|
|
Ontworpen, beheerd en onderhouden door LitNet 
|
|
Nieuwsbrief 117
24/08/2022
|
Afrikaans, Nederlands, gewoon voor iedereen
|
Voertaal: Het verbeelde Afrika |
 |
Rushdie gebruik verbeelding om die vrye woord te verdedig
Annemarié van Niekerk
Actueel
"Volgens hom (tereg ook) moet literêre verbeelding altyd grense opsoek en verkieslik ook grense oorskry: die grens tussen 'normale' werklikheid en ongeremde fantasie, die grens tussen konvensionaliteit aan die een kant en spot en satire aan die ander kant, die grens tussen ’n bepaalde en vasgelegde identiteit versus bewegingsvryheid van die migrant en wêreldburger wat oral maar ook nêrens tuis is nie."
|
 |
Recensie: De kerk in Vlaanderen door Gilke Gunst en Stijn Latré
Herman Meulemans
Literatuur
"De kerk in Vlaanderen is een hoogst merkwaardig boek. ... Met een open blik, een genuanceerd oordeel over wat voorbij is en veel vertrouwen in de toekomst zijn ze te werk gegaan om het bos doorheen de bomen zichtbaar te maken voor de nieuwsgierige maar toch wat verdwaalde lezer."
|
 |
Die "hubriste" en "helde" in die stryd teen korrupsie in Suid-Afrika
Heindrich Wyngaard
Nuusvinke
"Die week begin met die teks aan die onderkant van die televisieskerm wat kykers daaraan herinner dat presies ’n jaar verloop het sedert die sluipmoord op die teenkorrupsie-fluitjieblaser Babita Deokaran in Johannesburg ... Háár soort is die keersy van die gesig van korrupsie."
|
 |
Landwye stakings sal die ekonomie verder destabiliseer
Jean Oosthuizen
In het nieuws
"Suid-Afrikaners kan hulle voorberei op nóg landwye stakings later vanjaar ondanks waarskuwings deur ekonome en sommige politieke partye dat stakings die land se ekonomie groot skade berokken."
|
 |
Ramaphosa staan bont oor kaderontplooiing
Jean Oosthuizen
In het nieuws
"Regter Raymond Zondo het in sy verslag oor staatskaping bevind dat die ANC se ontplooiingsbeleid in stryd is met onder meer die Grondwet en die Staatsdienswet, omdat dit kandidate benadeel het wat nie deur die party verkies is nie."
|
 |
Ekologiese ramp dreig in Krugerwildtuin weens vergiftiging
Jean Oosthuizen
In het nieuws
"Volgens die Krugerwildtuin gebeur vergiftiging van wilde diere in Suid-Afrika om verskeie redes. Dit kan wees as gevolg daarvan dat mense proteïene soek om te eet, boere probeer om 'probleemdiere of -voëls' te hanteer, gewetenlose individue probeer om voël- of dieredele vir die mutihandel te misbruik, of weens chemikalieë wat deur onervare werkers gestort word."
|
 |
Lotto-baas maak spore na bewerings van korrupsie
Jean Oosthuizen
In het nieuws
"Gedurende die tien jaar waartydens sy aan die stuur van die organisasie was, was daar verskeie bewerings van korrupsie en wanadministrasie ten koste van gemarginaliseerdes."
|
 |
DA en ActionSA baklei soos kat en hond in Tshwane
Jean Oosthuizen
In het nieuws
"In die jongste twis tussen die twee partye word die toekoms van die Tshwane-koalisie nou bedreig. Hulle baklei soos twee honde oor ’n been, wat kan beteken dat die ANC op die ou einde daarmee wegstap."
|
 |
Hooggeregshof van appèl beslis oor Zuma se parool
Jean Oosthuizen
In het nieuws
"Oudpresident Jacob Zuma se appèlverhoor in die Hooggeregshof teen die tersydestelling van sy mediese parool in die Hooggeregshof in Desember verlede jaar sal ’n toets wees of daar in ’n post-Zondo Suid-Afrika ’n wil is om gelykheid voor die reg te demonstreer."
|
 |
Elders gesien: Hulde aan Piet Egbert Westra
Wium van Zyl
SASNEV
"Piet Westra is deel van die, vir Suid-Afrika, werklik goue golf van immigrante uit Nederland wat in die eerste dekades ná die Tweede Wêreldoorlog na Suid-Afrika verhuis het. Hierdie mense en hul kinders het ’n onvolprese rol gespeel in die opbou van onder meer ’n moderne infrastruktuur, maar ook op kulturele gebied."
|
 |
Marie Luttig-gedenklesing: Die behoud van Afrikaans as inklusiewe taal
Jean Oosthuizen
Meningen
"Die direkteur van die Afrikaanse Taalmuseum en -monument (ATM), Michael Jonas, sê terwyl daar ’n berekende poging van regeringskant is om die invloed van Afrikaans en Afrikaanses af te skaal, is Afrikaanssprekendes besig om oor ’n wye spektrum te verenig."
|
 |
Dirty lines: ’n besondere blik op die tagtigs
Izak de Vries
Film
"Dirty lines is fiksie, maar dit steun swaar op Fred Saueressig se boek 06 Cowboys, uitgegee deur Q in 2016. Saueressig het as bemarkingsdirekteur gewerk by ’n maatskappy wat 06-lyne bedryf het en sy verslag lê die fondamente vir die fiktiewe Teledutch."
|
 |
Press release: Institute for Creative Arts presents Hominal/Xaba | 4–5 September
Voertaal
Cultuur
In partnership with Pro Helvetia-Zürich and Pro Helvetia-Johannesburg, the Institute for Creative Arts (ICA) is proud to announce two performances of Hominal/Xaba – at 19:00 on Sunday 4 and Monday 5 September in UCT’s Hiddingh Hall. The title of the work is composed only by the names of its authors: Marie-Caroline Hominal (Switzerland) and Nelisiwe Xaba (South Africa). This unites them while also dissolving the very notion of author. The work is concerned with questions of authorship, appropriation, and transformation.
|
 |
Veel meer as net windpompe in dié kontrei
Maryke Roberts
Reizen
Vir soveel jare hoor sy van die Loeriesfontein Windpomp Museum, en toe dit uiteindelik blommetyd in die Namakwaland word, word die kar gepak en die pad uit die Kaap aangedurf, want dan is die museum oop vir besoekers, skryf Maryke Roberts.
|
 |
Reis: McGregor
Maryke Roberts
Reizen
Verbeel jou jy is in die Mediterreense platteland as jy jou oë toemaak en jou hande oor die laventel- of roosmarynbosse streel; ’n goudgeel suurlemoen uit ’n dorpstuintjie oor ’n witgekalkte muurtjie hang; of jy ’n pikswart, vet olyf in jou mond druk in die Bolandse dorpie, McGregor, skryf Maryke Roberts.
|
 |
Miniseminaar: Kinder- en jeugboeke vir ’n nuwe era
LitNet
Seminare en essays
"Kinder- en jeugboeke vir ’n nuwe era" – Om perspektief te kry oor die storms wat in 2022 rondom Afrikaanse kinder- en jeugliteratuur gewoed het, bied LitNet ’n miniseminaar oor die stand van sake in dié genre aan, met bydraes deur akademici en kundiges. Lees die eerste bydrae hier.
|
 |
South African writing on Angola: The forgotten war
David Willers
Opinion
"All wars in history, from the Greek heroes onwards, spawn such intense memoirs, long and short. They are a bedrock of classic literature. We are fascinated by them. They invite us to eavesdrop on the confessional. They are a form of writing therapy, a way of laying the ghost, and a psychiatrist is not needed to tell us that. But there is also more to it. War memoirs involve all of us, including the bystanders. They make the reader complicit."
|
 |
Is daar nog ’n wonderwerk in die reënboognasie se toekoms?
Bettina Wyngaard
Rubrieke
"Umair Haque, Britse ekonoom en skrywer van The Capitalist Manifesto: building a disruptively better business, beskryf die VSA in ’n onlangse meningstuk as ’n samelewing op die rand van sosiale verval. .... Haque is korrek wanneer hy sê VSA 2022 is in die moeilikheid. Maar wat van RSA 2022?"
|
 |
Ingoma kaTutu
Fred Khumalo
New writing
Stemme | Voices | Amazwi is LitNet’s series of 15 short, powerful monologues, presented in collaboration with Suidoosterfees, NATi and ATKV. In Fred Khumalo’s Ingoma kaTutu a praise singer pays homage to the late Archbishop Desmond Tutu and chastises the South African government for corruption and ineffective leadership. Zamah Nkonyeni performs the monologue, directed by Mdu Kweyama. Watch the performance in isiZulu with English subtitles here.
|
 |
Voertaal: Jou hoogtepunte
Voertaal
Nieuwsbrief
Hierdie is die eerste nuusbrief (Deel I) wat Voertaal se driejarige bestaan vier.
|
 |
Voertaal: Privaatheidskennisgewing | Privacy notice
Voertaal
Over Voertaal
Voertaal wil jou as leser die versekering gee dat ons daarop ingestel is om jou persoonlike inligting wat by ons in bewaring is, te beskerm. | Voertaal would like to assure you as a reader that we are committed to protecting your personal information held by us.
|
|
Contact
voertaal@voertaal.nu
+27 (0) 21 886 5169
|
|
© 2022 LitNet. Alle rechten voorbehouden | All rights reserved
|
|