Can’t see this mail? Click here to view it online

Ontworpen, beheerd en onderhouden door LitNet

Nieuwsbrief 183

17/04/2025

Afrikaans, Nederlands, gewoon voor iedereen

Voertaal: Jouw Nederlandse bestseller

Literatuur

Oor Krekel deur Annet Schaap – en oor die leesvoorkeure van kinders in Nederland

Naomi Meyer, Solet Scheeres
Literatuur

"Die boek wat ek gepos het op FB is Annet Schaap se tweede boek, Krekel, wat in Maart hier by ons verskyn het. Die boek is nou al weke lank onder die top verkopers van alle boeke in Nederland. Dit is nogal besonders, want dit gebeur nie baie met ’n kinderboek nie."

Brief en repliek 8: DW B-vertalings, Lynthia Julius, Pieter Odendaal en Danie Marais

Alwyn Roux, Yves T’Sjoen
Academisch

"De transmissie van teksten is nooit waardenvrij. Een politieke en culturele ideologie gaat gepaard met de selectie van teksten en de manier waarop het vertaalwerk wordt ondernomen."

Leesimpressie: Denkend aan Hollands door Khalid Mourigh

Erik van den Bergh
Literatuur

"Een toegankelijke publicatie over diversiteit en taal, verteld vanuit persoonlijk perspectief en gebaseerd op (eigen) taalonderzoek."

Leesimpressie: Duidelijkheid door Tom-Jan Meeus

Erik van den Bergh
Literatuur

"En helder en verhelderend overzicht over ontwikkelingen in de Nederlandse politiek in de afgelopen jaren."

Leesimpressie: Hete bliksem, vreemde smetten door Sietse van der Hoek

Erik van den Bergh
Literatuur

"Een breed uitwaaierende geschiedenis van de gereformeerde familie Vanderveen van Duits-Gronings-Drentse afkomst die 125 jaar geleden in Assen een warenhuis opzette. Het verhaal wordt gelardeerd met geschiedenissen van migrantenfamilies: Moluks, Indisch, Surinaams, Turks, Servisch, Spaans en Marokkaans."

The evolution of libraries

Alex J Coyne
Meningen

"Libraries are still places where readers can borrow books instead of buying them; however, the modern difference is that it can happen digitally in an instant."

Persverklaring: ’n Uitnodiging na Geen land voor dromen – prestasieprys van die Van Ewijck Stigting

Voertaal
SASNEV

Op Saterdag 26 April word die prestasieprys van die Van Ewijck Stigting in die Kleine Zaal van SASNEV (Huis der Nederlanden), Pinelands oorhandig aan Eep Francken en Olf Praamstra vir hul boek Geen land voor dromen. Geschiedenis van de Zuid-Afrikaanse Nederlandse literatuur.

Press release: 2025 Commonwealth short story prize shortlist announced

Voertaal
Literatuur

The Commonwealth short story prize is awarded annually for the best piece of unpublished short fiction from any of the Commonwealth’s 56 Member States.

Cultuur

The crossroads in South Africa’s language gap

Alex J Coyne
Over taal

"Whichever language you choose to learn, you’ll find similar teachers and programmes for all 12 languages. If learning from shows and movies is your choice instead, head to a streaming platform for local series, or download subtitles for movies from websites like OpenSubtitles.com."

Generation Z

Alex J Coyne
Cultuur

"Generation Z is said to be determined and self-reliant, knowing what they want and finding ways to achieve it – though this quality is sometimes seen as arrogance or entitlement by older generations."

Persbericht: Het Zuid-Afrikahuis heeft een nieuwe directeur

Voertaal
Zuid-Afrikahuis

Voor het eerst mag het Zuid-Afrikahuis een Zuid-Afrikaanse verwelkomen als directeur. Vanaf 1 juni 2025 komt Susan Coetzee-Van Rooy het team van het Zuid-Afrikahuis versterken. Ze is een ervaren hoogleraar en leidinggevende aan de Noordwes-Universiteit (NWU) van Zuid-Afrika. Hier heeft ze verschillende functies als waarnemend decaan, adjunct-decaan onderzoek en institutionele directeur vervuld.

Persbericht – VECTIS lanceert taalspel: "Leen uit het Afrikaans"

Voertaal
Over taal

In dit nieuwe taalspel gaan we op zoek naar treffende, beeldende Afrikaanse woorden als alternatief voor een bestaand ("minder mooi") Nederlands woord: dit Afrikaanse woord wil je symbolisch aanbieden aan de Nederlandse taal. Het taalspel is dan ook bedoeld om mensen te laten nadenken en genieten van Afrikaanse woorden. Het spel staat open voor iedereen: jong en oud, Nederlandstalig, Afrikaanstalig of anderstalig.

Kunst

Ligkuns bied alternatiewe kunsvorm

Maryke Roberts
Kunst

"[Die Spier Ligkuns-uitstalling] is een van min toegewyde kontemporêre ligkunsuitstallings in Afrika en toegewy aan die groei van die ligkunsgenre in die Suidelike Halfrond. Dit bied geleenthede aan opkomende én gevestigde Suid-Afrikaanse kunstenaars, maar werk ook met besoekende kunstenaars van elders."

Kuns het die Kaap behoorlik laat gons

Maryke Roberts
Kunst

"Kaapstad se aanwysing in 2014  as die eerste Afrika Wêreld-Ontwerpshoofstad het baie bygedra om die Investec Cape Town Art Fair se status te laat groei tot die kontinent se grootste kunsfees."

Actueel

ANC en DA moes SA deur die RNE uit die gemors haal; nie verder laat verval

Heindrich Wyngaard
Nuusvinke

"Indien die RNE nou, ná slegs nege maande, sal vou of verswak, sal ons dieper in die gemors verval. En nie die ANC óf die DA sal hul hande in onskuld kan was nie."

Suid-Afrikaners steun meriete-aanstellings bo kaderontplooiing

Jean Oosthuizen
Voorblad

"Die sakesektor en markvryheidvoorstanders waardeer die klem op progroeibeleide en die verwerping van rasgebaseerde maatreëls, wat volgens hulle investering en werkskepping sal aanmoedig."

Sal Ramaphosa Trump se ego kan streel?

Heindrich Wyngaard
Nuusvinke

"Grasie is weliswaar nie noodwendig die vaardigheidstel wat in die tyd van Trump benodig word om 'diplomatieke' sukses te behaal nie; gedienstigheid sal dalk meer vrugte dra."

Jonas se gesantskap: Brug na VSA of nuwe diplomatieke mynveld?

Jean Oosthuizen
Voorblad

"Sommige kommentators, soos Jo-Ansie van Wyk van Unisa, het Jonas beskryf as ’n 'staatmaker' in die ANC met aansienlike regeringservaring, al het hy minder blootstelling aan internasionale diplomasie."

 

Suid-Afrika wil handel uitbrei namate spanning met VSA toeneem

Jean Oosthuizen
Voorblad

"Die spanning tussen Suid-Afrika en Amerika wek groot kommer oor ekonomiese en sosiale implikasies, met gemengde menings wat wissel van steun vir Ramaphosa se standvastigheid tot frustrasie oor Trump se koers en sy oordrywing van die situasie in Suid-Afrika."

Die rand stuur af op rekordlaagtepunt ná Trump se wêreldwye handelsoorlog

Jean Oosthuizen
Voorblad

"Tau het aangedui dat daar geen onmiddellike planne is om met teenmaatreëls te reageer nie. In plaas daarvan wil die regering onderhandelinge met die VSA prioritiseer om kwotas of uitsonderings te verkry."

Suid-Afrika span hommeltuie in om grensbeheer toe te pas

Jean Oosthuizen
Voorblad

"Hierdie boodskap weerspieël ’n sterk fokus op die afskrikfaktor en verbeterde grensbeheer, veral gegewe die ekonomiese en sekuriteitsuitdagings wat Suid-Afrika in die gesig staar, soos hoë werkloosheid en grensverwante misdaad."

Oos-Kaap bevestig stryd teen geslagsgeweld na sewejarige se beweerde verkragting

Jean Oosthuizen
Voorblad

"Dit volg op onlangse voorvalle, waaronder die beweerde verkragting van ’n sewejarige meisie by Bergview College in Matatiele, en die onlangse uitspraak in die Timothy Omotoso-saak, waarin die beskuldigdes onskuldig bevind is."

Wes-Kaap versnel oorgang na elektriese vervoer met nuwe vlootinisiatiewe

Jean Oosthuizen
Voorblad

"Die Wes-Kaapse regering doen reuse stappe in die rigting van volhoubare mobiliteit deur die bekendstelling van elektriese voertuie in beide openbare vervoer en staatsvlote."

Nu op LitNet

Wil die SAUK Afrikaans regtig vermoor?

Jean Oosthuizen
Menings

"Vir ’n gemeenskap wat reeds die kansellasie van geliefde programme soos 7de Laan en Pasella betreur, voel hierdie insident soos nog ’n teken van ’n sistematiese afskaling van Afrikaans deur die openbare uitsaaier. Ondanks die SAUK se herhaalde versekerings dat Afrikaanse nuus ’n prioriteit is, bly kykers skepties. Dit word gevoed deur jare se persepsies van marginalisering en ’n gebrek aan deursigtigheid."

Argiewe: Bêre of brand in die digitale era?

Lizabé Lambrechts
LitNet25-skrywersberaad

"As KI een van die primêre maniere word waarop argiewe georganiseer word, moet daar gesorg word dat alle stemme gelyk behandel word, en dat historiese materiaal nie uitgewis of vervorm word nie."

Undoing villainy: Eastern Cape name changes

Mphuthumi Ntabeni
LitNet25-skrywersberaad

"If we mourn what needs to be mourned, we may find enough empathy to understand the legitimacy of calls for setting things in order that are based on natural justice. Only then, perhaps, we shall stop being angry with each other and begin healing from our historical traumas, and, perchance, even celebrate our history as part of our collective identity instead of as something that embarrasses us."

Berig vanuit die Bologna Kinderboekbeurs

Catrina Wessels
Kinderboeke

"Behalwe gereëlde afsprake is die spontane ontmoetings pure wins by ’n boekebeurs. Die gesprekke met kollegas uit ander wêrelddele werp lig op die markomstandighede in die verskillende lande wat hier verteenwoordig is."

Voertaal: Jou hoogtepunte

Voertaal
Nieuwsbrief

Hierdie is die eerste nuusbrief (Deel I) wat Voertaal se driejarige bestaan vier.

Voertaal: Jou hoogtepunte ‒ Deel II

Voertaal
Nieuwsbrief

Lees die tweede nuusbrief (Deel II) wat Voertaal se driejarige bestaan vier.

Volg Voertaal ook op Facebook!

Voertaal

Like Voertaal op Facebook en blijf op de hoogte van al onze artikelen.

Voertaal: Privaatheidskennisgewing | Privacy notice

Voertaal
Over Voertaal

Voertaal wil jou as leser die versekering gee dat ons daarop ingestel is om jou persoonlike inligting wat by ons in bewaring is, te beskerm. | Voertaal would like to assure you as a reader that we are committed to protecting your personal information held by us.

Contact

voertaal@voertaal.nu

+27 (0) 21 887 0212


© 2025 LitNet. Alle rechten voorbehouden | All rights reserved