nederlandse oorsprong. Die Kaaps-Hollandse boustyl is ’n baie bekende voorbeeld van ’n gedeelde erfenis. Die nalatenskap van Nederlands-gebore en -getoë persone in die Suid-Afrikaanse bouprofessie in die twintigste eeu is egter nog nie bestudeer nie. Indien u ’n nasaat of familielid van ’n persoon van belang vir ons is, of kennis oor ’n besigheid besit, sal ons dankbaar wees om van u te verneem.
|
 |
Tutu-hoogleraar Eddy Van der Borght: "Waarheidscommissie nog steeds het voorbeeld bij uitstek"
Ingrid Glorie
Academisch
"De Vrije Universiteit Amsterdam begon in 2009 met een programma van vijf speciale leerstoelen: de Desmond Tutu-leerstoelen. Volgens de wens van de naamgever zouden de hoogleraren die deze leerstoelen bekleden zich bezig houden met thema’s die 'the Arch' na aan het hart liggen: jeugd, sport en verzoening. Ondertussen is ook deze thematische beperking losgelaten. Een van de Tutu-hoogleraren is de Vlaming Eddy Van der Borght, die zich bezighoudt met systematische theologie en oecumenisch onderzoek."
|
 |
Ubuntu-kortkursus bevorder gemeenskapsbou
Marli van Eeden, Mary Nel
Interviews
Studente van die Universiteit Stellenbosch en die Brandvlei Korrektiewe Sentrum by Worcester in die Wes-Kaap het onlangs die land se heel eerste interdissiplinêre kortkursus wat in die tronk aangebied is, voltooi. Marli van Eeden gesels met Mary Nel, akademiese direkteur van die Ubuntu-kortkursus en senior dosent in die Departement Publiekreg aan die Universiteit Stellenbosch.
|
 |
Poolse tydskrif Werkwinkel plaas in sy 1ste dekade kwart van bydraes in Afrikaans
Willem de Vries, Jerzy Koch
Interviews
Werkwinkel word sedert sy eerste uitgawe in 2006 deur die Adam Mickiewicz-universiteit (UAM) in Pole uitgereik. Dit bevat bydraes in Nederlands, Engels en Afrikaans en in die onlangse verlede is daarin uitgebreid aandag geskenk aan skrywers aan die orde van Breyten Breytenbach, Olga Kirsch en JM Coetzee. Jerzy Koch, stigter-redakteur van Werkwinkel, het Willem de Vries se vrae beantwoord.
|
 |
Wim en Edwin praat rugby oor ’n glasie
Hans Pienaar
Nuusvinke
"Wat het die Springbokke se oorwinning in die Wêreldbekertoernooi in Japan met die Konstitusionele Hof se uitspraak oor taal op Stellenbosch te doen? Alles!"
|
 |
Afrikaans kry hupstoot by US
Jean Oosthuizen
In het nieuws
"Afrikaans as akademiese taal, wat die afgelope tyd by die Universiteit van Stellenbosch (US) ernstig onder beleg is, het ’n welkome hupstoot by dié universiteit gekry."
|
 |
Cyril paai maar Eskom is in sy maai
Jean Oosthuizen
In het nieuws
"Terwyl president Cyril Ramaphosa buitelandse beleggers Woensdag met ’n Springbokwapen aan sy lapel welkom geheet het in 'die land van die kampioene', moes Suid-Afrikaners hoor die kragreus Eskom is besig om verder ten gronde te gaan."
|
 |
Zuma te siek vir Zondo
Jean Oosthuizen
In het nieuws
"Oudpresident Jacob Zuma, wat volgende week vir die tweede keer voor die Zondo-kommissie sou verskyn om vrae te beantwoord, het op nommer 99 kleinkoppie getrek."
|
 |
’n Handvol apps vir lewe in SA
Cliffordene Norton
Meningen
"Apps maak die lewe geriefliker en daar is ’n app om met byna elke aspek van jou lewe te help. Lees meer hier!"
|
 |
Gerestoureerde kerk nou ’n trekpleister vir boekliefhebbers
Elkarien Fourie
Meningen
"Vir gelukkiges wat die eise van die wêreld kan ontglip en hulself verloor in die wonderwêreld van boeke, is daar in die middestad van Maastricht ’n unieke uitvlug. Dit is die Boekhandel Dominicanen, vroeër ’n Gotiese katedraal, maar nou ’n moderne boek- en CD-winkel met ’n gesellige koffiehoek waar die koor en altaar vir eeue was."
|
 |
Een oud, nieuw en goed idee?
Michaël Vandamme
Meningen
"Een verplichte taaltest voor alle kleuters als instrument om een opgelopen achterstand weg te werken? De idee is niet nieuw, getuigt op het eerste zicht van gezond verstand, maar lang duurde het niet of de piste lag aan de basis van politiek getouwtrek."
|
 |
Eileen Pooe’s Setswana PhD: an interview in three languages
Naomi Meyer, Eileen Pooe
Universiteitseminaar | University Seminar
"Maaforikaborwa ba tshwanetse go semelela mme ba iteke ba ithute dipuo bonnye di le PEDI godimo ga puo ya gaabomotho gonne Aforikaborwa ke naga ya dipuontsi le ditsontsi ..."
|
 |
Tafelberg se kabelspoor vier 90ste bestaansjaar
Marli van Eeden
Reizen
"Vér troon Tafelberg oor die stad uit, kenmerkend aan Kaapstad. Vandeesmaand is dit egter nie die berg self wat in die kalklig is nie, maar eerder die gewilde kabelspoor wat besoekers al dekades lank teen die majestueuse berg op neem."
|
 |
Brothertill: Ons Perspektief
Voertaal
Kalender
Het samenwerkingsalbum "Ons Perspektief" is een smeltkroes van Zuid-Afrikaanse rap (rymklets), spoken word, ambient soundscapes, Kaapse folk en diepe hiphop beats. 13 november wordt het album gereleased met een multimediaal live-event in Hedon Productiehuis.
|
Contact
voertaal@voertaal.nu
+27 (0) 21 886 5169 | + 31 (0) 20 6249318
|
© 2019 LitNet. Alle rechten voorbehouden | All rights reserved
|
|