Can’t see this mail? Click here to view it online

Ontworpen, beheerd en onderhouden door LitNet

Nieuwsbrief 186

30/05/2025

Afrikaans, Nederlands, gewoon voor iedereen

Voertaal: Door kunst verteld

Cultuur

Dertig jaar van demokrasie met kuns vertel

Maryke Roberts
Kunst

"Op die vooraand van die 31ste viering van die demokratiese Suid-Afrika op 27 April staan ek in die groot uitstalsale van die museum van die Norvalstigting in Tokai, Kaapstad voor die werke wat deel vorm van We, the people: 30 years of democracy in South Africa. Liese van der Watt is die kurator en die fokus is om drie dekades van die Suid-Afrikaanse demokratiese reis en die land se transformasie deur magtige visuele kuns te vertoon."

Museums moet inklusief word en die jeug betrek om dit te bereik

Maryke Roberts
Kunst

"Baie museums is stowwerige, donker plekke waar uitsluiting – eerder as insluiting – die wagwoord is. Dit is dus ook dikwels nie op jongmense se radar wanneer ’n nuwe omgewing verken word nie."

Pareltjes uit Amsterdam: ’n outydse tram

Johan Allers
Cultuur

Oudkorrespondent Johan Allers woon al vir langer as drie dekades in Amsterdam. Nou afgetree, spring hy gereeld op sy fiets op soek na nuwe en ou pareltjes uit Amsterdam. ’n Tikkie nostalgie, ’n stukkie erfenis: In hierdie video reis Johan terug in tyd. Hy besoek die Electrische Museumtramlijn Amsterdam.

Pareltjes uit Amsterdam: Die mooiste fietsloods in Amsterdam

Johan Allers
Cultuur

In hierdie video vertel Johan meer oor die fietse van Amsterdam.

Literatuur

Bekroonde literatuurhistorici gesels oor omvattende verkenning van Nederlandse letterkunde in SA

Willem de Vries, Olf Praamstra, Eep Francken
Literatuur

Hoewel die gebruik van Nederlands ná 1925 in Suid-Afrika uit die openbare lewe verdwyn het, word in die 21ste eeu steeds Suid-Afrikaanse Nederlandse letterkunde geskryf, vertel Olf Praamstra en Eep Francken, vanjaar die ontvangers van die Van Ewijck-Stigting se prestasiebeurs. Hulle het met Willem de Vries gesels oor hul jare lange, omvattende navorsing (sedert 2012) wat gelei het tot die publikasie van Geen land voor dromen, Geschiedenis van de Zuid-Afrikaanse Nederlandse literatuur (2023).

Commonwealth Short Story Prize 2025 shortlist: an interview with Stephen M Finn

Jannike Bergh, Stephen M Finn
Literatuur

"My advice for young writers (and older ones, too) is to write what you want to write, be passionate about what you’re writing, read widely, embrace your experiences and persevere."

All the rage. Vrouwelijke woede in Zuid-Afrikaanse poëzie

Isabelle van Stiphout
Academisch

"Lynthia Julius schrijft vanuit de marges: als vrouw, als zwarte vrouw, als erfgenaam van generaties wier woede lang onuitgesproken bleef."

Tweespraak met Marlene van Niekerk: "Ik vind het opwindend dat Afrikaans in al zijn variaties steeds meer wordt gepubliceerd, het brengt niet alleen een talige verrijking maar ook een morele rechtstelling"

Yves T’Sjoen, Marlene van Niekerk
Literatuur

"Ook gaf ik graag stijloefeningen: bijvoorbeeld het kopiëren van de exacte woordsoorten en de zinsbouw in passages van onder andere bovengenoemde auteurs, maar dan met de eigen inhoud van de student zelf. Meestal waren ze dan sprakeloos over het effect."

Leesimpressie: Het vlindereffect door Mahmoud Darwish

Erik van den Bergh
Literatuur

"Gedichten, meditaties, fragmenten en dagboekaantekeningen met bijzonder veel rake beelden en fraaie formuleringen. Over ballingschap, liefde en verlies. Vertaling leest zeer soepel."

Leesimpressie: "Jood", de vergeten geschiedenis van een beladen woord door Ewoud Sanders

Erik van den Bergh
Literatuur

"Pakkende, verhelderende en veelomvattende tocht door de taal en de geschiedenis. Over woorden en vooroordelen."

Leesimpressie: De wereld op zijn kop door Benjamin Moser

Erik van den Bergh
Literatuur

"Een helder, verhelderend en bijzonder aansprekend verslag van een zoektocht naar Nederlandse schilders uit de Gouden Eeuw."

Meningen

Jan Terlouw: kampvegter vir wedersydse vertroue

Solet Scheeres
Actueel

"Saam met die ewig optimistiese Stach wat altyd die goeie in mense raaksien, het generasies Afrikaanse kinders vir die eerste keer in kontak gekom met Nederlandse jeugliteratuur en die Nederlandse taal."

Was the apartheid revolution computerised?

Alex J Coyne
Geschiedenis

"Computers seem like a 'modern' invention that might have arrived in southern Africa later than elsewhere. However, a little bit of research quickly points out that computers have an earlier history than most people would imagine."

In het nieuws

Lewenslange vonnis in Joshlin-saak versterk kinderbeskermingsweek se oproep vir geregtigheid

Jean Oosthuizen
Voorblad

"Kinderbeskermingsweek fokus op maatreëls om kinders se welsyn te bevorder en kwessies soos geweld en verwaarlosing aan te spreek."

Vleispryse in Suid-Afrika styg, maar bly ’n winskoop vergeleke met Nederland

Jean Oosthuizen
Voorblad

"Plaaslike slaghuise bied dikwels beter pryse as supermarkte, en goedkoper snitte soos beesblad of hoenderpote kan steeds ’n smaaklike braai lewer."

Wes-Kaap se misdaadkrisis in die kollig ná Rupert se opmerkings

Jean Oosthuizen
Voorblad

"Sosiale en ekonomiese ongelykhede, gekombineer met sistemiese uitdagings binne die SAPD, vereis ’n veelvlakkige benadering wat verder gaan as polisiëring."

Suid-Afrika se nuwe internettoegang en Starlink ontketen debat

Jean Oosthuizen
Voorblad

"Die nuwe konsepregulasies bied ’n potensiële deurbraak vir Suid-Afrika se digitale transformasie, maar die spanning tussen ekonomiese groei en transformasievereistes bly ’n uitdaging."

Trump en Ramaphosa se ontmoeting geniet wêreldwye aandag

Jean Oosthuizen
Voorblad

"’n Menigte Suid-Afrikaanse gebruikers het Ramaphosa se kalmte geprys, terwyl sommige dit ’n politieke oorwinning vir Trump genoem het."

Begroting: BTW-verhoging laat vaar maar sondebelasting styg

Jean Oosthuizen
Voorblad

"Infrastruktuur bly die anker van die 2025-begroting, met meer as R1 triljoen wat oor die volgende drie jaar in verskeie projekte belê sal word."

Suid-Afrika en Nederland versterk samewerking in Den Haag

Jean Oosthuizen
Voorblad

"Lamola en Veldkamp het die vriendelike en produktiewe verhouding tussen die twee nasies beklemtoon, met ’n fokus op wedersydse belange in volhoubare ontwikkeling en globale uitdagings."

Nu op LitNet

"In die gront van die wint" – dagboekaantekeninge oor ses dae met die Boere van Patagonië

Willem Landman
Seminare en essays

"Is dít waarna ek al vir jare uitsien? Hierdie plek? ... Dit was die begin van ses dae by die Boere-gemeenskap van Patagonië – ’n droom wat ek al dekades koester, in die kiem gesmoor deur Covid in 2021 – gewapen met dekades se koerantuitknipsels en ander leesstof."

Gimmickry, golf and global gore

Peter Vale
Opinion

"The core issue in global social relationships is white wealth and black poverty. Without understanding this, not gimmickry, not golf can hide the gore of grinding poverty on which social violence feeds."

KwaNojoli: The origins and Our voices are left with our bodies: The early black history of KwaNojoli – an interview with Mphuthumi Ntabeni

Naomi Meyer, Mphuthumi Ntabeni
Interviews

"Though our focus is on black history – because it has been neglected and deliberately suppressed – we tell the entire history, including the over-represented colonial and Afrikaner history. From the booklet, you learn not only about Governor Somerset and Bruintjieshoogte, but also about what was there before the European arrival. You learn who Nojoli was, and how all these histories interlock and are joined at the hip, despite our pretensions."

Voertaal: Jou hoogtepunte

Voertaal
Nieuwsbrief

Hierdie is die eerste nuusbrief (Deel I) wat Voertaal se driejarige bestaan vier.

Voertaal: Jou hoogtepunte ‒ Deel II

Voertaal
Nieuwsbrief

Lees die tweede nuusbrief (Deel II) wat Voertaal se driejarige bestaan vier.

Volg Voertaal ook op Facebook!

Voertaal

Like Voertaal op Facebook en blijf op de hoogte van al onze artikelen.

Voertaal: Privaatheidskennisgewing | Privacy notice

Voertaal
Over Voertaal

Voertaal wil jou as leser die versekering gee dat ons daarop ingestel is om jou persoonlike inligting wat by ons in bewaring is, te beskerm. | Voertaal would like to assure you as a reader that we are committed to protecting your personal information held by us.

Contact

voertaal@voertaal.nu

+27 (0) 21 887 0212


© 2025 LitNet. Alle rechten voorbehouden | All rights reserved